Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » misdaad in SA
misdaad in SA [boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Interessante berig wat in die Volksblad en Beeld verskyn het.

Suid-Afrikaners is vas onder die indruk misdaad in die land neem
daagliks toe, terwyl syfers wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir
Rasseverhoudinge bekend gemaak is, toon misdaad het sedert 1993 net in
vyf van die agttien afdelings toegeneem. ·
Jan Morgenrood van Die Volksblad, Beeld se susterkoerant in
Bloemfontein, het ’n kriminoloog, sosioloe… en ’n kenner in gedragswe
tenskappe gepols oor die€ wanbeeld.

Mense se indrukke oor misdaad is heeltemal verkeerd. Hulle wil ook nie
daarvan hoor dat misdaad afneem nie. Hulle word selfs kwaad as ·
jy dit viraan hulle se„.

So€ se„ prof. Beaty Naudé, ’n kriminoloog aan die Universiteit van
Suid-Afrika in Pretoria. ‘‘Jan en alleman se indrukke oor misdaad is ·
verkeerd. Die misdaadsyfers is nie werklik so hoog as wat die meeste ·
mense dink nie. Wat wel gebeur het, is dat die wanbegrippersepsie
dat misdaad toegeneem het, groter en sterker is as die feit dat
misdaadsyfers eintlik heelwat laer is.’’

Die Volksblad het sowat tagtig ·mense gebel en vir hulle gevra of
hulle besef misdaad in Suid-Afrika het in werklikheid sedert 1993
afgeneem.

Nie een van hulle wou dit glo nie, en sommiges het selfs gese„ die
inligting wat die koerant ontvang het, is ‘‘gekookte propaganda’’.

‘‘Lees jy nie die koerante nie en kyk jy nie TV nie?’’ was iemand se ·
kommentaar.

Hier is die feite: 16% minder moorde is sedert 1993 gepleeg; sowat
25% minder mense het onder rowers, wat hulle ·
wou beseer, deurgeloop; 15% minder mense is verlede jaar as in 1993 ·
ontvoer, veediefstal het met 8% afgeneem, motor- en motorfietsdiefstal
is sowat 10% minder as in 1993; en bankrooftogte het met 33% afgeem.

Ongelukkig is 20% meer mense sedert 1993 verkrag, en 1,6% meer ·
huisbrake is aangemeld. Algemene diefstal het met 50% toegeneem, en ·
gevalle van onsedelike aanranding met 24%.

Enigiemand wat nog twyfel dat dit ’n opvatting is wat om verskeie
redes verkeerd is en nie misdaadsyfers is wat die hoogte inskiet nie,·
kan gerus mense oor ontsnappings uit tronke uitvra.

Mense se algemene reaksie is dat tronke net sowel hul deure kan
oopgooi, want gevangenes ‘‘kom en gaan net soos hula·
le wil’’.

Statistieke bewys egter die teendeel. Verlede jaar het 937 gevangenes
uit Suid-Afrikaanse tronke met ’n totale gevangenetal van sowat
140`000 ontsnap, terwyl 2`339 vangenes in 1974 uit tronke met ’n
inwonertal van 94`000 ontsnap het.

^Die feite toon Suid-Afrika is vandag eintlik ’n veiliger land om in
te woon as in die apartheidsdae.

Nog ’n feit is dat veral blankewit Suid-Afrikaners dit nie glo nie.
Die indruk dat misdaad toeneem, groei nou sterker as wat die
misdaadsyfer nog ooit vermeerder verhoog het.

Prof. Almero Weyers, direkteur van die eenheid vir professionele
opleiding en dienslewering in die gedragswetenskappe aan die Vrystaat
se Universiteit in Bloemfontein, se die indruk dat misdaad toeneem, ·
kan grootliks aan inligting en ervaring toegeskryf word. ‘‘O€f mense ·
ontvang meer inligting oor misdaad o€f hulle het self ervaring
daarvan.

Die€ twee faktore bepaal gewoonlik ’n opvatting. Dit beteken nie
noodwendig ’n opvatting is reg nie, maar dit is ook nie maklik om dit
te verander nie.

‘‘Ek is seker inwoners van swart woonbuurte het voor 1994 die
opvatting gehad dat misdaad net in hul buurte plaasvind. Nou het dit
nader aan blankewit buurte beweeg, en dit kon selfs met ’n buurman
gebeur het. Die€ inligting en ervaring gaan daardie buurt se opvatting
oor misdaad bepaal.’’

Weyers se„ ook gemeenskappe *180 spasie te groot moet hulleself eerder
bemagtig as om hulle oor te gee aan die negatiwiteit van die indruk
dat misdaad toeneem en hulle dalk enige dag gaan tref.

·
‘Eerder as om energie te mors om die wanindruk te probeer verander, ·
kan mense streef na ’n ewewigtige lewensuitkyk, realisties dink oor
misdaad en te alle tye waak teen ’n oorheersende wantroue in die
medemens.’’

Ongelukkig wil dit ook voorkom of die wanindruk dat misdaad toeneem,
rassisme bevorder. ‘‘Mense gee sekere groepe die skuld vir misdaad, en
dit lei tot ’n veralgemening dat misdadigers net uit sekere
rassegroepe kom. Die enigste manier om dit tee… te werk, is om te werk
aan jou medemenslikheid en te aanvaar dat ·
alle rassegroepe onder misdaad . Veral sosioloe… glo die media moet ·
’n groot deel van die skuld kry vir die wanindruk dat misdaad toeneem.

