Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stil Staan - Langenhoefen
Stil Staan - Langenhoefen [boodskap #119185] Wo, 15 Julie 2009 06:00
noauth  is tans af-lyn  noauth
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2009
Karma: 0
Junior Lid
Daar trek 'n koeël met spoed, met spoed
hy's nat van Afrikaner bloed
en smart die boodskap wat hy voer
hy kom uit Afrikaner roer
hy gaan deur Afrikaner hart
maar met die roue en die smart
bring hy steeds die hart se kragte oor
Slaap sag trou hart, so wreed deurboor
want trekkend, trekkend jaar en stond
sal steeds die koeël sy boodskap sprei
en waar hy tref, heel nooit sy wond
en wat hy tref, dit heilig hy.
(Jan F.E. Cilliers)
Vorige onderwerp: paginamagina – Breyten Breytenbach
Volgende onderwerp: Jan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:19:13 MGT 2024