Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Familiebome
Familiebome [boodskap #119237] So, 27 September 2009 22:00
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek het afgekom op 'n oulike genealogie program wat gratis is [of
kommersiƫel ($75) met gevorderde funksionaliteit]. Die program het
Afrikaanse ondersteuning (selfs vir die installasie proses). Die
'downloader' is ongeveer 500k en die installasie proses laai nog
ongeveer 30MB af.

http://www.myheritage.com/family-tree-builder
Vorige onderwerp: Halooooooo
Volgende onderwerp: Nog 'n dag, nog 'n plaasmoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:26:40 MGT 2024