Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AWB gereed om boere te beskerm
AWB gereed om boere te beskerm [boodskap #11960] Di, 30 Desember 1997 00:00
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
NOEM MY ENIGE ANDER ORGANISASIE WAT IETS VIR DIE BOERE AFRIKANER SAL DOEN
BESLIS NIE DIE NP EN SY GESPUIS NIE
THYS

-----Original Message-----
From: Alwyn Nel
Newsgroups: soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: Sunday, December 28, 1997 18:55
Subject: Re: AWB gereed om boere te beskerm

Thys,

Nie alleen skrou jy vir my in hoofletters nie, maar ook stuur jy vir my jou
antwoord na my email adres. As jy aan 'n publieke forum wil deelneem, is
dit standaard prosedure om enige komentaar daarna terug te pos. Moenie die
ding persoonlik maak nie.

Ek waardeer die feit dat jou beweging iets wil doen. En ek stem saam. IETS
moet gedoen word, daar is geen twyfel nie. Dis net dat die AWB geen
geloofwaardigeid het nie.

Die kern van my boodskap was: Vat hande met Constant Viljoen, Martinus en
Leon, of Piet Pompies for that matter en kry die ding gedoen. Deur die
Afrikaner te verdeel deur 'n sinnelose magstryd bring ons nêrens. Onthou jy
die leuse van die ou SA wat sê "eendrag maak mag" weet jy wat dit beteken?
Indien nie, vra die ANC. Die wit Afrikaner het die slagspreuk ge-coin maar
het nie meer die vaagste benul waaroor dit gaan nie. Ses miljoen wittes wat
dieselfde taal praat en saam staan, ongeag sentimente, het 'n kans. Die AWB
op sy eie het fokkol. Sela.

Alwyn
Vorige onderwerp: ougat groep
Volgende onderwerp: ENGELSMAN BOER SKOT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:29:05 MGT 2024