Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nagana
Nagana [boodskap #123087] Sa, 29 Desember 2018 17:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nagana is 'n siekte onder beeste wat oorgedra word deur die tsetsevlieg (Glossina morsitans) en verwant aan slaapsiekte. Kom voor in Zambië en Zoeloeland. Dit is bestry deur lugbespuitings met D.D.T. en ook op ander maniere wat dié bedreiging heelwat verminder het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Naboomspruit
Volgende onderwerp: Nagmuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:13:30 MGT 2024