Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "spam"
"spam" [boodskap #14128] Di, 28 April 1998 00:00 na volgende boodskap
H.W.M.  is tans af-lyn  H.W.M.
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"??? kakpos???

HWM
Re: "spam" [boodskap #14171 is 'n antwoord op boodskap #14128] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bossie  is tans af-lyn  Bossie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Nico wrote:
>
> Kobus, ek dog spam is 'n speling op die ongewilde geblikte ham van die
> Amerikaners. Amper soos bullie beef ....
> --
> Net Nico ...
>
> Kobus Pietersen wrote in article
> ...
> |
> | H.W.M. wrote in message ...
> | >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"???
> |
> |
> | spam = skop (sommer klomp ongevraagde pos)

Reg - die spam straik die fen en spat dan deur die hele wêreld (en
beland ongevraag in nuusgroepe). Op Afrikaans gebeur dit
met 'n papaja (of met HWM se alternatief).

Dus papajapos? popopos?

bossie
Re: "spam" [boodskap #14172 is 'n antwoord op boodskap #14128] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel ook partykeer so, maar as 'n ou nie jou humeur (en beheer) verloor
agv swak plasings nie, is die taal darem bietjie te sterk vir alledaagse
gebruik.
--
Net Nico ...

H.W.M. wrote in article
...
| Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"??? kakpos???
|
| HWM
|
Re: "spam" [boodskap #14173 is 'n antwoord op boodskap #14128] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dies nou 'n pragtige nuwe maaksel in Afrikaans! Ek hou die meeste van
popopos! Maar papajapos is dalk beter.
--
Net Nico ...

bossie wrote in article
...

Dus papajapos? popopos?

bossie

----------
Re: "spam" [boodskap #14174 is 'n antwoord op boodskap #14128] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
harms...  is tans af-lyn  harms...
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , bossie
wrote:

> Nico wrote:
>> =
>
>> Kobus, ek dog spam is 'n speling op die ongewilde geblikte ham van die
>> Amerikaners. Amper soos bullie beef ....
>> --
>> Net Nico ...
>> =
>
>> Kobus Pietersen wrote in article
>> ...
>> |
>> | H.W.M. wrote in message ...
>> | >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"???
>> |
>> |
>> | spam =3D skop (sommer klomp ongevraagde pos)
>
> Reg - die spam straik die fen en spat dan deur die hele wêreld (en
> beland ongevraag in nuusgroepe). Op Afrikaans gebeur dit
> met 'n papaja (of met HWM se alternatief).
>
> Dus papajapos? popopos?
>
> bossie

O, nou verstaan ek wat "fenmail" is!

--
remove NOSPAM to reach me
Re: "spam" [boodskap #14175 is 'n antwoord op boodskap #14128] Wo, 29 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus, ek dog spam is 'n speling op die ongewilde geblikte ham van die
Amerikaners. Amper soos bullie beef ....
--
Net Nico ...

Kobus Pietersen wrote in article
...
|
| H.W.M. wrote in message ...
| >Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"???
|
|
| spam = skop (sommer klomp ongevraagde pos)
Re: "spam" [boodskap #14205 is 'n antwoord op boodskap #14128] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
doos  is tans af-lyn  doos
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , rik...@intekom.co.za says...
>
>
> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>
> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
> Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
> na boelie brief?
>
>
Hier is my stem vir pôpôpos
Viva demokrasie!

---
John
Re: "spam" [boodskap #14206 is 'n antwoord op boodskap #14128] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
H.W.M. wrote in message ...
> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
> HWM

spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos

spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van die
Amerikaners.

spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
Afrikaans gebeur dit met 'n papaja

spam = spam : (StrooiPos Aan My).

Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?

Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
na boelie brief?
Re: "spam" [boodskap #14207 is 'n antwoord op boodskap #14128] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DarkMan  is tans af-lyn  DarkMan
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
nog een vir popopos

DM
Kobus Pietersen wrote in message ...
>
> Kobus Pietersen wrote in message ...
>>
>> H.W.M. wrote in message ...
>>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
>>> HWM
>>
>> spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>>
>> spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van die
>> Amerikaners.
>>
>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
>> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>>
>> spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>>
>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>
>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!
>
>
>> Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
>> na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)
>
> (Gebruik asb. hierdie lys net so vir stemmery)
>
Re: "spam" [boodskap #14208 is 'n antwoord op boodskap #14128] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
H.W.M.  is tans af-lyn  H.W.M.
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Kobus Pietersen wrote:

>
> (lekker koud in finland, nè !)
>
> groete van kaia tot iglo
> Kobus

+22 C ...lekker HWM
Re: "spam" [boodskap #14209 is 'n antwoord op boodskap #14128] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[1]  is tans af-lyn  daniel[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nico wrote in message ...
> Dies nou 'n pragtige nuwe maaksel in Afrikaans! Ek hou die meeste van
> popopos! Maar papajapos is dalk beter.

Wat van poeppos?

Danie
Re: "spam" [boodskap #14210 is 'n antwoord op boodskap #14128] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...
>
> H.W.M. wrote in message ...
>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
>> HWM
>
> spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>
> spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van die
> Amerikaners.
>
> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>
> spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>
> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>
> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!

> Ek hou nogal van die bullie beef een (Kobus) > , maar mens kan dit omvorm
> na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)

(Gebruik asb. hierdie lys net so vir stemmery)
Re: "spam" [boodskap #14231 is 'n antwoord op boodskap #14128] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
H.W.M.  is tans af-lyn  H.W.M.
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos.
HWM
Re: "spam" [boodskap #14232 is 'n antwoord op boodskap #14128] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...
>> H.W.M. wrote in message ...
>>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?

>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
>> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja

>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>
>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!
> My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos. (HWM)
> Ek stem vir pôpôpos (kobus)
Vorige onderwerp: Not personal - please.
Volgende onderwerp: Oos, Wes, Tuis bes?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:06:18 MGT 2024