Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Australia Inligting!
Australia Inligting! [boodskap #13863] Vr, 17 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gedurende die afgelope jare het ons gereeld navrae oor
Australië-immigrasie hanteer. Die behoefte het so gegroei, dat ons
besluit het om inligting oor Australië op die Web te publiseer. By die
adres:

Inligting word verskaf i.v.m:-
* Indiensnemings-Agentskappe en Internetskakels na
duisende geadverteerde poste in Australië.

* Die belangrikste publieke maatskappye in Australië
met Internetskakels na hulle 'web sites'.

* Huidige gemiddelde huispryse in verskeie voorstede
van Perth.'n Voorstedelike kaart van Perth word verskaf.

* Huidige pryse van verskeie gewilde voertuie.

* Huidige pryse van voedselprodukte, meubels, huishoudelike
elektriese-apparate, TV's, radios ens. Plaaslike bronne, waar Suid
Afrikaanse produkte gekoop kan word.

* Verteenwoordigende lys van privaat en staatskole in
Perth en voorstedelike gebiede. (Max, jy kan direk aansoek doen vir
poste by privaatskole)

* Verteenwoordigende lys van kerke in Perth
voorstedelike gebiede.

* Fotos van Perth en omliggende gebiede.

* Inligting oor verblyfplekke.

* 'n Maandelikse artikel. Die huidige artikel gee 'n oorsig oor
immigrasie-kategorieë.

As jy belangstel , besoek http://ausweb.iinet.net.au

Groete
Reuben & Willemien
Re: Australia Inligting! [boodskap #13911 is 'n antwoord op boodskap #13863] Ma, 20 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Secret Squirrel wrote:

> Ignore this scam !!!!!

> All the info you require is free on the internet.

> Don't send any money !!!!

> Squirrel
Ons spandeer baie ure om die inligting van
verskeie bronne saam te stel vir die AUSWEB
inligtingsblaaie. Almal wat ingeteken het
gee positiewe terugvoer. So 'n inligtingsdiens sou ons
baie gehelp het vyf jaar gelede. 'n Enkele telefoonoproep
van S. Afrika vir slegs een brokkie inligting het ons
baiemaal meer gekos.

We spend many hours every month researching
and updating AUSWEB information pages.
All our customer have responded
positively. We would have been happy to
pay a nominal subscription during the time we
prepared for our emigration. One phone
call to check one item of information may cost more.

Reuben & Willemien
Vorige onderwerp: Australie: Ek bly lekker dankie !
Volgende onderwerp: Vriende Oorsee?!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:52:39 MGT 2024