Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DIE SWART MISLUKKING
Re: DIE SWART MISLUKKING [boodskap #12641] Sa, 14 Februarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Pe...@Cunningham.com.na writes:

> Miskien is ek kleurbedonnerd - lyk vir my swart = probleme = misdaad =
> afgrond = donker = pateteties = mislukking.

Besef liewer die regte kleurbedonderaars
was die wit koloniale groepe wat dwars-
oor die wereld die oorspronklike inwoners
van hulle lande beroof het en hulle soos
ondiere behandel het. Skoert, wit setlaar
van jou ou mishoop af. As jy nie bereid
is om die sondes van jou vadere te probeer
regmaak nie, skoert wit setlaar. SA se
bevolking kan sonder jou klaarkom. Jy is
deel van die probleem. Skoert, wit setlaar.
Vorige onderwerp: Vrywillige sportboikot
Volgende onderwerp: Toets!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:07:08 MGT 2024