Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » IW vs. IV
IW vs. IV [boodskap #119182] Di, 30 Junie 2009 21:28
Jim A  is tans af-lyn  Jim A
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Junior Lid
Die Israelwaarheid vs. die Israel-visie

Die idiote van die Israel-visie is ‘n spul “mentally retarded
jerks”.

Tydens die ou NP bedeling het die intelligensiedienste van
die NP Regering alle (potensiële) regse groeperings geïden-
tifiseer en ‘n plan uitgewerk hoe om hierdie groeperings as
‘n kollektief te infiltreer, te beheer, te bestuur, te verdeel,
te stereotipeer en te diskrediteer. Hulle het die “textbook”
metode gebruik, naamlik om selfs hul eie “regse” groepe
te stig en hulle dan self te bestuur en te beheer. Die oog-
lopende voordeel hiervan is dat die regses outomaties ge-
lok word ; hulle registreer (vul lyste en registers in) som-
mer vrywilliglik ; en op so ‘n wyse word daar sonder veel
moeite, al hulle gegewens op lêer verkry. Dit noem mens
alles-in-een ‘n ‘bargain’.

Regerings -gestigde en/of geïnfiltreerde groepe sluit in :

Die AWB ; Die BSB ; Die Volk ; Orde Boerevolk ; Boere-
staat Party ; Vryheidsfront ; Die Verkenners ; TLU-SA ;
Die Israel-visie ; Dogters van Sion, ens.

A) Beheer en bestuur :

Alle sg “operasies” van die meer militante groepe (soos bv
die bomplantery van die AWB) was deur die “leierskap” be-
plan, beheer en bestuur... en daarom was elke liewe AWB
bomplanter ook gevang en toegesluit, want hulle was reg
van die begin af uitgelok, beheer en bestuur. _Hierdie mo-
dus operandi het ook verseker dat die deursnit “regse” ou-
tomaties ‘n slegte naam kry (gestereotipeer word), naamlik
dié van verkrampte, agterlike, dikgat en brandewynbesope
domgatte wat nie eers weet hoe om ‘n operasie suksesvol
uit te voer, of om saam te staan nie.

B) Verdeel taktiek en diskreditasie :

Sekere groepe was geïdentifiseer nl dat hulle geen geweld
voorstaan nie, maar slegs hulle ideologie (godsdiens) wil be-
vorder. Hierdie groepe het nie gekwalifiseer as militant nie ;
en derhalwe kon die Regering (se intelligensie agentskappe)
hulle nie maklik uit lok om bomme te plant, ens, nie. So, die
Regering moes derhalwe alternatiewe planne maak om hier-
die (godsdienstige) groepe te neutraliseer en hulle invloed te
beperk. _En een van die metodes was om hierdie groepe van
binne te verdeel, sodat hulle op die einde van die dag opbreek
en versplinter. Dit sou moraal verder breek.

Hierdie gevolglike verdeeltheid en versplintering word dan
gerieflik in die Media gerapporteer en só word die sg “Israel-
visie” (as ‘n kollektiewe ‘label’) outomaties as negatief en be-
laglik gestereotipeer as ‘n beweging wat noodwendig uit hon-
derde verdeelde en verskillende irrelevante “sektes” bestaan
wat nêrens heen oppad is nie. Agente (infiltreerders/akteurs)
word binne die geteikende regse (godsdiens) groepe geplant
met die opdrag om verdeeltaktiek toe te pas deur sekere ver-
deelmeganismes in aksie te stel.

Onderwerpe (‘tools’) wat as gerieflike verdeelmeganismes
aangewend word is :

1) Voorspellings en ‘profete’

Die infiltreerders (agente) werk hulself vinnig (gewoonlik deur
groot finansiële skenkings te maak) in leiersposisies in. Hier-
die fondse word natuurlik deur die Regering verskaf. Hulle maak
gevolglik van die beginsel van vrees gebruik, want hulle weet dat
vrees ‘n vorm van geloof is. _So begin hulle om allerande nuwe
“profete” en voorspellings in te voer en hiermee maak hulle die
lede van die gemeente bang (met ‘doomsday’ scenario’s, ens.)
en so verkry hulle ‘n emosionele hou-vas oor die gemeente.

