Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Beste Afrikaanse TV-program
Beste Afrikaanse TV-program [boodskap #13006] Di, 03 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 03 Mar 1998 13:40:46 GMT, cic...@pixie.co.za (Cicero Rautenbach) wrote:
<<As ons dan nou en dan na heruitsendings moet kyk op die "South African
> Biscuit Company" se kanale, kan ons net sowel kyk na iets wat ons dink
> goed was.>>

Maak goeie nuwe dan hoef jy nie oues te kyk nie.
Re: Beste Afrikaanse TV-program [boodskap #13007 is 'n antwoord op boodskap #13006] Di, 03 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Cicero Rautenbach wrote:

> Ek wil graag hoor wat ander mense dink die beste een-uur-lange-episode
> gebaseerde Afrikaanse TV program tot dusver was. Dir moet 'n reeks
> wees soos bv. "Verspeelde Lente" en moet in +/- een uur lange epsodes
> uitgesaai wees.
>
> Persoonlik dink ek dat "Agter Elke Man" was die beste reeks tot
> dusver.

Ek was baie beindruk met "Konings" en die opvolg, "Torings". "Sonkring"
was vir my ook 'n baie goeie program."Agter Elke Man" was 'n goeie poging,
maar dit was nie juis my smaak nie, en sekere van die akteurs het ek
gevoel kon meer as net een gesigsuitdrukking probeer opsit het. Ek moet
erken dat Antie Stienie tog 'n gunsteling karakter was.

"Meester" van Annie Basson het ek baie geniet, deels omdat dit vir AJ van
der Merwe en Eric Nobbs in ander tipe rolle as gewoonlik gehad het. "

"Ballade vir 'n Enkeling" was myns insiens te vol van die klankbaan :-)

Katinka Heys se "Onder draai die duiwel rond" het ek baie geniet, die paar
kere was ek daarna kon kyk.

Ek sien baie uit na die speurreeks, "Samaritaan". Dit wil vir my voorkom
asof dit die eerste afrikaanse reeksmoordenaar storie sal wees. Ek hoop
net dis oorspronklik.

Watter een is my gunsteling ? Op die oomblik is dit "Konings".

> As ons dan nou en dan na heruitsendings moet kyk op die "South African
> Biscuit Company" se kanale, kan ons net sowel kyk na iets wat ons dink
> goed was.

Ek stem saam.

H-J
Beste Afrikaanse TV-program [boodskap #13008 is 'n antwoord op boodskap #13006] Di, 03 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
 Cicero[2]  is tans af-lyn  Cicero[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil graag hoor wat ander mense dink die beste een-uur-lange-episode
gebaseerde Afrikaanse TV program tot dusver was. Dir moet 'n reeks
wees soos bv. "Verspeelde Lente" en moet in +/- een uur lange epsodes
uitgesaai wees.

Persoonlik dink ek dat "Agter Elke Man" was die beste reeks tot
dusver.

As ons dan nou en dan na heruitsendings moet kyk op die "South African
Biscuit Company" se kanale, kan ons net sowel kyk na iets wat ons dink
goed was.
Re: Beste Afrikaanse TV-program [boodskap #13030 is 'n antwoord op boodskap #13008] Wo, 04 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Onthou julle nog vir Seepsteen Bateljon so paar jaar gelede? Ek het dit baie
geniet. Onder draai die duiwel rond is ook een van my gunstelinge.

Groete

Cicero Rautenbach wrote in message ...
> Ek wil graag hoor wat ander mense dink die beste een-uur-lange-episode
> gebaseerde Afrikaanse TV program tot dusver was. Dir moet 'n reeks
> wees soos bv. "Verspeelde Lente" en moet in +/- een uur lange epsodes
> uitgesaai wees.
>
> Persoonlik dink ek dat "Agter Elke Man" was die beste reeks tot
> dusver.
>
> As ons dan nou en dan na heruitsendings moet kyk op die "South African
> Biscuit Company" se kanale, kan ons net sowel kyk na iets wat ons dink
> goed was.
Re: Beste Afrikaanse TV-program [boodskap #13031 is 'n antwoord op boodskap #13008] Wo, 04 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n versoek:
Gee asb vir ons 'n lysie deur van 'n paar van hulle daar van 1976 se dae af
- ek het al almal vergeet!
--
Net Nico ...

Cicero Rautenbach wrote in article
...
| Ek wil graag hoor wat ander mense dink die beste een-uur-lange-episode
| gebaseerde Afrikaanse TV program tot dusver was. Dir moet 'n reeks
Vorige onderwerp: Staal Burger en Doedie
Volgende onderwerp: A Survivor's guide to SABC pronunciation
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:44:20 MGT 2024