Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Schwarz
Harry Schwarz [boodskap #119299] Vr, 05 Februarie 2010 18:37
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Harry Schwarz is vandag (Vrydag) oorlede. Hy is een van talle Jode wat
die Afrikanerdom in die wiele gery het en as 'n 'onlangse' immigrant
moes hy eerder dankbaar gewees het vir wat die Afrikaner in Suid
Afrika bereik het as om sy liberale idees rond te slinger wat tot die
gemors waarin ons nou in is sou volg. Alhoewel sommige Jode tot
Afrikaners sou ontwikkel, het 'n groot aantal Jode hulself as vyand
van die Afrikaner bevestig en hulself tot die kommunistiese en
terroristiese ANC en SAKP gewend. Die Jodedom in Suid-Afrika is maar
'n klein deel van die bevolking maar tog oefen hulle buitensporig baie
mag uit.

http://en.wikipedia.org/wiki/Harry_Schwarz
http://en.wikipedia.org/wiki/Afrikaner-Jews
http://tinyurl.com/yk6knbo

"Schwarz het in 1934 saam met sy ma en jonger broer in Suid-Afrika
aangekom. Sy pa is kort vantevore na dié land nadat hy nie in
Nederland, Frankryk of Brittanje 'n verblyfpermit kon kry nie."
Vorige onderwerp: Re: Is "Dutch" 16 different languages?
Volgende onderwerp: Plaasmoorde: Optog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:58:45 MGT 2024