Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Varke et al
Varke et al [boodskap #13150] Ma, 09 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
jean  is tans af-lyn  jean
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
All pigs are equal, some more equal than others.

Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
vanselfsprekend
goed of self beter is nie.

Vark
(ook nou in Toronto)
Re: Varke et al [boodskap #13180 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"jean" writes: > All pigs are equal, some more equal than others.
>
> Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
> vanselfsprekend
> goed of self beter is nie.
>
>
> Vark
> (ook nou in Toronto)
>
>
>
>

Hi Jean, ek sien jy skiet nou spek
in Toronto. Hoe is die lewe sonder
snoek?

Gloudina
Re: Varke et al [boodskap #13184 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jean  is tans af-lyn  jean
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nie eers aan die 'pun' gedink nie Stef - nou is ons natuurlik in
Mega Hog Town. Ek gee nie om of ek 'n vark in ander mense se (heilige)
oe" is of nie, ek is gerus dat ons hier is terwyl ek mense wat wil bly in SA
respekteer vir hul besluit.

>> Hoe vind jy Toronto (of soos hulle hier so "Trono")?
>> Imponerend of neerdrukkend?
>
>> Stef
>
> "Vark" is mos nou in "Hogtown."
> Hy moet dus voel of hy tuisgekom
> het. Toronto is wel imponerend
> as jy dit sien van die CN TOWER
> se draai-restaurant. Die enigste
> ander deel van Toronto wat my
> werklik kry, is dele van Chinatown
> waar jy net Chinees om jou op
> die strate lees, selfs op die banke.
> Gloudina
Re: Varke et al [boodskap #13185 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message

> Hi Jean, ek sien jy skiet nou spek
> in Toronto. Hoe is die lewe sonder
> snoek?
>
> Gloudina

Vra jou man Gloudina...
Re: Varke et al [boodskap #13187 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article
...
| On Mon, 9 Mar 1998 12:35:47 -0600, "jean" wrote:
|
| Die nuwe bedeling het 'n Bill of Rights en 'n beter grondwet en 'n
| Grondwetlike Hof wat die wette wat die parlement maak, kan toets aan
| die hand van die handves van menseregte.
|
| Nie een van die dinge was in die ou bedeling nie.
|
| Die nuwe bedeling is beter as die ou een.

Jy kan dalk nog jou saak so stel , maar jy gaan nie 'n enkele persoon
binne of buite SA daarvan oortuig nie, behalwe miskien die regeringslui wat
so lekker aan die gravy smul ...
Re: Varke et al [boodskap #13188 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 07:48:53 +0200, Henri-John Kock
wrote:

werk soek ?>>[/color]

Ja in die praktyk. Gaan kyk bietjie na die grondwetlike hof in aksie.
Gaan kyk bietjie na die sake wat hulle verhoor.

Waar sou 'n swart Hernus Kriel in die verlede die regerende party kon
uitdaag in 'n hof oor 'n grondwet vir 'n streek (wat daar nooit was
nie!) - en deur die hof gelyk gegee word! En die regerende party op
nasionale vlak berus hulle by die uitspraak !!

Met jou laaste sin verwys jy seker na affirmative action?
En dan seker na die hedendaagse variase en nie vorige bedeling s'n
nie?

Indien wel, en as jy regverdig wil wees, moet jy ook by vra of daar
nie vandag meer deure oop is vir meer Suid-Afrikaners nie en of dit
nie waar is dat AA in plekke soos die SABC nie meer beleid is nie
omdat doelwitte wat gestel is, bereik is nie.

En hier le moontlik 'n reuse verskil. In die ou bedeling was daar nie
doelwitte en die logiese afskaling daarna nie. Daar was net een
doelwit - bevoordeling wat wit Afrikaners. Op 'n "on going basis". Ten
koste van almal anders.
Dit was lekker vir mense soos ek en jy en ek het gebaat daarby.
Miskien jy ook. Maar ons kyk mos nou objektief in hierdie argument.

