Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword
President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12531 is 'n antwoord op boodskap #12533] So, 08 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Gerard van Wilgen[2]  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
As ek my koerant mag glo, het president Mandela gister in Kaapstad
gesê dat hy 'n voorstander is van rassediskriminasie. As egte
politikus het hy dit natuurlik nie presies so gesê nie, maar het hy
die woorde "positiewe diskriminasie" gebesig.

Ja, vir diegene wat daarvan profiteer is iedere diskriminasie
"positief" maar feitlik bestaan "positiewe diskriminasie" nie omdat
daar altyd iemand deur benadeel word.

Nelson Mandela moe nou baie versigtig wees. Hy het goed werk gedoen in
die stryd teen die apartheid maar nou is hy tog op die verkeerde weg
tereggekom. Dit gaan heeltemaal nie goed met die Suid-Afrikaanse
ekonomie nie, die kriminaliteit is seer hoog, die owerheid het te veel
burokrate en te weinig mense wat eg werk, en nou wil die president 'n
niewe vorm van apartheid invoer!

Die aanhangers van die ou apartheid kan taamlik tevrede wees as dit
werklik gebeur. Die enige ding waarvoor sy nog hoef te stry is dat die
huidskleur van die bevooregte klasse verander word. Nelson Mandelo het
die helfte van die werk dan reeds vir hulle gedoen.

Gerard van Wilgen
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12532 is 'n antwoord op boodskap #12531] So, 08 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Feb 1998 03:46:08 GMT, "Nico" wrote:

word maar altyd as rassisme gesien. As jy kerngesonde rassiste wil teëkom,[/color]
> kyk in SA na die meeste van die swart bevolking. Erkenning van rasse
> verskille het ongelukkig lelik geword.>>

Ek glo nie.

Vir my (en sover ek weet baie ander mense) is daar twee goed:

1. Die verskil tussen gemeenskappe (en onthou dat dit gereeld oor die
kleur-grens gaan. 'n Swart, Portugees-sprekende Mosambieker met n
goeie opvoeding het bv oneindig meer in gemeen met n blanke Portugees
sprekende wit man in Jhb as met 'n swart Zulu in Durban.).

2. Hoe mense hul lewens inrig ten opsigte van die verskille en hoe dit
hulle optrede beinvloed.

n Rassis is dus nie iemand wat verskille erken en raaksien tussen
gemeenskappe nie, maar iemand wat n ander groep minder ag OMDAT hy aan
n ander gemeenskap behoort.
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12533 is 'n antwoord op boodskap #12531] So, 08 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| As ek my koerant mag glo, het president Mandela gister in Kaapstad
| gesê dat hy 'n voorstander is van rassediskriminasie. As egte
| politikus het hy dit natuurlik nie presies so gesê nie, maar het hy
| die woorde "positiewe diskriminasie" gebesig.

Gerhard, almal op aarde is geneig om eerder by hul eie soort te hou en dit
word maar altyd as rassisme gesien. As jy kerngesonde rassiste wil teëkom,
kyk in SA na die meeste van die swart bevolking. Erkenning van rasse
verskille het ongelukkig lelik geword.

|
| Ja, vir diegene wat daarvan profiteer is iedere diskriminasie
| "positief" maar feitlik bestaan "positiewe diskriminasie" nie omdat
| daar altyd iemand deur benadeel word.
|
| Nelson Mandela moe nou baie versigtig wees. Hy het goed werk gedoen in
| die stryd teen die apartheid maar nou is hy tog op die verkeerde weg
| tereggekom. Dit gaan heeltemaal nie goed met die Suid-Afrikaanse
| ekonomie nie, die kriminaliteit is seer hoog, die owerheid het te veel
| burokrate en te weinig mense wat eg werk, en nou wil die president 'n
| niewe vorm van apartheid invoer!
|
| Die aanhangers van die ou apartheid kan taamlik tevrede wees as dit
| werklik gebeur. Die enige ding waarvoor sy nog hoef te stry is dat die
| huidskleur van die bevooregte klasse verander word.

Sal nie gebeur nie - die bevooregte klasse bevat die mense in SA wat bereid
is om hard te werk - wit en swart - ongelukkig meer wit as swart.
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12549 is 'n antwoord op boodskap #12533] Ma, 09 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen[2]  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Nico" wrote:

> | As ek my koerant mag glo, het president Mandela gister in Kaapstad
> | gesê dat hy 'n voorstander is van rassediskriminasie. As egte
> | politikus het hy dit natuurlik nie presies so gesê nie, maar het hy
> | die woorde "positiewe diskriminasie" gebesig.

> Gerhard, almal op aarde is geneig om eerder by hul eie soort te hou en dit
> word maar altyd as rassisme gesien. As jy kerngesonde rassiste wil teëkom,
> kyk in SA na die meeste van die swart bevolking. Erkenning van rasse
> verskille het ongelukkig lelik geword.

