Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesoek: selibate, dapper mans
Gesoek: selibate, dapper mans [boodskap #12437] Ma, 02 Februarie 1998 00:00
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai almal

Die redakteur het gevra ek moet 'n artikel doen oor mans wat uit eie,
vrye wil selibaat is (vir De Kat).

Die probleem is dat die soort ouens klaarblyklik nie vreeslik volop is
nie - en die wat wel die leefstyl uitleef, nie noodwendig daaroor praat
nie (amper soos 'n broer in die tronk?).

Behalwe as hulle dapper is.

Skryf tog (aan: d...@iafrica.com) en vertel jou selibate storie. Ek belowe
jy kan anoniem ook bly as jy wil. Sou jy selibaat wees, maar nie omdat jy
wil wees nie, kan jy ook skryf.

Groete

Deon Meyer
Vorige onderwerp: Afrikaner Weerstands Beweging AWB Webblad
Volgende onderwerp: Afrikaner Weerstands Beweging AWB
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:35:12 MGT 2024