’n Amerikaanse sosioloog se misdaad is goedkoop en nou veiliger ·
om oor te berig, en daarom kom dit meer gereeld in koerante en oor
televisie voor. Suid-Afrikaanse apartheidswette het joernaliste
vroee…r ook verbied om oor verskeie misdade te skryf.

nr. Demos Takoulas, ’n sosioloog van Pretoria, stem saam.
‘‘Misdaadberigte het beslis oor die afgelope vier jaar
vermeerdertoegeneem, en dit speel ’n groot rol in die indrukpersepsie
van mense wat mense het dat misdaad oor die€ tydperk toegeneem het.’’

Die groter openlikheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens oor die
bekendmaking van misdade kan ook ’n rol speel.

^Sr.`supt. Johlene van der Merwe, kommunikasie-offisier van die
SAPD in die Vrystaat, meen die media berig nou selfs oor misdade in ·
tradisioneel swart gebiede. ‘‘Dit is baie selde voor 1994 gedoen. Dit
lei onvermydelik tot ’n toename in misdaadberigte. Met die€ inligting
is dit byna onmoontlik dat mense nie glo misdaad neem toe nie, terwyl
dit eintlik afneem.’’

Suid-Afrika se algemene misdaadsyfer vergelyk ook glad nie sleg met ·
die misdaadsyfers in ander Westerse lande nie. Sowat 5`700 misdade ·
word per 100`000 mense in Suid-Afrika gepleeg, terwyl die gemiddelde ·
vir alle Westerse lande sowat 5`000 misdade per 100`000 mense is.

n Opname deur ’n Engelse dagblad wys ook misdaad in Durban en ·
Johannesburg is in minder gevalle gerig teen blankes as wat die
algemene indruk is.

Mnr. Azar Cachalia, sekretaris van veiligheid en sekuriteit, se„
sekere gemeenskappe het die wanindruk dat misdaad daagliks toeneem
omdat ge…soleerde voorvalle van misdaad vir die eerste keer in jare in
daardie gebiede voorkom. Hy stem ook saam met sosioloe… dat die media
dalk vir die wanindruk verantwoordelik kan wees.

‘‘Misdaadberigte is dikwels sensasioneel, en dit dra by tot ’n gevoel
van vrees wat mense onder die indruk bring hulle het beheer ·
oor hul lewe verloor.’’
Re: misdaad in SA [boodskap #12584 is 'n antwoord op boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Feb 1998 01:29:31 +0200, Lou <lo...@hotmail.ding.com> wrote:

<<>Hy praat van persepsie/indruk en se^ dan self dinge soos 'Ek is
>seker...' Duidelik opereer hyself onder 'n persepsie.>>

Seket maar die ANC se skuld, ne.
Re: misdaad in SA [boodskap #12585 is 'n antwoord op boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes:

> Die res van jou e-mail is te lank om tyd aan te spandeer - klink of jy
> eerder probeer om jouself te oortuig.
>
> Wat ek jou darem vorr wil bedank is die positiewe bydra - hel dis so
> verfrissend! Hou so aan!
> Net jammer dit kon nie beide positief en realisties wees nie.

Watter soort mens is jy, wat vir iemand
tegelykertyd bedank vir 'n positiewe
bydrae, en hom verdoem en verklaar dat
hy onrealisties is en homself wil probeer
oortuig. Jy is die soort wat wil beweer
dat alles in die ou SA so goed was, en
nou is alles in die VSA so goed. In beide
gevalle is die werklikheid nie soos jy
dit voorstel nie.
Re: misdaad in SA [boodskap #12586 is 'n antwoord op boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Feb 1998 05:17:55 +0200, Lou wrote:

<<>Hmmm jou kenner uit die water geblass en nou is dit jou antwoord?>>

Ja Lou. Jy het hom uit die water geblaas.
Lekker slaap nou.
Re: misdaad in SA [boodskap #12587 is 'n antwoord op boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Feb 1998 12:19:54 GMT, "Nico" wrote:

eerder probeer om jouself te oortuig.[/color]
>
> Wat ek jou darem vorr wil bedank is die positiewe bydra - hel dis so
> verfrissend! Hou so aan!
> Net jammer dit kon nie beide positief en realisties wees nie.>>

OK, laat ons gou praat oor "positief" en "realisties".

1. Dit was nie e-mail nie. Dit was en is n boodskap op die usenet.

2. Dit is nie "my" (sg.) e-mail nie. Dis n berig wat in die Volksblad
en Beeld verskyn het.

Ek vind dit in elk geval "verfrissend" dat jy self se jy het net die
helfte van die ding gelees, maar dat jy steeds sterk mening daaroor
het!
Re: misdaad in SA [boodskap #12588 is 'n antwoord op boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Waarom sou die regering dan 'n verbod plaas op die bekendmaking van misdaad
syfers deur die polisie?

Ferdi wrote in article
...
|
| Mense se indrukke oor misdaad is heeltemal verkeerd. Hulle wil ook nie
| daarvan hoor dat misdaad afneem nie. Hulle word selfs kwaad as
| jy dit viraan hulle se„.
|
| Hier is die feite: 16% minder moorde is sedert 1993 gepleeg; sowat
| 25% minder mense het onder rowers, wat hulle
| wou beseer, deurgeloop; 15% minder mense is verlede jaar as in 1993
| ontvoer, veediefstal het met 8% afgeneem, motor- en motorfietsdiefstal
| is sowat 10% minder as in 1993; en bankrooftogte het met 33% afgeem.
|
| Ongelukkig is 20% meer mense sedert 1993 verkrag, en 1,6% meer
| huisbrake is aangemeld. Algemene diefstal het met 50% toegeneem, en
| gevalle van onsedelike aanranding met 24%.

