Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DAMES: 'n bos rose vir jou!!!
DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12625] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Shove yor roses!!

Squirrel
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12626 is 'n antwoord op boodskap #12625] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
Squirrel:

> Shove yor roses!!

Dorings en al ? EINA ! ;-)
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12628 is 'n antwoord op boodskap #12625] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
As ek 'n Valentine gehad het sou ek haar uitgeneem het vir 'n lekker ete
en haar vertel het hoe lief ek haar het. Ek sou haar baie spesiaal laat voel
het.
So, hierdie boodskap is aan die ander aleen dames, geniet julle dag, wie
weet
dalk kruis ons paaie eendag.

Onrusstoker wrote in message ...
> Gelukkige valentynsdag vir jou en 'n pragtige bos geurige,
> outydse rose.
>
> XXXXX
> Liefdegroete
>
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12684 is 'n antwoord op boodskap #12625] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Secret Squirrel wrote:
>
> Shove yor roses!!
>
> Squirrel

jou jaloerse, spitefull ou suurgat!
Hoekom gaan sit jy nie in 'n hoekie en dink na oor al jou hangups nie?
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12685 is 'n antwoord op boodskap #12625] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Sorry ... yes I was a bit naughty ... suppose it was because no one gave me a bos rose.

Squirrel
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12686 is 'n antwoord op boodskap #12625] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
J wrote:

> My vriend
> as ek maar net geweet het waarvan jy praat, kan ons daaroor gesels.
> Jy se shove yor roses!! (dit moet seker lees shove your rose). Wat bedoel jy
> daarby. Iemand met 'n bietjie gevoel stuur aan die dames 'n mooi
> boodskap en dan verwerp jy dit deur dit te se, en nou se jy vir my
> en ek haal aan:
>

Dit wat jy hierbo sê, is wat die sg. "Secret Squirrel" te skrywe gehad het oor
Galjoen se oulike bos rose vir valentynsdag.

> ">jou jaloerse, spitefull ou suurgat!
>> Hoekom gaan sit jy nie in 'n hoekie en dink na oor al jou hangups nie?"
>
> Ek is nog nie seker waarom jy die opmerking maak nie. Laat asb van jou hoor,
> dan gesels ons hieroor. Se bietjie of jy man of vrou is, dalk verstaan ek
> dit beter.
> As ek niks van jou hoor nie, dan moet jy maar die res van jou lewe maar
> in jou donker bestaan leef en dink almal skuld jou iets.

Hierdie wat jy aanhaal is Galjoen (oftewel Orusstoker) se antwoord op "Secret
Squirrel" se simpel aanmerking. Lees tog net behoorlik voordat jy die verkeerde
persoon uittrap...

H-J
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12687 is 'n antwoord op boodskap #12625] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
My vriend
as ek maar net geweet het waarvan jy praat, kan ons daaroor gesels.
Jy se shove yor roses!! (dit moet seker lees shove your rose). Wat bedoel jy
daarby. Iemand met 'n bietjie gevoel stuur aan die dames 'n mooi
boodskap en dan verwerp jy dit deur dit te se, en nou se jy vir my
en ek haal aan:

">jou jaloerse, spitefull ou suurgat!
> Hoekom gaan sit jy nie in 'n hoekie en dink na oor al jou hangups nie?"

Ek is nog nie seker waarom jy die opmerking maak nie. Laat asb van jou hoor,
dan gesels ons hieroor. Se bietjie of jy man of vrou is, dalk verstaan ek
dit beter.
As ek niks van jou hoor nie, dan moet jy maar die res van jou lewe maar
in jou donker bestaan leef en dink almal skuld jou iets.
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12688 is 'n antwoord op boodskap #12625] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hier is iemand met gevoel voor humor. Ik heb er lekker mee gelachen :-) -
Dank je,
Hjalmar. Hilda.
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12698 is 'n antwoord op boodskap #12625] Wo, 18 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Kom ons hou nou op met suurgat wees:

Aan al die dames stuur ek 'n bossie suurvygies, stinkafrikaners (ek kry
nou skielik soveel heimwee) en sjokelade.

Aan al die mans stuur ek 'n lekker sigaar en 'n bottel 10 jaar KWV
brandewyn.

En hou nou op lelik wees!

vriendelike groete.
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12699 is 'n antwoord op boodskap #12625] Wo, 18 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Onrusstoker wrote:

> Kom ons hou nou op met suurgat wees:

Goeie idee.

> Aan al die dames stuur ek 'n bossie suurvygies, stinkafrikaners (ek kry
> nou skielik soveel heimwee) en sjokelade.
>

Ek's half bly ek's 'n man.

> Aan al die mans stuur ek 'n lekker sigaar en 'n bottel 10 jaar KWV
> brandewyn.

Sela. Ek sal heerlik myself kan besig hou met hierdie geskenke. Dankie,
Galjoen !Vir jou stuur ek 'n kilogram koedoebiltong (net garingbiltong,
niks anders nie), 'n kas Nando's Peri-Peri sous en 'n kas Thelema '94
Cabernet Sauvignon.

> En hou nou op lelik wees!
>
> vriendelike groete.

Hoe lyk dit met 'n storie oor die Outback ? Ek het lanklaas sulke
lekkerlees internet gehad. (Miskien kan jy weer vir ons 'n viruswaarskuwing
stuur).

H-J
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12771 is 'n antwoord op boodskap #12625] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Jammer ou maat, moet dit net nie persoonlik opneem nie.

Henri-John Kock wrote in message ...
>
>
> J wrote:
>
>> My vriend
>> as ek maar net geweet het waarvan jy praat, kan ons daaroor gesels.
>> Jy se shove yor roses!! (dit moet seker lees shove your rose). Wat bedoel jy
>> daarby. Iemand met 'n bietjie gevoel stuur aan die dames 'n mooi
>> boodskap en dan verwerp jy dit deur dit te se, en nou se jy vir my
>> en ek haal aan:
>>
>
> Dit wat jy hierbo sê, is wat die sg. "Secret Squirrel" te skrywe gehad het oor
> Galjoen se oulike bos rose vir valentynsdag.
>
>> ">jou jaloerse, spitefull ou suurgat!
>>> Hoekom gaan sit jy nie in 'n hoekie en dink na oor al jou hangups nie?"
>>
>> Ek is nog nie seker waarom jy die opmerking maak nie. Laat asb van jou hoor,
>> dan gesels ons hieroor. Se bietjie of jy man of vrou is, dalk verstaan ek
>> dit beter.
>> As ek niks van jou hoor nie, dan moet jy maar die res van jou lewe maar
>> in jou donker bestaan leef en dink almal skuld jou iets.
>
> Hierdie wat jy aanhaal is Galjoen (oftewel Orusstoker) se antwoord op "Secret
> Squirrel" se simpel aanmerking. Lees tog net behoorlik voordat jy die verkeerde
> persoon uittrap...
>
> H-J
>
Vorige onderwerp: misdaad in SA
Volgende onderwerp: Skyn die son vandag by julle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:49:44 MGT 2024