Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Britte is mos goed ingelig
Britte is mos goed ingelig [boodskap #119300] Vr, 05 Februarie 2010 21:26 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Vanuit Beeld:

" ’n Onlangse ondersoek in Brittanje het aan die lig gebring ongeveer
60% van alle Britte weet nie wat Auschwitz is nie. ’n Kwart van die
Britse jeug dink Hitler was die leier van ’n popgroep en Auschwitz ’n
pretpark. Is die res van die wêreld veel wyser? "

( http://tinyurl.com/yf48vdy )

" Is die res van die wêreld veel wyser " : Ek dink die gemiddelde
Afrikaner sal wel weet wat Auschwitz is, en ons jeug wie Hitler was.
As ek dit reg het vaar Afrikaanse studente al vir jare beter in
matriek/graad-12 as Engelse Suid-Afrikaners. En dan was dit die Britte
wat die kommunistiese/terroristiese ANC gefinansier en gehuisves het
in Londen, en massas liberale Engelse in Suid-Afrika met hul
sentimentele uitkyk wat die land gebring het waar hy nou is.
Re: Britte is mos goed ingelig [boodskap #119306 is 'n antwoord op boodskap #119300] Ma, 08 Februarie 2010 09:23 Na vorige boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Etienne Marais" schreef in bericht
news:d8622141-4089-4cab-b393-0e918a0d175c@h2g2000yqj.googleg roups.com...
Vanuit Beeld:

" �n Onlangse ondersoek in Brittanje het aan die lig gebring ongeveer
60% van alle Britte weet nie wat Auschwitz is nie. �n Kwart van die
Britse jeug dink Hitler was die leier van �n popgroep en Auschwitz �n
pretpark. Is die res van die w�reld veel wyser? "

( http://tinyurl.com/yf48vdy )

" Is die res van die w�reld veel wyser " : Ek dink die gemiddelde
Afrikaner sal wel weet wat Auschwitz is, en ons jeug wie Hitler was.
As ek dit reg het vaar Afrikaanse studente al vir jare beter in
matriek/graad-12 as Engelse Suid-Afrikaners. En dan was dit die Britte
wat die kommunistiese/terroristiese ANC gefinansier en gehuisves het
in Londen, en massas liberale Engelse in Suid-Afrika met hul
sentimentele uitkyk wat die land gebring het waar hy nou is.

In Britanje is die hollocaust nie meer in die lessepaket opgeneem nie
,sogeseg om die Moslims nie vir die kop te stoot nie!!!!
Vorige onderwerp: Plaasmoorde: Optog
Volgende onderwerp: Egpaar met byl oorval kortná polisie klagtes aanhoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:57:38 MGT 2024