Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Etienne Marais
Etienne Marais [boodskap #119312] So, 14 Februarie 2010 17:24 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
en meer plekke. Daar was ook enkele (positiewe) bevestigings van
elders dat dit gelees is en óf dit enige doel gedien het, sal niemand
kan sê nie. Watter doel kon dit dien?

As jy tyd spandeer aan die argiewe op die groep, sal jy dit opspoor.
Afgesien daarvan, jy het nie net my ondersteuning nie maar selfs my
dankbetuiging daarvoor. Daar is mense wat die nuusgroep lees maar nie
weet hoe om te reageer nie, en mense wat nie wil reageer nie. Ek het
vele Nederlandse vriende wat gereeld hier kuier, en glo my, hulle is
deel van diegene wat bygedra het tot SA se ondergang. Watter doel dit
gaan dien as hulle nou agterkom dat hulle opgeneuk het, is 'n oop
vraag. Ek is positief daaroor want hulle praat en hulle skryf
(hopelik) briewe aan hul koerante en tydskrifte.

Ek skryf min hier want ek het te veel drama gehad by hierdie selfde
nuusgroep maar ek lees jou bydraes. En ek is nie die enigste wat dit
lees nie. Hou vol daarmee asb.
Re: Etienne Marais [boodskap #119313 is 'n antwoord op boodskap #119312] So, 14 Februarie 2010 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Feb 2010 19:24:43 +0200, Dave wrote:
>
> Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
> gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
> en meer plekke.

Ek moet byvoeg "en uit Kanada'. Ek weet nie hoe ek dit vergeet het nie
want sy en haar mannetjie het geepad uit SA na Kanada omtrent die tyd
toe die waarheidskommissie sittings gehou is en mense verhoor is omdat
hulle ondermeer bomme onder die Wimpy tafels geplak het en vrouens en
kinders vermoor het. Omtren daardie tyd (dink ek) het hulle pad gegee
hier.
Re: Etienne Marais [boodskap #119314 is 'n antwoord op boodskap #119313] So, 14 Februarie 2010 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bellende Belhamel  is tans af-lyn  Bellende Belhamel
Boodskappe: 30
Geregistreer: Februarie 2010
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:0mcgn5l9u49k33dmc6ff2ak2de5kegbdk6@4ax.com...
> On Sun, 14 Feb 2010 19:24:43 +0200, Dave wrote:
>

>> Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
>> gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
>> en meer plekke.
>
> Ek moet byvoeg "en uit Kanada'. Ek weet nie hoe ek dit vergeet het nie
> want sy en haar mannetjie het geepad uit SA na Kanada omtrent die tyd
> toe die waarheidskommissie sittings gehou is en mense verhoor is omdat
> hulle ondermeer bomme onder die Wimpy tafels geplak het en vrouens en
> kinders vermoor het. Omtren daardie tyd (dink ek) het hulle pad gegee
> hier.

Ja hier zo'n Hollander die meeleest, ik ken geen Afrikaans, maar het
is goed te lezen, ik hoop dat u mijn Nederlands ook kunt lezen. ;o)
Denk je dat het hier beter is? Ook hier worden mensen vermoord om bijna
niets.
Al geloof ik best dat het in SA erger is dan hier.(nog).
En inderdaad, racisme gericht tegen blanken wordt nooit erkent als zodanig.
Ook racisme tussen groepen waar geen blanken bij zitten word ook niet zo
benoemd.
Het is dus niet alleen een probleem in Zuid Afrika, maar een probleem dat je
overal ziet.
Ik denk dat de wereld op barsten staat.
Re: Etienne Marais [boodskap #119315 is 'n antwoord op boodskap #119313] So, 14 Februarie 2010 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" schreef in bericht
news:0mcgn5l9u49k33dmc6ff2ak2de5kegbdk6@4ax.com...
> On Sun, 14 Feb 2010 19:24:43 +0200, Dave wrote:
>

>> Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
>> gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
>> en meer plekke.
>
> Ek moet byvoeg "en uit Kanada'. Ek weet nie hoe ek dit vergeet het nie
> want sy en haar mannetjie het geepad uit SA na Kanada omtrent die tyd
> toe die waarheidskommissie sittings gehou is en mense verhoor is omdat
> hulle ondermeer bomme onder die Wimpy tafels geplak het en vrouens en
> kinders vermoor het. Omtren daardie tyd (dink ek) het hulle pad gegee
> hier.
Ja Dave, ek weet wie jy bedoel,die ou teef wat hier gedigte geskryf het is
waarskynlik dement geword.
Re: Etienne Marais [boodskap #119318 is 'n antwoord op boodskap #119312] So, 14 Februarie 2010 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 14, 7:24 pm, Dave wrote:
> Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
> gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
> en meer plekke. Daar was ook enkele (positiewe) bevestigings van
> elders dat dit gelees is en óf dit enige doel gedien het, sal niemand
> kan sê nie. Watter doel kon dit dien?
>
> As jy tyd spandeer aan die argiewe op die groep, sal jy dit opspoor.
> Afgesien daarvan, jy het nie net my ondersteuning nie maar selfs my
> dankbetuiging daarvoor. Daar is mense wat die nuusgroep lees maar nie
> weet hoe om te reageer nie, en mense wat nie wil reageer nie. Ek het
> vele Nederlandse vriende wat gereeld hier kuier, en glo my, hulle is
> deel van diegene wat bygedra het tot SA se ondergang. Watter doel dit
> gaan dien as hulle nou agterkom dat hulle opgeneuk het, is 'n oop
> vraag. Ek is positief daaroor want hulle praat en hulle skryf
> (hopelik) briewe aan hul koerante en tydskrifte.
>
> Ek skryf min hier want ek het te veel drama gehad by hierdieselfde
> nuusgroep maar ek lees jou bydraes. En ek is nie die enigste wat dit
> lees nie. Hou vol daarmee asb.

Dankie Dave, as mens na groups.google.com kyk kry die Afrikaanse
Usenet nuusgroep meer besigtigings as soc.culture.south-africa (so
vêr ek kan aflei). Daar is talle 'loerders' hier rond wat dalk net
iets mag
leer of dalk eendag iets sal doen om die wêreld se begrip van wat in
SA aangaan te verander.
Re: Etienne Marais [boodskap #119319 is 'n antwoord op boodskap #119315] So, 14 Februarie 2010 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 14, 8:51 pm, "ikke" wrote:
> "Dave" schreef in berichtnews:0mcgn5l9u49k33dmc6ff2ak2de5kegbdk6@4ax.com...> On Sun, 14 Feb 2010 19:24:43 +0200, Dave wrote:
>
>>> Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
>>> gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
>>> en meer plekke.
>
>> Ek moet byvoeg "en uit Kanada'. Ek weet nie hoe ek dit vergeet het nie
>> want sy en haar mannetjie het geepad uit SA na Kanada omtrent die tyd
>> toe die waarheidskommissie sittings gehou is en mense verhoor is omdat
>> hulle ondermeer bomme onder die Wimpy tafels geplak het en vrouens en
>> kinders vermoor het. Omtren daardie tyd (dink ek) het hulle pad gegee
>> hier.
>
> Ja Dave, ek weet wie jy bedoel,die ou teef wat hier gedigte geskryf het is
> waarskynlik dement geword.