Kyk na die soorte misdaad - who cares as dit afneem in dinge soos
ontvoerings!?! terwyl verkragtings toeneem!?!

| Enigiemand wat nog twyfel dat dit 'n opvatting is wat om verskeie
| redes verkeerd is en nie misdaadsyfers is wat die hoogte inskiet nie,
| kan gerus mense oor ontsnappings uit tronke uitvra.
|
| Mense se algemene reaksie is dat tronke net sowel hul deure kan
| oopgooi, want gevangenes "kom en gaan net soos hul-
| le wil".
|
| Statistieke bewys egter die teendeel. Verlede jaar het 937 gevangenes
| uit Suid-Afrikaanse tronke met 'n totale gevangenetal van sowat
| 140`000 ontsnap, terwyl 2`339 vangenes in 1974 uit tronke met 'n
| inwonertal van 94`000 ontsnap het.
|

Seker maar omdat meeste van hulle nie gevang word in die eerste plek nie!


| ^Die feite toon Suid-Afrika is vandag eintlik 'n veiliger land om in
| te woon as in die apartheidsdae.

Nie vir blanke wetsgehoorsame burgers nie! Daar was minder slotte, alarms
en goedkoper assuransie in die appartheidsdae, hoe verkeerd hulle ook al
was ...

kan grootliks aan inligting en ervaring toegeskryf word. ‘‘O€f mense ·
| ontvang meer inligting oor misdaad o€f hulle het self ervaring
| daarvan.

Meer ervaring beteken tog sekerlik groter insidensie daarvan.

|
Die res van jou e-mail is te lank om tyd aan te spandeer - klink of jy
eerder probeer om jouself te oortuig.

Wat ek jou darem vorr wil bedank is die positiewe bydra - hel dis so
verfrissend! Hou so aan!
Net jammer dit kon nie beide positief en realisties wees nie.
Re: misdaad in SA [boodskap #12589 is 'n antwoord op boodskap #12583] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Feb 1998 01:26:21 +0200, Lou wrote:

hier van polisie ontsnappings ook? Duidelik nie, onlangs het 'n[/color]
> woordvoerder van die gevangenis diens,op die radio syfers aangehaal
> waarin hy dit stel dat die ontsnappings uit gevangenisse afgeneem het
> maar dat die eintlike ontsnappings gebeur terwyl die mense in polisie
> aanhouding is en dat dit toegeneem het. Soveel vir die ontsnappings
> statistieke. Kwoteer net die positiewe?>>

Jou argument in die verband is nie met my nie, maar met die mense wat
aangehaal word in die berig

in effek toeneem/afneem. Ongelukkig moet ons maar net dit glo wat ons[/color]
> lees en ondervind. Hoeveel mense het jy geken in 1993 wat geskaak,
> aangerand, vermoor (of familie het wat vermoor is) of besteel was? En
> hoeveel in jou onmiddelike kring kan vandag nog dieselfde sê? Sien dis
> waarvan ek praat. Ons voel misdaad nou aan ons velle - en dit het
> toegeneem.>>

Lou, dis nogal ironies dat daar in die berig mense aangehaal word oor
juis die soort mening, ne?
Re: misdaad in SA [boodskap #12601 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Thu, 12 Feb 1998 05:17:55 +0200, Lou wrote:
>
> >
>
> Ja Lou. Jy het hom uit die water geblaas.
> Lekker slaap nou.

Dankie :D
Re: misdaad in SA [boodskap #12602 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| > Die res van jou e-mail is te lank om tyd aan te spandeer - klink of jy
| > eerder probeer om jouself te oortuig.
| >
| > Wat ek jou darem vorr wil bedank is die positiewe bydra - hel dis so
| > verfrissend! Hou so aan!
| > Net jammer dit kon nie beide positief en realisties wees nie.
|
|
| Watter soort mens is jy, wat vir iemand
| tegelykertyd bedank vir 'n positiewe
| bydrae, en hom verdoem en verklaar dat
| hy onrealisties is en homself wil probeer
| oortuig. Jy is die soort wat wil beweer
| dat alles in die ou SA so goed was, en
| nou is alles in die VSA so goed. In beide
| gevalle is die werklikheid nie soos jy
| dit voorstel nie.
|
Die dame met die gedigte!
As ek in Kanada gesit en vergaan het vir dertig jaar, sou ek liewer stil
gebly het!
Ou tante, 'n mens hoef nie 'n ekstremis te wees om 'n opinie uit te spreek
nie. Mens mag maar iemand komplimenteer en van hom verskil. (Soms noem 'n
mens dit 'n gebalanseerde lewenshouding.)

Ek verdoem die arme vent ook nie - in stede van gedigte oortik en vir ons
hier stuur moet jy miskien vir so 'n paar weke eerder 'n Afrikaanse
woordeboek bestudeer. Ek hoop jy het verdoem verkeerd gebruik.

Meeste in die ou SA was lekker, baie lekker, glo my, ek was daar en nie in
Kanada nie.

Die VSA bleik meer te offer as SA om die oomblik. Daar word ten minste
positief gereageer om probleme op te los en uit te skakel. Kyk byvoorbeeld
hoe goed hulle vorder om rook onpopulêr te maak. Kyk ook hoe hulle al
gevorder het om lugbesoedeling nie net te bekamp nie, maar ook drasties te
verminder.

Kyk 'n bietjie om jou na die mooi dinge in die lewe! Daar is baie daarvan
as jy jou net positief wil instel!

