Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raad teen miere??
Raad teen miere?? [boodskap #11956] Di, 30 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Het iemand dalk vir my raad teen hierdie klein miertjies wat letterlik my
kombuis platloop?
Daar mag net iets soets op die tafel land of die hele kolonie is daar /
help tog asseblief???

My een probleem is; ek kan nie gif daar spuit nie want dis die plek waar 'n
ou eet!

Kontak my asseblief?!

Tot Later!
Hein / he...@hinet.co.za
Re: Raad teen miere?? [boodskap #11972 is 'n antwoord op boodskap #11956] Do, 01 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FanTim[2]  is tans af-lyn  FanTim[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Eric wrote in message ...
|Ik hoop dat deze raad ook zal helpen bij de Zuid Afrikaans mieren :-)

Met die stand van die rand sal jy ten minste 'n R2 munt moet gee voor
daai miere tevrede is ;)

FanTim
Re: Raad teen miere?? [boodskap #11973 is 'n antwoord op boodskap #11956] Do, 01 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eric  is tans af-lyn  Eric
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hoi,

Ik spreek geen Afrikaans, dus ik zal het in het Hollands moeten doen.

Zoek de plaatsen op waar die mieren vandaan komen, en plaats daar stuivers
of andere koperen muntstukken. Mijn oma deed dit altijd, en zij zweerde dat
het hielp. Of dat zo is weet ik niet zeker, maar er waren zomers opvallend
weinig mieren in haar huisie.

Ik hoop dat deze raad ook zal helpen bij de Zuid Afrikaans mieren :-)

eric

Hein van Wyk heeft geschreven in bericht
...
> Het iemand dalk vir my raad teen hierdie klein miertjies wat letterlik my
> kombuis platloop?
> Daar mag net iets soets op die tafel land of die hele kolonie is daar /
> help tog asseblief???
>
> My een probleem is; ek kan nie gif daar spuit nie want dis die plek waar 'n
> ou eet!
Re: Raad teen miere?? [boodskap #12057 is 'n antwoord op boodskap #11956] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Dec 1997 22:21:26 GMT, "Hein van Wyk" wrote:

kombuis platloop?[/color]
> Daar mag net iets soets op die tafel land of die hele kolonie is daar /
> help tog asseblief???
>
> My een probleem is; ek kan nie gif daar spuit nie want dis die plek waar 'n
> ou eet!>>

n Mens kry sulke plastiek-houertjies by PnP ens. (kos so R8 as ek reg
onthou) wat jy in die kombuis kan sit. Die miere gaan dan daar in, vat
van die vergiftigte "kos" in die houer terug nes toe en roei hulself
uit.
Ek het dit gebruik en dit werk.
Re: Raad teen miere?? [boodskap #12058 is 'n antwoord op boodskap #11956] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie van Greunen  is tans af-lyn  Frikkie van Greunen
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die enigste wat die suikermiere en klein kakkerlakkies permanent uit my
kombuis verdryf het, is so 'funny Sjinese bordkryt' stafie, wat ek op die
straatmark gekoop het vir R1.50.

Die kryt kom voor in 'n klein dosie gemerk 'MIRACULOUS INSECTICIDE CHALK -
Made in China'

Bye.

Ferdi wrote in message ...
> On 30 Dec 1997 22:21:26 GMT, "Hein van Wyk" wrote:
>
> letterlik my
>> kombuis platloop?
>> Daar mag net iets soets op die tafel land of die hele kolonie is daar /
>> help tog asseblief???
>>
>> My een probleem is; ek kan nie gif daar spuit nie want dis die plek waar 'n
>> ou eet!>>
>
> n Mens kry sulke plastiek-houertjies by PnP ens. (kos so R8 as ek reg
> onthou) wat jy in die kombuis kan sit. Die miere gaan dan daar in, vat
> van die vergiftigte "kos" in die houer terug nes toe en roei hulself
> uit.
> Ek het dit gebruik en dit werk.
>
Vorige onderwerp: Re: ant & grasshoppers
Volgende onderwerp: Re: Not much culture here ??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:01:28 MGT 2024