Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die groep lyk dood, maar weier om te sterf!
Die groep lyk dood, maar weier om te sterf! [boodskap #119774] Vr, 03 September 2010 08:35 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Almal het padgegee, Riaan, Suidwester, Ferdi en ek. Selfs die Antie
is nie meer nie. Leef sy nog?

Net Dave en Eugene Marais is nog hier. Vir hoe lank?
Re: Die groep lyk dood, maar weier om te sterf! [boodskap #119775 is 'n antwoord op boodskap #119774] Vr, 03 September 2010 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 3, 10:35 am, Torreke wrote:
> Almal het padgegee, Riaan, Suidwester, Ferdi en ek.  Selfs die Antie
> is nie meer nie.  Leef sy nog?
>
> Net Dave en Eugene Marais is nog hier.  Vir hoe lank?

Bittereinders, haha
Re: Die groep lyk dood, maar weier om te sterf! [boodskap #119776 is 'n antwoord op boodskap #119775] Vr, 03 September 2010 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 3, 10:52 am, Etienne Marais wrote:
> On Sep 3, 10:35 am, Torreke wrote:
>
>> Almal het padgegee, Riaan, Suidwester, Ferdi en ek.  Selfs die Antie
>> is nie meer nie.  Leef sy nog?
>
>> Net Dave en Eugene Marais is nog hier.  Vir hoe lank?
>
> Bittereinders, haha

Die oorlog is lankl verby! :)
Re: Die groep lyk dood, maar weier om te sterf! [boodskap #119778 is 'n antwoord op boodskap #119776] Vr, 03 September 2010 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 3, 11:17 am, Torreke wrote:
> On Sep 3, 10:52 am, Etienne Marais wrote:
>
>> On Sep 3, 10:35 am, Torreke wrote:
>
>>> Almal het padgegee, Riaan, Suidwester, Ferdi en ek.  Selfs die Antie
>>> is nie meer nie.  Leef sy nog?
>
>>> Net Dave en Eugene Marais is nog hier.  Vir hoe lank?
>
>> Bittereinders, haha
>
> Die oorlog is lankl verby!  :)

Hmmm, hierdie is ook oorlog, in 'n sekere manier
Re: Die groep lyk dood, maar weier om te sterf! [boodskap #119779 is 'n antwoord op boodskap #119776] Vr, 03 September 2010 15:54 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Torreke frons en sê::


>>> Almal het padgegee, Riaan, Suidwester, Ferdi en ek.  Selfs die Antie
>>> is nie meer nie.  Leef sy nog?

>>> Net Dave en Eugene Marais is nog hier.  Vir hoe lank?

>> Bittereinders, haha
>
> Die oorlog is lankl verby! :)

Torreke, soos Eugene sê, 'bittereinders'.
ga jou nou iets vertel, maar dit is vertroulik. Jy hou dit verdomp vir
jouself! Ek is 'n rekenaar fundi. Hierdie jaar is dit 20 jaar sedert
ek my eerste (486) rekenaar gekoop het en begin het met
(rekenaar aangedrewe met) DOS 3.7 (of so iets).
Later het 'n doktersvriend, my computertjommie, gesê hy gaan 'Windows'
koop, en toe ek hom vra wat dìt is, het hy gesê dat hy nie seker is
presies wat Windows is nie maar dit is 'n vertaler tussen die
hardeware en sagteware (of so iets). Dit was 20 jaar gelede.

Intussen, het ek 'n rekenaarfundi geword. Ek kan hardeware doen,
en ek kan sagteware doen. Ken slegs een persoon slimmer as ek op 'n
PC, en dit is my vrou (vir wie ék oorspronklik geleer het, die bietjie
wat ek geweet het.) Om 'n kappie op 'n e (ê) re sit, was 'n hele
riekmarole. Jy moes 'n doskode tik om dit te kon regkry.

Sy is slimmer as ek. Nou leer sy my, en wanneer sy die woonstel
skoonmaak, maak sy sommer die drywe ook oop, en stofsuig die
binnegoed van die PC's..! As ek vashaak, roep ek haar vir hulp.
Ons mans is nie so slim as wat ons dink nie.

Die kruks van my skrywe is dìt: Ek was verras en bly om jou brief
hier te sien en bely: Ek kan 'n PC formateer en Windows installeer +
die plugins wat jy wil hê. Ek kan vir jou 'n nuwe webblad skep met die
pluginns wat nodig is. Selfs musiek op jou webblad sit, looping as jy
wil.

Maar my 'n selfoon nie, en ek weet nie hoe werk facebook nie en ek
weet nie hoe werk 'n selfoon nie.
Miskien omdat albei my irriteer.

Torreke, dit was 'n lang storie om te sê, bly asseblief hier (en wees
verras, ek verlang selfs na die tannie met wie ons soveel fights gehad
het. Die Namibiër? Dit was jòu tjommie.. Nooi hom terug, maar ék nooi
joui terug. (lees my 2de sin. Hou asb wat ek hier gesê het vir
jouself.)
Vorige onderwerp: Waar is almal?
Volgende onderwerp: Bedrog-nes in staat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:00:49 MGT 2024