Groetnis!
|
Re: misdaad in SA [boodskap #12603 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> Interresante berig wat in die Volksblad en Beeld verskyn het.
>
> Enigiemand wat nog twyfel dat dit 'n opvatting is wat om verskeie
> redes verkeerd is en nie misdaadsyfers is wat die hoogte inskiet nie,·
> kan gerus mense oor ontsnappings uit tronke uitvra.
>
> Mense se algemene reaksie is dat tronke net sowel hul deure kan
> oopgooi, want gevangenes ‘‘kom en gaan net soos hula·
> le wil''.
>
> Statistieke bewys egter die teendeel. Verlede jaar het 937 gevangenes
> uit Suid-Afrikaanse tronke met 'n totale gevangenetal van sowat
> 140`000 ontsnap, terwyl 2`339 vangenes in 1974 uit tronke met 'n
> inwonertal van 94`000 ontsnap het.
>

Ek bevraagteken nie die res van jou informasie nie - maar praat hulle
hier van polisie ontsnappings ook? Duidelik nie, onlangs het 'n
woordvoerder van die gevangenis diens,op die radio syfers aangehaal
waarin hy dit stel dat die ontsnappings uit gevangenisse afgeneem het
maar dat die eintlike ontsnappings gebeur terwyl die mense in polisie
aanhouding is en dat dit toegeneem het. Soveel vir die ontsnappings
statistieke. Kwoteer net die positiewe?

In elk geval - ons kry verskillende statistieke wat aandui dat misdaad
in effek toeneem/afneem. Ongelukkig moet ons maar net dit glo wat ons
lees en ondervind. Hoeveel mense het jy geken in 1993 wat geskaak,
aangerand, vermoor (of familie het wat vermoor is) of besteel was? En
hoeveel in jou onmiddelike kring kan vandag nog dieselfde sê? Sien dis
waarvan ek praat. Ons voel misdaad nou aan ons velle - en dit het
toegeneem.
Re: misdaad in SA [boodskap #12605 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> Interresante berig wat in die Volksblad en Beeld verskyn het.

> Prof. Almero Weyers, direkteur van die eenheid vir professionele
> opleiding en dienslewering in die gedragswetenskappe aan die Vrystaat
> se Universiteit in Bloemfontein, se die indruk dat misdaad toeneem, ·
> kan grootliks aan inligting en ervaring toegeskryf word. ‘‘O€f mense ·
> ontvang meer inligting oor misdaad o€f hulle het self ervaring
> daarvan.
>
> Die€ twee faktore bepaal gewoonlik'n opvatting. Dit beteken nie
> noodwendig 'n opvatting is reg nie, maar dit is ook nie maklik om dit
> te verander nie.
>
> ‘‘Ek is seker inwoners van swart woonbuurte het voor 1994 die
> opvatting gehad dat misdaad net in hul buurte plaasvind. Nou het dit
> nader aan blankewit buurte beweeg, en dit kon selfs met 'n buurman
> gebeur het. Die€ inligting en ervaring gaan daardie buurt se opvatting
> oor misdaad bepaal.''
>

Hy praat van persepsie/indruk en sê dan self dinge soos 'Ek is
seker...' Duidelik opereer hyself onder 'n persepsie.
Re: misdaad in SA [boodskap #12606 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: > Lou,
> ek kan jou nie feite gee nie, maar ry net in Jhb se strate vir 'n uur en
> dan in Chicago se strate vir 'n uur, enige dag van die jaar en dan kan ek
> nie glo dat jou feite korrek is nie!
>
> Die Amerikaanse lug is 'n duisend maal skoner as Jhb se lug!
>
> |
> | Amerika is een van die ge-insdutrialiseerde lande wat met minder as 'n
> | kwart van die wereld se bevolking meer as vyf en sewentig persent van
> | die wereld se lugbesoedeling produseer, hoog blerrie tyd dat hulle iets
> | daaromtrent doen sou ek sê :)
> |

Nou maak jy hierdie Kanadees baie kwaad.
Die geindustrialiseerde suidkant van
die Great Lakes staan en spoeg lugbesoe-
deling wat die Kanadese waters en woude
vol "acid rain" maak. Nog 'n voorbeeld
van die verwronge beeld wat Nico van die
VSA wil gee.
Re: misdaad in SA [boodskap #12607 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nico wrote:
> Die VSA bleik meer te offer as SA om die oomblik. Daar word ten minste
> positief gereageer om probleme op te los en uit te skakel. Kyk byvoorbeeld
> hoe goed hulle vorder om rook onpopulêr te maak. Kyk ook hoe hulle al
> gevorder het om lugbesoedeling nie net te bekamp nie, maar ook drasties te
> verminder.
>

Amerika is een van die ge-insdutrialiseerde lande wat met minder as 'n
kwart van die wereld se bevolking meer as vyf en sewentig persent van
die wereld se lugbesoedeling produseer, hoog blerrie tyd dat hulle iets
daaromtrent doen sou ek sê :)
Re: misdaad in SA [boodskap #12608 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Lou,
ek kan jou nie feite gee nie, maar ry net in Jhb se strate vir 'n uur en
dan in Chicago se strate vir 'n uur, enige dag van die jaar en dan kan ek
nie glo dat jou feite korrek is nie!

Die Amerikaanse lug is 'n duisend maal skoner as Jhb se lug!

|
| Amerika is een van die ge-insdutrialiseerde lande wat met minder as 'n
| kwart van die wereld se bevolking meer as vyf en sewentig persent van
| die wereld se lugbesoedeling produseer, hoog blerrie tyd dat hulle iets
| daaromtrent doen sou ek sê :)
|
Re: misdaad in SA [boodskap #12617 is 'n antwoord op boodskap #12583] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Toe ek in die Kaap was (Desembermaand)
het die polisie 'n paar jeugdiges in hegtenis
geneem oor hul 'n daggakoek gebak het. Hulle is later vrygelaat.

