Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Van Zyl Slabbert oor die hekstegniek
Re: Van Zyl Slabbert oor die hekstegniek [boodskap #13999] Do, 23 April 1998 00:00
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Hierdie soort haatspraak van jou het slegs die totale verongeluking van
> rekonsiliasie en die aanblaas van 'n nuwe rassehaat hier ten doel. Is dit
> na alles nie maar *tog* julle einddoel in ZA nie?

Snaaks hoe sirkulere redenering vir eie gewin toegepas word. Wanneer iemand
genaamd koos, en piet of dergeliks iets "onbeskaafds" pos (en daar is velerlei
sulke voorbeelde) word daar OF nie daarop gereageer nie OF dit word toegeskryf
aan een of ander individuele renegade. Met 'n naam soos Sizwe, egter, word dit
'n onbeskaafde karaktertrek van 'n hele groep - die "einddoel" van die julle in
ZA. Wel ek dink daar is ver genoeg agteruit gebuig in die naam van
rekonsiliasie vir mense soos jy. Skielik is rekonsiliasie 'n prioriteit vir
jou wanneer jy dit kan gebruik om my aan te val en jou verantwoordelikheid
daarmee kwyt te skeld. Ek sien deur jou ploy. Kruip dus in jou moer.
Re: Van Zyl Slabbert oor die hekstegniek [boodskap #14000 is 'n antwoord op boodskap #13999] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
chohne  is tans af-lyn  chohne
Boodskappe: 19
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
SizweBanzi wrote in message
...

(Klomp twak gesnip)
> Erken tog nou maar jou rassistiese vooroordeel en apartheidsvarkstatus.
Hierna kan >ons werk aan rekonsiliasie.

Hierdie soort haatspraak van jou het slegs die totale verongeluking van
rekonsiliasie en die aanblaas van 'n nuwe rassehaat hier ten doel. Is dit
na alles nie maar *tog* julle einddoel in ZA nie?
CH
Re: Van Zyl Slabbert oor die hekstegniek [boodskap #14001 is 'n antwoord op boodskap #13999] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
SizweBanzi heeft geschreven in bericht
...
>> Ons het natuurlik net hierdie week ook so 'n voorbeeld op hierdie nuusgroep
>> gesien met die stukkie "Die ware PW" wat Sizwe geplaas het, en wat
>> Onrusstoker (en jy waarskynlik ook) met graagte gesluk het.
>
> Hiermee impliseer jy dat dit als onwaar is. Sovcer ek weet was jou retort maat
> blote spekulasie.

Nee, daar is veel meer as spekulasie in. Maar miskien kan jy nie onderskei
nie.

> Bowendien, daardie uitsprake is glad nie buite karakter vir
> vark pw nie. Verder, jy lees maar deur net sulke gekleurde brille, en sit jou
> eie ideologiese spin op dinge, net soos die meeste ander. Jou claims vir
> objektiwiteit is niks meer as 'n intellektuele delusie en rasionalisering nie -
> ongetwyfeld een waarmee jy jou self in stand probeer hou.

Ek dink nie hierdie betoog regverdig 'n reaksie nie.

> Erken tog nou maar
> jou rassistiese vooroordeel en apartheidsvarkstatus. Hierna kan ons werk aan
> rekonsiliasie.

Teen daardie prys is rekonsiliasie te duur. Ek sal daarsonder gaan, dankie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Van Zyl Slabbert oor die hekstegniek [boodskap #14002 is 'n antwoord op boodskap #13999] Do, 23 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Ons het natuurlik net hierdie week ook so 'n voorbeeld op hierdie nuusgroep
> gesien met die stukkie "Die ware PW" wat Sizwe geplaas het, en wat
> Onrusstoker (en jy waarskynlik ook) met graagte gesluk het.

Hiermee impliseer jy dat dit als onwaar is. Sovcer ek weet was jou retort maat
blote spekulasie. Bowendien, daardie uitsprake is glad nie buite karakter vir
vark pw nie. Verder, jy lees maar deur net sulke gekleurde brille, en sit jou
eie ideologiese spin op dinge, net soos die meeste ander. Jou claims vir
objektiwiteit is niks meer as 'n intellektuele delusie en rasionalisering nie -
ongetwyfeld een waarmee jy jou self in stand probeer hou. Erken tog nou maar
jou rassistiese vooroordeel en apartheidsvarkstatus. Hierna kan ons werk aan
rekonsiliasie.
Vorige onderwerp: Re: Gloudina se hekstegniek
Volgende onderwerp: 'n Storie of wat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:03:00 MGT 2024