Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die woord "Lekker"
Die woord "Lekker" [boodskap #14161] Wo, 29 April 1998 00:00 na volgende boodskap
SAKKIE  is tans af-lyn  SAKKIE
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al baie jare.
Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het wat dieselfde
gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice" is net dit, dit
is nie LEKKER nie.

Waar kom die woord vandaan?

Sakkie
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14162 is 'n antwoord op boodskap #14161] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Middelnederlands *lecker*, gulsig, gastronomies,
sinnelik, lekker <
Nederlands *likken*, *lekken* lek, oplek
--Afrikaanse Woordeboek , HJ Terblanche
Onthou, lekker is net 'n vinger lank

Hannes Cilliers
(han...@mweb.co.za)

SAKKIE wrote in message
..
.
|Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al
baie jare.
|Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het
wat dieselfde
|gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice"
is net dit, dit
|is nie LEKKER nie.
|
|Waar kom die woord vandaan?
|
|Sakkie
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14163 is 'n antwoord op boodskap #14161] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
harms...  is tans af-lyn  harms...
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hannes Cillier skryf:

> Onthou, lekker is net 'n vinger lank

Wat beteken dit?

--
remove NOSPAM to reach me
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14164 is 'n antwoord op boodskap #14161] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Nico" wrote:

Dis byvoorbeeld die eerste Afrikaanse woord wat ek my
> Amerikaanse studente leer en van dag een af "lekker"ons almal baie lekker
> saam!

Nico,

Vertel meer van jou beroep, dit klink interessant.

Willemien
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14193 is 'n antwoord op boodskap #14161] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek lei rekenaar programmeerders op - ons is 'n privaat maatskappy wat
meesal vir groot banke hulle rekenaar programmeerders oplei. Daar is 'n
redelike gaping hier in die opleiding van programmeerder - hulle word
effens die verskillende tale geleer - tipies een week lange kursus en dan
moet hy gaan proggrammeer. In SA was die opleiding gewoonlik vier maande
voltyds en baie intensief.
Ons leer hulle die rekenaartale maar as bysaak - die hoof doel van die
kursus is om hulle te leer om die logika van rekenaarprogramme uit te dink
- om hulle breins te gebruik! Dis baie interesant en dit laat 'n ou toe om
baie interesante mense te ontmoet. Die studente is tipies jong werkende
mense met goeie humorsin. Ek is baie gelukkig om so 'n werk te hê - geen
twee dae is dieselfde nie, al het ek in SA byvoorbeeld 'n soortgelyke
kursus vir amper tien jaar aangebied!
--
Net Nico ...

Reuben & Willemien wrote in article
...
| "Nico" wrote:
|
|
| Dis byvoorbeeld die eerste Afrikaanse woord wat ek my
| >Amerikaanse studente leer en van dag een af "lekker"ons almal baie
lekker
| >saam!
|
| Nico,
|
| Vertel meer van jou beroep, dit klink interessant.
|
| Willemien
|
|
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14219 is 'n antwoord op boodskap #14161] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek haal weer Terblance se woordeboek aan:
*lekker is (net) 'n vinger lank*, alle genot duur
nie lank nie
Groete

--
Hannes Cilliers
(han...@mweb.co.za)
harms...@mbnet.mb.NOSPAM.ca wrote in message
...
|Hannes Cillier skryf:
|
|> Onthou, lekker is net 'n vinger lank
|
|Wat beteken dit?
|
|--
|remove NOSPAM to reach me
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14436 is 'n antwoord op boodskap #14161] Sa, 09 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
H.W.M.  is tans af-lyn  H.W.M.
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
SAKKIE wrote:
>
> Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al baie jare.
> Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het wat dieselfde
> gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice" is net dit, dit
> is nie LEKKER nie.
>
> Waar kom die woord vandaan?
>
> Sakkie

Daar is ook 'n woord in Swede " läcker " < lekkerny > .
HWM
Vorige onderwerp: Hoe ons partytjie hou in die nuwe S.A.
Volgende onderwerp: Gloudina en Leendert se moddergooiwedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:58:05 MGT 2024