As die polisie te midde van sulke ernstige misdaad tyd vir sulke kak
het, dan wonder mens waar die land se prioriteite le.

Vriendelike groete.
Re: misdaad in SA [boodskap #12618 is 'n antwoord op boodskap #12583] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
|
| Nou maak jy hierdie Kanadees baie kwaad.
| Die geindustrialiseerde suidkant van
| die Great Lakes staan en spoeg lugbesoe-
| deling wat die Kanadese waters en woude
| vol "acid rain" maak. Nog 'n voorbeeld
| van die verwronge beeld wat Nico van die
| VSA wil gee.
|
Dis jou eie gedurige galle braaksel wat so suur is, Gloudina! Jy was
lanklaas in SA - ek vermoed die enigste besoedeling wat jy daar in Kanada
ruik kom uit SA uit. SA het glad en geheel geen besoedeling beheer nie -
hulle is wel bewus van die probleem, maar as dit by die spandeer van geld
kom, is besoedelingsbeheer maar laag op die voorranglys. Jammer, maar dis
waar.

Ry net so 'n week lank in spitsverkeer vanaf Roodepoort na JHb en kyk hoe
brand jou bors.
Doien dieselfde in Minneapolis in die VSA en jy kan "actually" vry asem
haal, om ons ander vriend te quote!

(Interesant dat jy nou so 'n vurige lojale Kanadees is - eerste keer wat ek
die streep van jou besigtig kry - vertel ons meer ....)

Ek dink mense moet maar self in die VSA kyk voor hulle te sterk opinie
daaroor uitspreek - en dan nie soos Gloudina klaarblyklik in al die hole
van die plek rondkruip nie - kyk ten minste of jy 'n gebalanseerde beeld
van die plek kan kry!

Groetnis ...
Re: misdaad in SA [boodskap #12636 is 'n antwoord op boodskap #12583] Sa, 14 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: > |

Jy was
> lanklaas in SA - ek vermoed die enigste besoedeling wat jy daar in Kanada
> ruik kom uit SA uit.

Wat se soort creep is jy wat dink dat bostaande
sin enigsins 'n argument is. Dis kinderagtige
en vuilspelerige skuim. Ek begin al meer en meer
dink dat 'n sekere tipe Afrikaanse man (gewoonlik
kort gelede uit SA toe die laertjie nie meer daar
is nie, die tipe man wat verplaas is uit sy werk
toe die mark oopgestel is vir groter kompetisie),
deesdae meeste buite die grense van SA te vinde is.
Vra hom maar net wanneer hy SA verlaat het, en dis
jou "toets."

En as ek lugbesoedeling wil ondervind, het ek dit
baie naby my, in Hamilton in Kanada, en net oor die
grens aan die suidekant van Lake Erie.


SA het glad en geheel geen besoedeling beheer nie -

Het die ou SA lugbesoedeling beheer? Ek kan
onthou, toe ek in Pretoria gebly het, hoe die
lug rooi was van Yskor se aktiwiteite. En om
duisende mense te forseer om as plakkers op
die kaal haai vlaktes te bly met hulle mis-
vuurtjies, hoeveel het dit gehelp om die
lugbesoedeling te beheer?

> Doen dieselfde in Minneapolis in die VSA en jy kan "actually" vry asem
> haal, om ons ander vriend te quote!

Moenie my laat lag nie. Weet jy waar Minneapolis is?
Dis in die VSA se agterwereld.

> (Interesant dat jy nou so 'n vurige lojale Kanadees is - eerste keer wat ek
> die streep van jou besigtig kry - vertel ons meer ....)

Wat wil jy weet?
>
> Ek dink mense moet maar self in die VSA kyk voor hulle te sterk opinie
> daaroor uitspreek - en dan nie soos Gloudina klaarblyklik in al die hole
> van die plek rondkruip nie - kyk ten minste of jy 'n gebalanseerde beeld
> van die plek kan kry!

So hoekom is my uitsprake nou skielik
ongeldig? Omdat ek al te lank in Noord-
Amerika bly, en dus nie die rat voor die
o"e gedraai kan word nie? Natuurlik is
daar plekke in die VSA wat nog suiwer en
skoon is, maar hoeveel keer kom jy in die
dig bevolkte "eastern seaboard" of in die
smogfilled Los Angeles?
Re: misdaad in SA [boodskap #12650 is 'n antwoord op boodskap #12583] So, 15 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina:
>
> Wat se soort creep is jy wat dink dat bostaande
> sin enigsins 'n argument is. Dis kinderagtige
> en vuilspelerige skuim. Ek begin al meer en meer
> dink dat 'n sekere tipe Afrikaanse man (gewoonlik
> kort gelede uit SA toe die laertjie nie meer daar
> is nie, die tipe man wat verplaas is uit sy werk
> toe die mark oopgestel is vir groter kompetisie),
> deesdae meeste buite die grense van SA te vinde is.
> Vra hom maar net wanneer hy SA verlaat het, en dis
> jou "toets."

Ek weet nie op watter onderlangse manier julle destyds in Kanada
ingekom het nie, maar ek kan jou sê dit wat jy hier sê is snert.
Om in Kanada in te kom moet mens 'n puntetoets slaag. Dit is so ontwerp
om jou kanse om hier werk te kan kry te optimeer.

