Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fleur
Fleur [boodskap #1400] So, 20 Julie 2003 21:45 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

>
> My hel Lorinda, hoe gaan dit? Lank laas van jou gehoor.

??? Ek is heeltyd hier rond...Jy neem nie deel aan gesprekke nie. Of
sien jy dalk nie al die pos nie?


> Ek het vir Fleur 'n mandjie en 'n kombersie gekoop. Ek wil hom vreeslik
> graag by my op die bed laat slaap..maar ek weet as hy groot is sal hy dit
> ook wil doen.

Fleur is 'n mooi naam... Laat hom op die bed slaap as jy wil. Maak dit
saak as hy dit doen as hy groot is? Kan dalk 'n probleem wees as jy
company het...:-)
Ek weet nie veel van honde af nie, ek hou van hulle en baie honde is
vreeslik oulik, maar ek sien nie kans om na een te moet omsien nie. Ek
dink hulle het baie aandag nodig.

Lorinda
Re: Fleur [boodskap #1405 is 'n antwoord op boodskap #1400] Ma, 21 Julie 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Fleur is 'n mooi naam... Laat hom op die bed slaap as jy wil. Maak dit
> saak as hy dit doen as hy groot is? Kan dalk 'n probleem wees as jy
> company het...:-)
> Ek weet nie veel van honde af nie, ek hou van hulle en baie honde is
> vreeslik oulik, maar ek sien nie kans om na een te moet omsien nie. Ek
> dink hulle het baie aandag nodig.
>

Ek spandeer soveel as moontlik tyd saam met hom.. dalk moet ek hom by my
laat doeks.

Ek het my Jack Russel laas week saam gebring van die plaas af..maar ek dink
die dorp maak hom depressief of iets. Die eerste dag het dit goed gegaan
maar Dinsdag wou hy nie eet nie. By die werk het hy die hele dag in die
bakkie onder die boom gele...ek het hom terug gevat plaas toe. hy was nog
nooit in 'n erf agter hekke nie. Ek dink dis vreemd vir hom. Ek sal maar op
die plaas vir hom gaan kuier.
Re: Fleur [boodskap #1406 is 'n antwoord op boodskap #1400] Ma, 21 Julie 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda, ek kan nie onthou of ek jou al gevra het nie. Gebruik jy Linux?

Ek het op 'n baie oulike en kleurvolle "icon set" afgekom.
Jy kan dit hier gaan aflaai:

http://www.linuxcult.com
Re: Fleur [boodskap #1435 is 'n antwoord op boodskap #1405] Do, 24 Julie 2003 21:56 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Ek het hom vandag geneem vir sy inspuitings

Insputings teen wat Andries?

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Toets aanhegsels - eggs.JPG (0/1)
Volgende onderwerp: Andries Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:33:26 MGT 2024