Vandag is vir my 'n baie, baie beter fondament as wat die land ooit
gehad het.
Gaan dit ten volle uitgevoer word? Met ander woorde gaan meriete orals
weer tel as balanse bereik is en ekonomiese bemagtiging van die
meerderheid op spoor geplaas is?
Wie weet?

Miskien moet ons almal help werk daaraan.

Die SABC-voorbeeld is in elk geval baie positief.
Re: Varke et al [boodskap #13189 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Indien wel, en as jy regverdig wil wees, moet jy ook by vra of daar
| nie vandag meer deure oop is vir meer Suid-Afrikaners nie en of dit
| nie waar is dat AA in plekke soos die SABC nie meer beleid is nie
| omdat doelwitte wat gestel is, bereik is nie.
|

Nee, AA is nie meer beleid nie omdat dit misluk het en te duur geword het -
kyk maat in hoeveel gevalle die wittes vervang is deur swartes, met 'n
groot golden handshake aan die wittes - en die wittes dan weer 'n paar
maande later aangestel is as konsultane teen baie hoër vergoeding as
voorheen!

Ek kan jou 'n hele paar van die instansies gaan wys. Transnet,
byvoorbeeld.

Nico
Re: Varke et al [boodskap #13190 is 'n antwoord op boodskap #13150] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi wrote:

> Die nuwe bedeling het 'n Bill of Rights en 'n beter grondwet en 'n
> Grondwetlike Hof wat die wette wat die parlement maak, kan toets aan
> die hand van die handves van menseregte.
>
> Nie een van die dinge was in die ou bedeling nie.
>
> Die nuwe bedeling is beter as die ou een.

In teorie. Is dit werklik in praktyk so ? Wanneer laas moes jy ander
werk soek ?

H-J
Re: Varke et al [boodskap #13223 is 'n antwoord op boodskap #13150] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jan" writes: >
> @igs.net wrote in message
>
>> Hi Jean, ek sien jy skiet nou spek
>> in Toronto. Hoe is die lewe sonder
>> snoek?
>>
>> Gloudina
>
> Vra jou man Gloudina...
>
>

Ou Jan, ek dink ek weet wie hierdie
Jean is. As dit is wie ek dink hy is,
het hy my seun leer snoek eet op die
hawefront in Kaapstad verlede jaar,
toe my seun daar 'n UCT MBA gedoen
het. Die snoeketery was nie eintlik
'n sukses nie, want die snoek was
glo nie droog genoeg nie. Ek wonder
of dit daardie Jean is? So ou Jan,
waar kom jou voorsate vandaan dat
jy gedurig jou neus in ander mense
se sake steek. Aan watter dier
herinner dit jou? Oink?
Re: Varke et al [boodskap #13226 is 'n antwoord op boodskap #13150] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| > | Die nuwe bedeling het 'n Bill of Rights en 'n beter grondwet en 'n
| > | Grondwetlike Hof wat die wette wat die parlement maak, kan toets aan
| > | die hand van die handves van menseregte.
| > |
| > | Nie een van die dinge was in die ou bedeling nie.
| > |
| > | Die nuwe bedeling is beter as die ou een.
| >
| >
| > Jy kan dalk nog jou saak so stel , maar jy gaan nie 'n enkele persoon
| > binne of buite SA daarvan oortuig nie, behalwe miskien die regeringslui
wat
| > so lekker aan die gravy smul ...
| >
|
|
| Kyk hoe praat ou Nico nou weer vir al die
| persone "binne of buite SA." Watter
| hovaardigheid. Watter blindheid. Watter
| poging om sy eie saak te regverdig.

Netsoos jy, Gloudina, netso skreek ek maar bloot my opinie uit. Ek praat
nie namens enige iemand nie - en is nie verkies nie. (Waar het jy jou Phd
gekoop? - partykeer kan jy met die domste redenasies vorendag kom. Kyk in
'n spieël, ou tante, en kyk na jou eie hofvaardigheid, om van blindheid nie
eers te praat nie!) Ek hoef nie my eie saak te regevrdig nie - defnitief
nie teenoor mense soos jy nie.

| Watter drang is daar in baie mense
| wat onlangs SA verlaat het, om die
| land en sy mense te beswadder.

