Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woonstel nuus?
Woonstel nuus? [boodskap #1398] So, 20 Julie 2003 21:00 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe gaan dit in die nuwe woonstel Andries? Is die hondjie al geleer om
voor die deur te slaap?

Lorinda
Re: Woonstel nuus? [boodskap #1399 is 'n antwoord op boodskap #1398] So, 20 Julie 2003 21:30 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Hoe gaan dit in die nuwe woonstel Andries? Is die hondjie al geleer om
> voor die deur te slaap?
>
> Lorinda

My hel Lorinda, hoe gaan dit? Lank laas van jou gehoor.
Ek het vir Fleur 'n mandjie en 'n kombersie gekoop. Ek wil hom vreeslik
graag by my op die bed laat slaap..maar ek weet as hy groot is sal hy dit
ook wil doen.
Vorige onderwerp: ek se koebaai vir 'n rukkie
Volgende onderwerp: Mandela party
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:35:05 MGT 2024