Sy verteenwoordig die tipe wat eerder om wêreld opinie haar
oortuigings
skaaf as uit ons geharde geskiedenis en moeilike hede. Dit is makliker
om saam met die groot stroom te gaan en die wêreld tevrede probeer
stel as om ongewild te wees en realiteit in die gesig te staar. 'n
Politieke
skrywer van die 60's het gesê dat die wêreld ons nie noodwendig
goedgesind sal wees vir ons besluite nie maar dit het gehardheid
geverg
om ons 'n vooruitstrewende en veilige land te maak met inagneming van
alle kulture se reg tot voortbestaan met eie identiteit en
grondgebied. 'n
Ideaal wat loodreg tot die Brit se imperialistiese integrasionisme
gestaan
het en wat hul eenvoudig nie verstaan het nie.
Re: Etienne Marais [boodskap #119320 is 'n antwoord op boodskap #119314] So, 14 Februarie 2010 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 14, 8:16 pm, "Bellende Belhamel" wrote:
> "Dave" schreef in berichtnews:0mcgn5l9u49k33dmc6ff2ak2de5kegbdk6@4ax.com...
>
>> On Sun, 14 Feb 2010 19:24:43 +0200, Dave wrote:
>
>>> Etienne, dankie vir die werk wat jy doen. Ek het dit vroeër jare hier
>>> gedoen en aanvalle gekry deur *WIT SCRAP* uit NZ, AUS, LOKAAL, GEORGIA
>>> en meer plekke.
>
>> Ek moet byvoeg "en uit Kanada'. Ek weet nie hoe ek dit vergeet het nie
>> want sy en haar mannetjie het geepad uit SA na Kanada omtrent die tyd
>> toe die waarheidskommissie sittings gehou is en mense verhoor is omdat
>> hulle ondermeer bomme onder die Wimpy tafels geplak het en vrouens en
>> kinders vermoor het. Omtren daardie tyd (dink ek) het hulle pad gegee
>> hier.
>
> Ja hier zo'n Hollander die meeleest, ik ken geen Afrikaans, maar het
> is goed te lezen, ik hoop dat u mijn Nederlands ook kunt lezen. ;o)
> Denk je dat het hier beter is? Ook hier worden mensen vermoord om bijna
> niets.
> Al geloof ik best dat het in SA erger is dan hier.(nog).
> En inderdaad, racisme gericht tegen blanken wordt nooit erkent als zodanig.
> Ook racisme tussen groepen waar geen blanken bij zitten word ook niet zo
> benoemd.
> Het is dus niet alleen een probleem in Zuid Afrika, maar een probleem dat je
> overal ziet.
> Ik denk dat de wereld op barsten staat.

Die regse element in Suid-Afrika het lankal al vir Europa gewaarsku
tot die
gevolge van hul liberale idees. Mense dink as dit goed gaan kan hul
maar
liberaal wees ten opsigte van immigrasie en soortgelyke kwessies, maar
dit is net 'n kwessie van tyd voordat degenerasie in volle skaal
plaasvind
en vêr regse groepe dan weer moeilikheid maak wat verdeeldheid tot
gevolg het.
Re: Etienne Marais [boodskap #119322 is 'n antwoord op boodskap #119314] Ma, 15 Februarie 2010 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Feb 2010 19:16:48 +0100, "Bellende Belhamel"
wrote:

>
> Ja hier zo'n Hollander die meeleest, ik ken geen Afrikaans, maar het
> is goed te lezen, ik hoop dat u mijn Nederlands ook kunt lezen. ;o)
> Denk je dat het hier beter is? Ook hier worden mensen vermoord om bijna
> niets.
> Al geloof ik best dat het in SA erger is dan hier.(nog).
> En inderdaad, racisme gericht tegen blanken wordt nooit erkent als zodanig.
> Ook racisme tussen groepen waar geen blanken bij zitten word ook niet zo
> benoemd.
> Het is dus niet alleen een probleem in Zuid Afrika, maar een probleem dat je
> overal ziet.
> Ik denk dat de wereld op barsten staat.
>
>

Ja, juist je zeker bent. Het is hier erger dan daar. In feite is het
erger hier dan in elke andere plaats niet in een staat van oorlog -
of zijn we in een Staat van oorlog?

We zijn blij u vind Afrikaans begrijpelijk -
Houd bij het lezen/schrijven en vind je de enige echte verschil tussen
Afrikaans en Nederland zijn *zin constructie.
Re: Etienne Marais [boodskap #119323 is 'n antwoord op boodskap #119322] Ma, 15 Februarie 2010 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:cqnin5ll7p2ror25p5le1gv5fp40du0uh2@4ax.com...
> On Sun, 14 Feb 2010 19:16:48 +0100, "Bellende Belhamel"
> wrote:
>
>

>> Ja hier zo'n Hollander die meeleest, ik ken geen Afrikaans, maar het
>> is goed te lezen, ik hoop dat u mijn Nederlands ook kunt lezen. ;o)
>> Denk je dat het hier beter is? Ook hier worden mensen vermoord om bijna
>> niets.
>> Al geloof ik best dat het in SA erger is dan hier.(nog).
>> En inderdaad, racisme gericht tegen blanken wordt nooit erkent als
>> zodanig.
>> Ook racisme tussen groepen waar geen blanken bij zitten word ook niet zo
>> benoemd.
>> Het is dus niet alleen een probleem in Zuid Afrika, maar een probleem dat
>> je
>> overal ziet.
>> Ik denk dat de wereld op barsten staat.


