Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Sekretarisvoël.
Sekretarisvoël. [boodskap #12109] Wo, 14 Januarie 1998 00:00
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sekretarisvoël - C. Louis Leipoldt.

Sekretarisvoël met jou lange bene,
Met jou penne agter die ore styf,
Met jou stadige stappies, wat maak jy hier ?

Sekretarisvoël met jou lange bene,
Met jou vaalgrys vere en lang, lang lyf,
Met jou groot, groot oë, wat maak jy hier ?
Vorige onderwerp: Uit "Scriba van die Carbonari" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: Re: Woltemade se perd - Die gedig van Leipolt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 18:24:47 MGT 2024