Persoonlik gee ek Suid-Amerikaanse of Asiatiese vrouwe die voorkeur,
alhoewel ek self blank is (die bleke vissebuike, ba :-), maar ek erken
dat jy in prinsipe gelyk het. Egter, dit is nie soseer die verskil in
ras nie wat belangrik is, maar veeleer die verskil in kultuur. Ek sal
'n voorbeeld gee uit my eie land. In Nederland is daar veel sosiale
probleme met immigrante uit Marokko, terwyl die immigrante uit Italie
en Spanje daarenteen goed in die samelewing geintegreer is. Tog is
daar nie so 'n groot verskil in ras tussen Noord-Afrikane en
Suid-Europeane. Die belangrike verskil is dat die Italiane en
Spanjaarde tot die Westerse kultuur behoor terwyl die Marokkane tot
die Arabiese kultuur behoor. Ek sou die konstatering dat sommige
kulture nie goed kan saamleef nie, nie "rassisties" wil noem nie,
hoewel in die praktyk ras en kultuur meestal saamgaan.

Nietemin, is ek van mening dat iedereen op sy individuele kwaliteite
beoordeel moet word. Al is dit maar omdat daar geen objektiewe
maatstawe bestaan om te bepaal of iemand 'n Blanke, Neger, Indiaan,
Eskimo, Boesman of Chinees is, en uiteindelik slegs amptelike
willekeur de deurslag kan gee.

Gerard van Wilgen

------------------------------------------------------------ ---
Ergane,'n gratis veeltalige woordeboekprogram vir Windows.

Woordelyste vir meer as 50 tale beskikbaar.
------------------------------------------------------------ ---
http://travlang.com/Ergane/
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12550 is 'n antwoord op boodskap #12533] Ma, 09 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12551 is 'n antwoord op boodskap #12533] Ma, 09 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
>

Positieve diskriminatie is niet zo ongewoon. Om mensen in een
achterstandssituatie vooruit te krijgen is het zelfs erg goed (zie VS beleid in
de laatste tien jaar) en wordt het heel vaak ter hand genomen om gelijkheid te
bevorderen. En verder : "waar gehakt wordt vallen spaanders" ik vind het dan
ver gaan om een waarschuwend vingertje uit te steken naar Mandela.
Jan

> knipperdeknip

> | die woorde "positiewe diskriminasie" gebesig.
> Knipperdeknip
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12552 is 'n antwoord op boodskap #12533] Ma, 09 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, Is maar 'n rondspeel met woorde, maar ek stem met jou saam.

|
| n Rassis is dus nie iemand wat verskille erken en raaksien tussen
| gemeenskappe nie, maar iemand wat n ander groep minder ag OMDAT hy aan
| n ander gemeenskap behoort.
|
|
|
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12571 is 'n antwoord op boodskap #12533] Di, 10 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 08 Feb 1998 00:01:30 GMT, gvwi...@worldonline.nl (Gerard van Wilgen) wrote:
<<Dit gaan heeltemaal nie goed met die Suid-Afrikaanse
>ekonomie nie, >>

Onder meer omdat maatskappye soos Philips wat onder die
apartheid-bedeling staatsubsidies gekry het om monteer-fabrieke in SA
aan die gang te hou (dit was onder meer ook hoekom TV's vir
Suid-Afrikaners toe so duur was), in 1994 padgegee het.
Hulle het nie meer subsidies gekry nie en is toe na lande soos
Thailand toe waar die hulle hongerlone kon betaal aan werkers en die
omgewing kon besoedel sonder dat die staat teen hulle optree.
Re: President Mandela is nou blykbaar 'n voorstander van die apartheid geword [boodskap #12572 is 'n antwoord op boodskap #12533] Di, 10 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Dirk Van den Bussche  is tans af-lyn  Dirk Van den Bussche
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello Jan,

> Positieve diskriminatie is niet zo ongewoon.

Volgens mij kan je beter mensen _informeren_ dan diskrimineren. Ik denk dat je daar méér resultaat mee bereikt.

> Om mensen in eenachterstandssituatie vooruit

Juist in deze situatie..:-)

> te krijgen is het zelfs erg goed (zie VS beleid in

> de laatste tien jaar) en wordt het heel vaak ter hand genomen om gelijkheid te
> bevorderen.

Nochtans, zoals je zeker wel zult weten, verloopt zo'n proces heel langzaam. Der is altijd een wel een splintergroep hier of daar die roet in't eten komt
werpen. Zie maar naar Martin Luther King...

> En verder : "waar gehakt wordt vallen spaanders"

Daar zit véél waarheid in :-)

> ik vind het dan ver gaan om een waarschuwend vingertje uit te steken naar Mandela.

Je moet die man toch krediet geven vind ik, hij zal maar de puinhoop, die anderen hebben aangericht, trachten te ruimen.

---

...Cybergreetz from Borsbeek near Antwerp...

E-mail: At work: dirk.van-d...@notes.basant.be
At home: di...@mail.dma.be
Fidonet: 2:292/506.25
Vorige onderwerp: Diskriminasie 'n stappie te ver !!
Volgende onderwerp: Bankrowe
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:48:25 MGT 2024