Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vandag in geskiedenis, Anglo-Boere oorlog
Vandag in geskiedenis, Anglo-Boere oorlog [boodskap #119837] Do, 18 November 2010 13:07 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Maandag 18 November 1901: Kolonel Harry Scobell vang Stoffel Myburgh
se kommando by Koningskroon, naby Jamestown.

Daardie nag, word 'n rebel, Piet Bester, tot die dood veroordeel by
Dordrecht. Regulasies vereis dat rebelle in die publiek... tereggestel
word, en daarom word hy na 'n plaashuis geneem waar vroue is.

Die Boervrou Johanna Coetzer is diep ongelukkig toe sy hoor hoekom
hulle daar is.

Die Engelse offisiere gee in en neem Bester na 'n nabye sloot.

Hy weier om geblindoek te word. Die soldate kan nie die man wat so vir
hulle staar skiet nie en hy word toe aan 'n stoel vasgemaak, omgedraai
en in die rug geskiet. CNP

http://www.facebook.com/pages/AFRIKANERKULTUURDAGBOEK/318928 188644
Re: Vandag in geskiedenis, Anglo-Boere oorlog [boodskap #119838 is 'n antwoord op boodskap #119837] Vr, 19 November 2010 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Nov 2010 05:07:48 -0800 (PST), Etienne Marais
wrote:

> Maandag 18 November 1901: Kolonel Harry Scobell vang Stoffel Myburgh
> se kommando by Koningskroon, naby Jamestown.
>
> Daardie nag, word 'n rebel, Piet Bester, tot die dood veroordeel by
> Dordrecht. Regulasies vereis dat rebelle in die publiek... tereggestel
> word, en daarom word hy na 'n plaashuis geneem waar vroue is.
>
> Die Boervrou Johanna Coetzer is diep ongelukkig toe sy hoor hoekom
> hulle daar is.
>
> Die Engelse offisiere gee in en neem Bester na 'n nabye sloot.
>
> Hy weier om geblindoek te word. Die soldate kan nie die man wat so vir
> hulle staar skiet nie en hy word toe aan 'n stoel vasgemaak, omgedraai
> en in die rug geskiet. CNP
>
> http://www.facebook.com/pages/AFRIKANERKULTUURDAGBOEK/318928 188644

Vir 'n werklike Suid Afrikaner, 'n patriot, 'n lid van die nageslag
van die Boervolk, sal die engelsman nooit 'n vriend kan wees nie.
Die geskiedenis het 'n onoorbrugbare kloof geskep het tussen ons en
hulle.
Re: Vandag in geskiedenis, Anglo-Boere oorlog [boodskap #119839 is 'n antwoord op boodskap #119838] Sa, 20 November 2010 09:34 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Nov 19, 5:18 pm, Dave wrote:
> On Thu, 18 Nov 2010 05:07:48 -0800 (PST), Etienne Marais wrote:
>> Maandag 18 November 1901: Kolonel Harry Scobell vang Stoffel Myburgh
>> se kommando by Koningskroon, naby Jamestown.
>
>> Daardie nag, word 'n rebel, Piet Bester, tot die dood veroordeel by
>> Dordrecht. Regulasies vereis dat rebelle in die publiek... tereggestel
>> word, en daarom word hy na 'n plaashuis geneem waar vroue is.
>
>> Die Boervrou Johanna Coetzer is diep ongelukkig toe sy hoor hoekom
>> hulle daar is.
>
>> Die Engelse offisiere gee in en neem Bester na 'n nabye sloot.
>
>> Hy weier om geblindoek te word. Die soldate kan nie die man wat so vir
>> hulle staar skiet nie en hy word toe aan 'n stoel vasgemaak, omgedraai
>> en in die rug geskiet. CNP
>
>> http://www.facebook.com/pages/AFRIKANERKULTUURDAGBOEK/318928 188644
>
> Vir 'n werklike Suid Afrikaner, 'n patriot, 'n  lid van die nageslag
> van die Boervolk, sal die engelsman nooit 'n vriend kan wees nie.
> Die geskiedenis het  'n onoorbrugbare kloof geskep het tussen ons en
> hulle.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Engeland het om verskoning gevra vir wat in Australia gebeur het,
maar sal nooit erken dat hulle verkeerd was in Suid Afrika nie.
Vorige onderwerp: Re: Is riding on sidewalk a sign of Banana Republic?
Volgende onderwerp: Voorspelling - (Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s), Ontmoeting(e) om te verhoog ? (Vorentoe... wenk (Inisiatief)) (lank)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:49:14 MGT 2024