Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: goeie griet !!
Re: goeie griet !! [boodskap #12595] Wo, 11 Februarie 1998 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Feb 1998 13:43:30 GMT, c-n...@usa.net (Vyg Fynbos) wrote:

samelewing waarin ons kinders en hul kinders gaan lewe,[/color]
> hoe anders dit gaan wees as wat dit was vir ons, hoe
> tegnologie die samelewing gaan verander ens..ens..>>

(Jy sal dit seker waardeer dat ek jou nie eers uitkak en beledig voor
ek antwoord nie, ne?)

Wat vir my relatief duidelik blyk, is dat ons kinders waarskynlik meer
as een huwelik in hule lewens gaan he.

Dis nou as die instelling van die huwelik in die bree" nie eenvoudig
vervang gaan word deur n regskontrak nie.

En dat vrouens baie meer mag gaan he as in die verlede.
(Help ons! Iemand!!!)
Vorige onderwerp: Bankrowe
Volgende onderwerp: goeie griet !!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:02:09 MGT 2024