Ek beswadder niemand nie - lees al die vorige plasings sonder om driftig te
raak omdat ek basies van jou verskil. Ek kritiseer wel die swak
administrasie wat tans aan die gang is in SA en die land soveel skade doen.
Al die verkeerde dinge van die voor-1994 tydperk is maar net vervang met
nuwe gruwels. En omdat ons wit is, is ons diekeer aan die ontvangkant
(saam met 'n deel van die swart bevolking). Omdat daar 'n paar dinge
verkeerd was voor 1994, beteken dit nie ek moet nou die nuwe bedeling
ophemel en blindweg volg nie.

Is
| dit suur druiwe. Is dit die hond
| wat uit die eetbak uitgeskop is se
| woede?

Ek is nie uitgeskop nie - =|:^) Ek het vrywillig die land verlaat - en
ek is glad nie spyt daaroor nie! Inteendeel, ek is effens vies vir myself
dat ek dit nie ook al vroeër gedoen het nie.
Ek geniet Amerika baie (positief). Ek hou baie van die Amerikaners
(positief). Ek bly in 'n pragtige omgewing in 'n pragtige apartment
(positief). Ek is finansieel baie beter af (positief).
Ek het geen woede nie =|:^) Jy laat my lag as jy sulke stellings maak!
(positief).
"eetbak" ??? Die "dis" wat voorgesit is, het maar bra begin ruik na "'n
dog's breakfast"! Nie 'n bak wat ek meer wou uit eet nie...

En dan sê hy vir alle
| ander aan om positief te wees.
|

Ja - asseblief !
Re: Varke et al [boodskap #13227 is 'n antwoord op boodskap #13150] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"F. Stef Roux" writes:
>
>>
>
>> Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
>
>> vanselfsprekend
>
>> goed of self beter is nie.
>

>> Vark
>
>> (ook nou in Toronto)
>
>>
>
>
> Hoe vind jy Toronto (of soos hulle hier so "Trono")?
> Imponerend of neerdrukkend?

> Stef


"Vark" is mos nou in "Hogtown."
Hy moet dus voel of hy tuisgekom
het. Toronto is wel imponerend
as jy dit sien van die CN TOWER
se draai-restaurant. Die enigste
ander deel van Toronto wat my
werklik kry, is dele van Chinatown
waar jy net Chinees om jou op
die strate lees, selfs op die banke.

Gloudina
Re: Varke et al [boodskap #13228 is 'n antwoord op boodskap #13150] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: > Ferdi wrote

> | Die nuwe bedeling het 'n Bill of Rights en 'n beter grondwet en 'n
> | Grondwetlike Hof wat die wette wat die parlement maak, kan toets aan
> | die hand van die handves van menseregte.
> |
> | Nie een van die dinge was in die ou bedeling nie.
> |
> | Die nuwe bedeling is beter as die ou een.
>
>
> Jy kan dalk nog jou saak so stel , maar jy gaan nie 'n enkele persoon
> binne of buite SA daarvan oortuig nie, behalwe miskien die regeringslui wat
> so lekker aan die gravy smul ...
>


Kyk hoe praat ou Nico nou weer vir al die
persone "binne of buite SA." Watter
hovaardigheid. Watter blindheid. Watter
poging om sy eie saak te regverdig.
Watter drang is daar in baie mense
wat onlangs SA verlaat het, om die
land en sy mense te beswadder. Is
dit suur druiwe. Is dit die hond
wat uit die eetbak uitgeskop is se
woede? En dan sê hy vir alle
ander aan om positief te wees.
Vorige onderwerp: Re: Straatkinders"help Gloudina"
Volgende onderwerp: Re: Rob McBride proves Nelson Wrong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 19:30:14 MGT 2024