As mens op grond van suiwer kompetisie nie in Suid Afrika 'n werk
kan kry nie dan sal jy in Amerika en Kanada nog minder werk kan kry.
Die kompetisie is hier baie erger. Jy is afgetree daarom weet jy nie
waarvan jy praat nie. Maar dit verklaar vir my eintlik hoekom jy so
ou bitterbek is. Jy is verveeld en gediggies alleen bring nie genoeg
reaksie nie. Dus lok jy nou maar reaksie uit deur mense links en regs
te beledig. So kry jy jou dag om. Nou toe, hier is nog kans vir jou
om jy tyd mee te verwyl.

> Moenie my laat lag nie. Weet jy waar Minneapolis is?
> Dis in die VSA se agterwereld.

Waarop berus jy hierdie uitspraak? Was jy al in Minneapolis?
Hoe vergelyk dit met byvoorbeeld Johannesburg?

Stef
Re: misdaad in SA [boodskap #12662 is 'n antwoord op boodskap #12583] Ma, 16 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ro...@physics.utoronto.ca writes: > Gloudina:
>>

>
> Ek weet nie op watter onderlangse manier julle destyds in Kanada
> ingekom het nie,

Wel, dankie vir jou vleiende opmerkings
oor die manier waarop ek in Kanada ingekom
het. Miskien het dit gehelp dat my man en
ek albei Ph.D's het - hy van die Universiteit
van Toronto, ek van die Universiteit van
Natal (in Afrikaans-Nederlands.)
maar ek kan jou sê dit wat jy hier sê is snert.
> Om in Kanada in te kom moet mens 'n puntetoets slaag. Dit is so ontwerp
> om jou kanse om hier werk te kan kry te optimeer.

Snaaks genoeg, toe die man vir ons die dag
toe ons Kanadese burgers word, sê dat
Kanada gelukkig is om immigrante soos ons
te verwelkom, toe was ek nie gevlei nie.
Want ek het geweet hy bedoel - "ek is bly
julle is wit, dis daarom dat julle so
gretig verwelkom word." Want op daardie
stadium was ons ook bewus dat mense uit
SA wat nie-blank is, nie so vinnig deur
die proses kon gaan as ons nie. Ek het
'n suspisie dat dit vandag ook nog die
geval is.
Jy is afgetree daarom weet jy nie
> waarvan jy praat nie.

Hoekom weet ek nie waarvan ek praat
nie. Ek neem aan dat ek baie langer
in hierdie land is as jy.

Maar dit verklaar vir my eintlik hoekom jy so
> ou bitterbek is. Jy is verveeld en gediggies alleen bring nie genoeg
> reaksie nie. Dus lok jy nou maar reaksie uit deur mense links en regs
> te beledig.

En wat is jou verskoning vir jou
bitterbekkerigheid?

So kry jy jou dag om. Nou toe, hier is nog kans vir jou
> om jy tyd mee te verwyl.

Hoekom sit jy, 'n fisikus (?)
jou tyd en verwyl op die nuusgroep?

>> Moenie my laat lag nie. Weet jy waar Minneapolis is?
>> Dis in die VSA se agterwereld.
>
> Waarop berus jy hierdie uitspraak? Was jy al in Minneapolis?
> Hoe vergelyk dit met byvoorbeeld Johannesburg?

Ja, ek was al in Minneapolis. Dis 'n groot
en aangename stad, maar in een van die
minder bevolkte dele van die VSA, en oorwegend
vol whities, meestal oorspronklik van
Noord-Europese lande. Dit kan gladnie
vergelyk word met Johannesburg en die
honderde myle na alle kante se verindustria-
liseerde omgewing nie. Niks wat ons in
Kanada het kan vergelyk met wat daar
in Gauteng aangaan wat industrialisasie
betref nie. Jy kan Johannesburg en sy
omgewing alleen vergelyk met New York
en alles wat om hom l^e, en tot 'n
sekere mate Boston en die area rondom
hom en Chicago en die suidelike oewer
van die Great Lakes.

Gloudina
Re: misdaad in SA [boodskap #12663 is 'n antwoord op boodskap #12583] Ma, 16 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Snaaks genoeg, toe die man vir ons die dag
> toe ons Kanadese burgers word, sê dat
> Kanada gelukkig is om immigrante soos ons
> te verwelkom, toe was ek nie gevlei nie.
> Want ek het geweet hy bedoel - "ek is bly
> julle is wit, dis daarom dat julle so
> gretig verwelkom word." Want op daardie
> stadium was ons ook bewus dat mense uit
> SA wat nie-blank is, nie so vinnig deur
> die proses kon gaan as ons nie. Ek het
> 'n suspisie dat dit vandag ook nog die
> geval is.

Ek neem dus aan dat jy deur wat jy hier sê jou woorde
terugtrek wat jy oor ander gesê het. Wat vir julle gegeld
het toe julle hiernatoe gekom het geld ook vir ander mense.
En wat vir ander mense geld wat hiernatoe kom geld ook vir
julle. Dit maak nie saak wanneer die mense hiernatoe
kom nie.

As jy die ander beskuldig dat hulle vir swartes gevlug het om
in 'n wit enklaaf te kom sit dan het julle ook vir die swartes
weggevlug en dan sit julle ook nou hier in 'n wit enklaaf.

Dus, Gloudina, hou op met huigel.

