Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!!
Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12622] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Listen you doos, why criticise Bill Gates when you are currently using Internet Explorer on your PC.

If it offends you so much why not just delete all the Microsoft products on your PC and see how far you get.

Squirrel
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12624 is 'n antwoord op boodskap #12622] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julia  is tans af-lyn  Julia
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jy hoef seker nie sulke vieslike taal gebruik om jou punt te stel nie, en
jy is in elk geval net jaloers op BG, jy sal in jou drome nooit bereik wat
hy gedoen het nie.

En hy is n nice ou, sonder pretensies of aanstellery, en sy taalgebruik is
nie vol vloekwoorde nie.

Ik heb gezegd.

J

Onrusstoker wrote in article
...
> Wonderlik, dat Bill Gate vla-pasteie in sy gesig gekry het.
> net jammer dat hulle nie nat hondedrolle gebruik het nie.
> Ek het nie tyd vir skelm,inhalige boelies wat KAK (lees "Windows")
>
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12643 is 'n antwoord op boodskap #12622] Sa, 14 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen[2]  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Secret Squirrel wrote:

> Listen you doos, why criticise Bill Gates when you are currently using Internet Explorer on your PC.

> If it offends you so much why not just delete all the Microsoft products on your PC and see how far you get.

> Squirrel

Hoe weet jy dat hy Internet Explorer gebruik? Hoe weet jy dat hy
Windows gebruik? Miskien het hy 'n Macintosh of 'n UNIX-sisteem.

Ek gebruik self nog Internet Explorer maar ek sou hierdie program
dolgraag vervang deur 'n beter program (byvoorbeeld 'n program dat nie
gereeld vasloop nie). My probleem is egter dat ek geen tyd het om so
'n program self te maak nie en dat vanwee die sterk posisie van
Microsoft dit vir ander bedryfe nie winsgewend is om 'n beter produk
te verkoop nie.

Gerard van Wilgen

------------------------------------------------------------ ---
Ergane,'n gratis veeltalige woordeboekprogram vir Windows.

Woordelyste vir meer as 50 tale beskikbaar.
------------------------------------------------------------ ---
http://travlang.com/Ergane/
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12659 is 'n antwoord op boodskap #12622] So, 15 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Jy is so bietjie kras met die taal, miskien weet jy nie dat on oorwegend
Afrikaans
is in hierdie groep nie, wel miskien is Afrikaners beter opgevoed as ons
Engelse vriende.

Secret Squirrel wrote in message
...
> Listen you doos, why criticise Bill Gates when you are currently using Internet Explorer on your PC.
>
> If it offends you so much why not just delete all the Microsoft products on your PC and see how far you get.
>
> Squirrel
>
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12680 is 'n antwoord op boodskap #12622] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
lcs Mixmaster Remaile  is tans af-lyn  lcs Mixmaster Remaile
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Well Gerhard you twit - you obviously know nothing about the information that you provide with each posting you make.

That information and more is included.

If you want to debate, please get your facts straight.

Squirrel
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12681 is 'n antwoord op boodskap #12622] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Secret Squirrel wrote:
>
> Listen you doos, why criticise Bill Gates when you are currently using Internet Explorer on your PC.
>
> If it offends you so much why not just delete all the Microsoft products on your PC and see how far you get.
>
> Squirrel

You an arsehole and an idiot, I dont use Internet explorer, I use
Netscape. Get wise.
OS/2 is a more advanced and professional OS.
I can critisize Bill Gates whenever I like!
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12682 is 'n antwoord op boodskap #12622] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Listen Mr Forte Free agent, sitting in the Netherlands spewing forth all kinds of crap.

Wake up - Uncle Bill is your friend.

He gives you so much and you treat him like this.

Sies, but your'e so ungrateful

Squirrel
Re: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12683 is 'n antwoord op boodskap #12622] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Julia wrote:
>
> Jy hoef seker nie sulke vieslike taal gebruik om jou punt te stel nie, en
> jy is in elk geval net jaloers op BG, jy sal in jou drome nooit bereik wat
> hy gedoen het nie.
>
> En hy is n nice ou, sonder pretensies of aanstellery, en sy taalgebruik is
> nie vol vloekwoorde nie.
>
> Ik heb gezegd.
>
> J
>
Wat vuil taal betref het jy miskien 'n punt beet, maar:
Ek het nie respek vir iemand wat skuldig is aan onregverdige
ekonomiese kompetisie nie. Jy is oningelig oor hofsake en
bevindings teen Microsoft, bevooroordeeld, gebreinspoel en moedswillig.
Word wys.

groete
Vorige onderwerp: negatiewe berigte
Volgende onderwerp: Re: Amerika se wat ?.......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 10:41:28 MGT 2024