Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katvis
Katvis [boodskap #122446] Vr, 21 Desember 2018 14:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Katvis of Baner is 'n groot familie rivier- en seevis sonder skubbe maar met baard aan die bek. Stekels op rug maak hulle gevaarlik om te hanteer. Modderbaber of platkopbaber is die bekendste Suid-Afrikaanse rivierspesies. Begrawe homself tydens droë seisoene. Slangbaber algemeen aan kuste en riviermondings so ver suid soos Oos-Londen. Kaapse baber of seebaber, 16 duim lank, is algemeen oral langs die Suid-Afrikaanse kus. Nie goeie eetvis nie.

Die klein seekat in die Kaap word dikwels katvis genoem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kat, Swartpoot
Volgende onderwerp: Kat, Wilde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 13:57:25 MGT 2024