Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker in my land.....KWAAIIII
Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13716] Do, 02 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nadat ek 'n draai in London,Brussels,Frankryk en Amsterdam (lekker Zol
gerook) gemaak het het ek besef dat Suid Afrika is vir my.
Waar kan jy 15 minute lank ry en jou in die middel van die bosse bevind,
lekker vleis braai, kak praat en 'n dop steek.
Ek moet ook by voeg dat ons meisies maar sleg afsteek teen hul oorsese
gelyke.
Ons meisies is mos gebou (groot van been) om beeste en kalers vas te hou.
Daar in Londen sien jy meer mooi meisies op een dag as jou hele lewe in Suid
Afrika....shit...hulle is mooi...maar hulle laaik die darkies. Daar het ek
nou gesien dat dit is nie die mans wat vebastering aan help nie maar die
vrouens....vra maar enige een wat daar was of is.
Die Europeers is ons myle voor op ander gebiede soos gesondheid,maniere
ens...ens..maar ons kan kuier wat hulle nie kan doen nie.
Ok, met al die ongesonde kos kan 'n ou nog 'n "stroke" ook "score"..maar dan
moet ek ook by sê, dat die kanse dat jy aan geweld kan vrek is nog groter.
Verder is dit lekker om tussen my mense te wees...iets wat ander mense ons
beny.
Sommige wil he dat ons moet skaam kry oor apartheid.Ek moet nou sleg voel
oor die stront wat 'n ander drol uit gedink het. ....Ander hol sommer skoon
land uit..Die beste stuurman staan aan wal.
Ons moet ook nugter dink oor die gemors waarin die land is, dis kwansuis ook
apartheid se skuld.
Ons is seker die enigste parlement waar daar dans passies uit gevoer voordat
gewerk word....sommige dink dis kultuur.....daardie banale dans passies wat
met ruk en skop bewegings, met 'n helse luide half switserse judel. Benewens
die kabaal voor die kameras (soos 'n spieël vir 'n bobejaan) is hulle
deurset nogal power gemeet teen hul energieke en luide kultuur openings
dans.

Maar nou ja....nog 'n dag nader aan my "pension"
Ek sal maar 'n stukie grond bekom en my eie kaija daar opsit om in te bly.
Gloudina (mother superior) help met my foute asb.

Mafuta
Re: Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13717 is 'n antwoord op boodskap #13716] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
chohne  is tans af-lyn  chohne
Boodskappe: 19
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nee man, plaas tog net een keer.

Mafuta wrote in message ...
> Nadat ek 'n draai in London,Brussels,Frankryk en Amsterdam (lekker Zol
> gerook)
Re: Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13720 is 'n antwoord op boodskap #13716] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta" writes:

>

> Ek sal maar 'n stukie grond bekom en my eie kaija daar opsit om in te bly.
> Gloudina (mother superior) help met my foute asb.
>
> Mafuta


Nou, ou Vette, die eerste les wat
jy moet leer, is om nie dieselfde
ding ses of sewe keer op die nuus-
groep te pos nie.

En om dan te onthou dat veralgemenings
(byvoorbeeld dat Engelse meisies mooier
is as Afrikaanse meisies), net iets
slegs van jouself vir ander vertel.

En, ou Vette, onthou tog dat jy bly
in 'n land van mense wat nou nie veel
kan omgee van al die negatiewe dinge
wat jy van hulle probeer sê nie. Jy
is nou maar 'n apartheidsdrol-nul,
totdat jy 'n volwaardige burger van
SA word en almal met respek behandel.

Die Afrikaanse Kappie-kommando
Re: Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13721 is 'n antwoord op boodskap #13716] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mafuta wrote in message ...

> Nadat ek 'n draai in London,Brussels,Frankryk en Amsterdam (lekker Zol
> gerook) gemaak het het ek besef dat Suid Afrika is vir my.

[...]

> Die Europeers is ons myle voor op ander gebiede soos gesondheid,maniere
> ens...ens..

Jy het dit self gesê, my ou!

Vriendelike groete, Leendert
Re: Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13762 is 'n antwoord op boodskap #13716] Vr, 03 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
| Nou, ou Vette, die eerste les wat
| jy moet leer, is om nie dieselfde
| ding ses of sewe keer op die nuus-
| groep te pos nie.
|
| En om dan te onthou dat veralgemenings
| (byvoorbeeld dat Engelse meisies mooier
| is as Afrikaanse meisies), net iets
| slegs van jouself vir ander vertel.
|
| En, ou Vette, onthou tog dat jy bly
| in 'n land van mense wat nou nie veel
| kan omgee van al die negatiewe dinge
| wat jy van hulle probeer sê nie. Jy
| is nou maar 'n apartheidsdrol-nul,
| totdat jy 'n volwaardige burger van
| SA word en almal met respek behandel.
|
| Die Afrikaanse Kappie-kommando
|
|
|

Nie so lank terug nie het dié ou tante my aangevat oor growwe taal ... gaan
lees maar. Nou blyk dit volgens haar eie plasing dat sy in 'n baie
agterlike buurt grootgeword het.

Maar kom ons gee "the devil her due": sy dink pragtige nuwe terme in
Afrikaans uit : 'n apartheidsdrol-nul. Wat sou die meervoud wees,
Gloudina? Is ons nou almal apartheidsdrolle-nul of apartheidsdrol-nulle?
Re: Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13763 is 'n antwoord op boodskap #13716] Vr, 03 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes:

> Maar kom ons gee "the devil her due": sy dink pragtige nuwe terme in
> Afrikaans uit : 'n apartheidsdrol-nul. Wat sou die meervoud wees,
> Gloudina? Is ons nou almal apartheidsdrolle-nul of apartheidsdrol-nulle?
>

Natuurlik "apartheidsdrol-nulle, Nico.
En die verkleinwoord sal wees:
apartheidsdrol-nulletjie. En die
vroulike vorm sal dan seker wees
"vroulike apartheidsdrol-nul."

Die taalkommando van die Derde
Boerestaat.
Re: Lekker in my land.....KWAAIIII [boodskap #13777 is 'n antwoord op boodskap #13716] Sa, 04 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Natuurlik "apartheidsdrol-nulle, Nico.
| En die verkleinwoord sal wees:
| apartheidsdrol-nulletjie. En die
| vroulike vorm sal dan seker wees
| "vroulike apartheidsdrol-nul."

Sies, jou seksis ......
Vorige onderwerp: Re: Tourist to SA
Volgende onderwerp: Kennis op voetsoolvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:19:59 MGT 2024