Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bevolk die aarde ten alle koste?
Bevolk die aarde ten alle koste? [boodskap #12765 is 'n antwoord op boodskap #12766] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
ing...  is tans af-lyn  ing...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Die tegnologie was tog seker al lankal beskikbaar. Hoekom is dit
> so moeilik om iets aan hierdie skreiende onreg (teenoor die kinders)
> te doen nie?

Wat van China dan? Dit lyk vir my dit het gehelp. Daar was seker
probleme, maar dit het gehelp. En ek is bly vir al die kinders wat
nie in armoede en honger moes opgroei nie!

Dis geen taboe vie my om menselike aanwas in ons tyd te probeer beheer
nie, en ek dink nie 'n mens moet afgesit word nie deur "namecalling".

Kyk net bietjie rondom jou, en kyk watter lyding is daar. Die tyd is
tog seker lankal verby vir onbuigsame houdings wat betref
onverantwoordelike aanwas, en dit nie net in Afrika nie, maar ons
gesels hier nou meer oor die situatie in Afrka.
Re: Bevolk die aarde ten alle koste? [boodskap #12766 is 'n antwoord op boodskap #12765] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Feb 1998 20:45:36 GMT, ing...@nospam.rembrandt.gen.nz
(Pofadder) wrote:

<<>Dis geen taboe vie my om menselike aanwas in ons tyd te probeer beheer
> nie, en ek dink nie 'n mens moet afgesit word nie deur "namecalling".>>

Ek hoop jy is onder 15 jaar oud.

Dan is daar nog tyd om agter te kom wat in die woorde van jou skuil.
Re: Bevolk die aarde ten alle koste? [boodskap #12818 is 'n antwoord op boodskap #12766] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Moenie so kripties wees nie, Ferdi, Sê ons wat jy bedoel....
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

Ferdi wrote in article
...
| On Sat, 21 Feb 1998 20:45:36 GMT, ing...@nospam.rembrandt.gen.nz
| (Pofadder) wrote:
|
| nie, en ek dink nie 'n mens moet afgesit word nie deur "namecalling".>>
|
| Ek hoop jy is onder 15 jaar oud.
|
| Dan is daar nog tyd om agter te kom wat in die woorde van jou skuil.
|
|
Vorige onderwerp: RE AFRIKA IS NIE BEDOEL VIR WITTES NIE
Volgende onderwerp: POFADDERS, POTJIEKOS, ZOELOES, YUPPIES en BLOEDRIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:23:45 MGT 2024