Stef
Re: misdaad in SA [boodskap #12669 is 'n antwoord op boodskap #12583] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ro...@physics.utoronto.ca writes: > >


>
> As jy die ander beskuldig dat hulle vir swartes gevlug het om
> in 'n wit enklaaf te kom sit dan het julle ook vir die swartes
> weggevlug en dan sit julle ook nou hier in 'n wit enklaaf.
>
> Dus, Gloudina, hou op met huigel.
>
> Stef

Nee, jy probeer weer motiewe aan mense
toeskryf. Ons het (vir die tweede keer)
na Kanada gekom, nie omdat dit 'n wit
enklaaf is nie (net sekere dele is.)
Ons het gekom omdat my man hier studeer
het en ek uitgekom het om met hom te
trou en vir 'n paar jaar hier gebly het.
Toe het ons teruggegaan, maar na vier
jaar uit SA uitgegaan omdat ons gesien
het dit is omskep in 'n evil empire.
Dit was natuurlik om Kanada te kies,
waarvan ons ondervinding gehad het.

Jy het dit ook mis dat Kanada 'n wit
enklaaf is. Dis net jou wit-rassistiese
hoop dat Kanada 'm wit enklaaf is. Wittes
lewe net op baie klein deeltjies van
Kanada. Dit is, wat landsoppervlakte
betref, die land van die Inuit en die
honderde First Nations wat meer en meer
deur die wet in kontrole van hul land
geplaas word. Meer en meer van die
suksesvolle immigrante van buite Kanada
kom ook van die Indiese subkontinent
of is van Asiatiese oorsprong. Het jy
al opgemerk hoeveel van die goeie
mediese navorsers by die Universiteit
van Toronto van asiatiese oorsprong is.
Nee, Stef, jy bly nie in 'n "wit" land
nie.

Gloudina
Re: misdaad in SA [boodskap #12670 is 'n antwoord op boodskap #12583] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, Nico
Terloops, sonder om hier in jul argument betrokke te raak,

dit is 'n absolute feit dat die hoogs ontwikkelde lande meer
besoedeling en skadelike stowwe veroorsaak as die onderontwikkelde
lande. Dit is nie 'n kwessie van interpretasie ens of 'n debateerbare
punt nie, dis 'n FEIT. As jy dit nie weet nie stel ek voor jy vind
meer uit oor afvalstowwe en giftige gasse.

En moet my nou nie beledig nie, ek is nou vireers moeg vir beledigings
uitdeel en ontvang.

VRIENDELIKE GROETE
Re: misdaad in SA [boodskap #12701 is 'n antwoord op boodskap #12583] Do, 19 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nico wrote:
>
> Lou,
> ek kan jou nie feite gee nie, maar ry net in Jhb se strate vir 'n uur en
> dan in Chicago se strate vir 'n uur, enige dag van die jaar en dan kan ek
> nie glo dat jou feite korrek is nie!
>
> Die Amerikaanse lug is 'n duisend maal skoner as Jhb se lug!
>
> |
> | Amerika is een van die ge-insdutrialiseerde lande wat met minder as 'n
> | kwart van die wereld se bevolking meer as vyf en sewentig persent van
> | die wereld se lugbesoedeling produseer, hoog blerrie tyd dat hulle iets
> | daaromtrent doen sou ek sê :)
> |

Nico

Bietjie inligting vir jou aangaande die produksie van Kweekhuis gasse:

"International negotiations and scientific research have been the main
forces propelling governments to address the issue of global warming.
The main countervailing force has been U.S. oil, coal and auto companies
with their enormous influence on the U.S. Congress and the debate about
climate change in the United States. They succeeded last year in passing
a Senate resolution admonishing the Clinton Administration not to agree
to a treaty that does not require limitations on greenhouse gas
emissions by developing nations. Without U.S. ratification it is
unlikely that the treaty will ever go into effect since the treaty
requires the ratification by developed countries representing at least
55 percent of greenhouse gas emissions. While the United States does
not have an absolute veto on the treaty it is responsible for 38 percent
of the developed world's emissions which makes it virtually impossible
to get to the 55 percent target without U.S. ratification. This makes
the campaign for Senate ratification of the Kyoto treaty of
international importance."

Bron: http://www.law.pace.edu/env/energy/perspective1.html

"According to Greenpeace, the commitment for the reduction of the
greenhouse gas emissions assumed by the industrialized countries that
signed the Framework Convention on Climate Change (FCCC), during 92'
Earth Summit, has not been carried out. "In reality, there was a 10%
increase in the average global emissions considering the existing levels
in 1990", explained the physicist Delcio Rodrigues, Climate Campaign
Coordinator for Greenpeace Brazil. "The US are responsible for almost
1/4 of the global emissions. The US emissions will increase by 13% by
2000", said Rodrigues.

Greenpeace urges the adoption, during the Third Conference of Parties
(COP3) of the FCCC at Kyoto, of early legally binding commitments by
governments of the industrialized countries and an international
schedule for greenhouse gas emissions reduction. "Considering the fact
that the US is the major polluting country, the US must assume the
leadership of the process and cut it's emissions
by 20% by the year 2005, from 1990' levels", said Rodrigues. "

Bron: http://www.greenpeace.org/~climate/

Nou vra ek jou
1) Duisend maal skoner?
2) Vir elke voorbeeld wat jy my kan gee van 'n stad wat hoe"
besoedelings syfers het in Suid Afrika kan ek jou 10 gee in die VSA. Al
ooit die lieflike Smog oor Los Angeles gesien?
3) Gaan maar net na een van die Search Engines en soek vir Global
Warming en Kyoto - die bleddie Amerikaners is nog erger as wat ek gedink
het :)

Cheers
Lou
Re: misdaad in SA [boodskap #12719 is 'n antwoord op boodskap #12583] Vr, 20 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Nee, jy probeer weer motiewe aan mense
| toeskryf. Ons het (vir die tweede keer)
| na Kanada gekom, nie omdat dit 'n wit
| enklaaf is nie (net sekere dele is.)