>
> Ja, juist je zeker bent. Het is hier erger dan daar. In feite is het
> erger hier dan in elke andere plaats niet in een staat van oorlog -
> of zijn we in een Staat van oorlog?
>
> We zijn blij u vind Afrikaans begrijpelijk -
> Houd bij het lezen/schrijven en vind je de enige echte verschil tussen
> Afrikaans en Nederland zijn *zin constructie.
Dave ,ek is een Vlaming uit belgie,omgewing Brussel en ek begryp jullie taal
baie goed daar sy afgelyd is van Nederlands maar in die loop der jare haar
ye ontwikling gekry het,die twee lig so na elkaar dat dit baie moeilik is om
korekt Afrikaans te skryf en te praat,ek vind dit so fantasties dat ons met
elkaar kan korrespondeer
Groetnis uit die koue vlaandere
Re: Etienne Marais [boodskap #119324 is 'n antwoord op boodskap #119323] Ma, 15 Februarie 2010 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Feb 2010 17:30:12 +0100, "ikke" wrote:
> Dave ,ek is een Vlaming uit belgie,omgewing Brussel en ek begryp jullie taal
> baie goed daar sy afgelyd is van Nederlands maar in die loop der jare haar
> ye ontwikling gekry het,die twee lig so na elkaar dat dit baie moeilik is om
> korekt Afrikaans te skryf en te praat,ek vind dit so fantasties dat ons met
> elkaar kan korrespondeer
> Groetnis uit die koue vlaandere

En, die Belge se (gesproke) Nederlands is natuurlik ook nog nader aan
Afrikaans as Amsterdam Nederlands:-) Soos jy sê, dit is wonderlik dat
ons met mekaar kan gesels.

Brussel is mos die Franssprekende deel van België mat Antwerpen
wat Vlaams praat. Is Vlaams 'n taal?

Groetnis uit 'n redelik warm Durban (vannag minimum 23°C:-)
Re: Etienne Marais [boodskap #119325 is 'n antwoord op boodskap #119324] Wo, 17 Februarie 2010 11:57 Na vorige boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" schreef in bericht news:td5jn5pi4cilet1031urod924n7c7a7l7l@4ax.com...
> On Mon, 15 Feb 2010 17:30:12 +0100, "ikke" wrote:
>
>> Dave ,ek is een Vlaming uit belgie,omgewing Brussel en ek begryp jullie
>> taal
>> baie goed daar sy afgelyd is van Nederlands maar in die loop der jare haar
>> ye ontwikling gekry het,die twee lig so na elkaar dat dit baie moeilik is
>> om
>> korekt Afrikaans te skryf en te praat,ek vind dit so fantasties dat ons
>> met
>> elkaar kan korrespondeer
>> Groetnis uit die koue vlaandere
>
> En, die Belge se (gesproke) Nederlands is natuurlik ook nog nader aan
> Afrikaans as Amsterdam Nederlands:-) Soos jy sê, dit is wonderlik dat
> ons met mekaar kan gesels.
>
> Brussel is mos die Franssprekende deel van Belgiëï mat Antwerpen
> wat Vlaams praat. Is Vlaams 'n taal?
>
> Groetnis uit 'n redelik warm Durban (vannag minimum 23°C:-)

Dave,ons ofisiele taal is Nederlandsen verksil in feite nie van Vlaams nie
maar ons het wel andere uitdrukkinge,ons is vir afrikaners beter
verstaanbaar as Nederlanders daar die oorspronkelike afrikaners afkomstig
was van Zeeland en ons het ook wat andere mentaliteit ietsjie minder
arrogant.
Nou is die snee aant smelte en die temperatuur is nou 1°C.As jy soms wil
gesels met my langs skype via mikrofoon of webcam,ek is bereid.
Groetnis
Vorige onderwerp: Kletskous
Volgende onderwerp: Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:40:32 MGT 2024