Kyk om jou , Gloudina, hoeveel swartes sien jy?? Moenie laat blyk dat
Inuiete en swartes uit Afrika dieselfde is nie - jy is nou besig met
"window-dressing" - jy bly in 'n ligte bruin enklawe - as jy dan wil hare
kloof. Moenie jou geloofwaardigheid so beskadig nie!

| Ons het gekom omdat my man hier studeer
| het en ek uitgekom het om met hom te
| trou en vir 'n paar jaar hier gebly het.
| Toe het ons teruggegaan, maar na vier
| jaar uit SA uitgegaan omdat ons gesien
| het dit is omskep in 'n evil empire.
| Dit was natuurlik om Kanada te kies,
| waarvan ons ondervinding gehad het.

Ek sou nou dink Kenya of Ethiopie sou 'n meer logiese keuse vir aktiviste
wees - of opleiding in moeder Rusland?!? Destyds moes Kanada darem 'n
lekker paradys gewees het! Julle was nie guts genoeg om te bly of dan
elders rassisme te gaan afbreek nie en nou sit jy en beskuldig links en
regs?

|
| Jy het dit ook mis dat Kanada 'n wit
| enklaaf is. Dis net jou wit-rassistiese
| hoop dat Kanada 'm wit enklaaf is. Wittes
| lewe net op baie klein deeltjies van
| Kanada.

MENSE lewe net in baie klein deeltjies van Kanada!

Dit is, wat landsoppervlakte
| betref, die land van die Inuit en die
| honderde First Nations wat meer en meer
| deur die wet in kontrole van hul land
| geplaas word.

Vertel ons eerder bietjie op positiewe trant van jou lewensgeskiedenis -
kyk of jy dit kan doen sonder om ander af te kraak, al was hulle skuldig
aan apartheid.

Nico
Re: misdaad in SA [boodskap #12720 is 'n antwoord op boodskap #12583] Vr, 20 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| het. Miskien het dit gehelp dat my man en
| ek albei Ph.D's het - hy van die Universiteit
| van Toronto, ek van die Universiteit van
| Natal (in Afrikaans-Nederlands.)

Wys jou net : akademiese opleiding het niks met gesonde verstand en 'n
positiewe lewenswyse te doen nie!

| Ja, ek was al in Minneapolis. Dis 'n groot
| en aangename stad, maar in een van die
| minder bevolkte dele van die VSA, en oorwegend
| vol whities, meestal oorspronklik van
| Noord-Europese lande.

Haai, Gloudina, hoe kry jy dit reg om so 'n positiewe standpunt te stel?
Dit maak my bly - ons sal jou nog omhaal om mooi dinge in die lewe raak te
sien - miskien selfs 'n positiewe gediggie van jou eie die lig te laat
sien!
Re: misdaad in SA [boodskap #12746 is 'n antwoord op boodskap #12583] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
MANDELA AND CRIME IN SOUTH AFRICA

Somebody must have told Nelson Mandela that he can fool almost all the
people most of the time. This week we had to witness on TV how he was
interviewed by one of his own praise singers, Allister Sparks. This is
the very man who contributed to making the ultra left wing Rand Daily
Mail bankrupt. With this on his CV, he was given the job as the
ANC/Communist, Political Commissar to oversee SABC Television. True to
his tradition, his interview with Mandela was filled with awe and
adulation for Mandela. Even when Mandela made the obvious gaffe by
stating that the crime statistics are being distorted, did Sparks not
even question him and accepted it as a fact without even batting an
eyelid. After 50 trips abroad at taxpayers expense , in most cases
accompanied by his foreign Shangaan girlfriend to tranquil countries,
it must have affected Mandela's own perspective on the crime situation
in his own backyard.

The ANC/Communist, Xhosa dominated SABC TV, spearheaded by Allister
Sparks, simply do not report serious crimes, unless it is an armed
robbery with the loss of lives. Even then, they choose to ignore the
fact that most the armed robberies are committed by the ANC/SACP
motley rabble, who are busy collecting and accumulating election
funds for the ANC/Communist elections due in 1999.
How else can the ANC have R30 million in the bank after themselves
admitting to bankruptcy only a year ago. Their motto is "crime
does not pay enough". These animals and their cohorts have made crime
in South Africa the biggest growth industry since they took power. The
criminals have control of the streets and the innocent victims are
forced to live in homes which are fortified like prisons.

No civilised person must expect the situation to improve. The jails
were emptied by de Klerk and his ilk and he then proceeded to hand
over power to the former prison inmates who now reign over us. Not
satisfied with the treachery he committed by giving away his own
country, he has now even decided to dump his wife in favour of some
rich Greek woman. To place the matter in the correct perspective, his
lady friend wants a R20 million flat in London in a divorce settlement
from her husband. She says that the flat will be too small to live in
for two famous (sic) international celebrities such as herself and
Pink Frikkie. It appears from this statement that after fouling his
own nest, Pink Frikkie now even wants to run away from the mess he
created here in South Africa. I doubt if future generations during
the coming century can possibly again produce such an unsavoury and
devious political character such as this man.

Frikkie
Kommunikasie/Skakeloffisier Oos Kaap AWB

http://home.global.co.za/~pottie
Vorige onderwerp: Kyk, ek bly altyd nuut!
Volgende onderwerp: DAMES: 'n bos rose vir jou!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:49:53 MGT 2024