Sommige gemeentelede sal selfs oortuig word om al hulle be-
sittings te verkoop... en dan te sit en wag op die voorgenome
‘doomsday’ (of tragedie/kataklisme) om aan te breek volgens
wat die ‘profeet’ kwansuis voorspel het. _Voorbeelde is Siener
van Rensburg en Johanna Brandt wat as sg “profete” aange-
wend word (of verdraai word). Ander voorbeelde is “Planeet
X” (Nibiru), “Poleshift”, ens, ens.

Wanneer hierdie voorspellings egter nie realiseer nie, is die
gemeente (idiotiese, breindood volgelinge) verslae en skeur
hulle uitmekaar met gevoelens van bitterheid, verwyt en ver-
driet. _Hierdie gebeurtenis word dan gerieflik aan die Media
gerapporteer. -- Die Media beeld dit natuurlik uit as die sg
“Israel-visie” wat mense mislei en op sleeptou neem, wat
boonop uit ‘n paar malletjies (‘retards’) bestaan.

Hierdie bostaande scenario het wel in die Tagtigs plaasgevind
toe die sg “leier” van ‘n groep wat hulself die “Israel-visie” ge-
noem het, sy (breindood) lede oorgehaal het om al hulle besit-
tings te verkoop omdat hulle volgens hom saam ‘n boot moes
koop om die wederkoms op die see in te wag. Hulle sg “leier”
– ‘n man wat sy vrou verlaat het om ‘n spul bywywe (of hou-
vrouens) aan te hou. ‘n Siek agent van die Regering wat sy
eie mense skaamteloos bevark vir geld.

Ek verstaan hierdie man bestaan vandag nog en hy is steeds
doenig onder sekere (naïewe) Israelgeledere. _Sy naampie is
egter opgeskryf en wanneer die dag aanbreek gaan daar met
hom afgereken word. Hy is egter nie die enigste een nie. Daar
is ander en hulle naampies is ook in boeke. _Daar sal vir hulle
geen genade wees nie.

2) Vrees

Soos hierbo genoem word die emosie van vrees gekweek en
bearbei om dan as geloof aangewend te word, want vrees is
‘n vorm van geloof. _Die gebeure rondom die Boeremagsaak
en die voorspellings rakende die sg “Nag Van Die Langmes-
se” (wat glo sal begin as Mandela in sy graf is...) is ‘n goeie
voorbeeld hoe vrees aangewend word om mense te motiveer
om irrasioneel op te tree deur bv onnodige onwettige aksies
uit te voer – omdat hulle (deur vrees as geloof) oortuig word
dat dit nodig is ter wille van noodweer, oorlewing of selfver-
dediging.

Mense word bang gepraat met hierdie voorspellings en dan
word hulle oorgehaal om (onwettige) wapens en ammunisie
op te gaar. Meestal word hierdie onwettige wapens deur die
provocateur self verskaf en dan word hierdie mense aange-
keer en gearresteer – waarna die agent provocateur ‘n reu-
se beloning ontvang. Daarna word hierdie hele gebeurtenis
aan die Media gerapporteer, waar die gearresteerdes as die
sg “Israel-visie” uitgebeeld word.

3) Paulus uit die Bybel

Die “Israel-visie” groepe was deur die Regering self gestig.
Dogter van Sion (ook voorheen op die Internet bekend as
siener.co.za) was deur Dirk van Vuuren en sy bende NIA
agente gestig. Hulle hele operasie (en drukpers) was deur
die Staat befonds. Hulle doel was om die hele Israel Identi-
teit beweging in Suid-Afrika as ‘n geheel te verdeel en ook
te stereotipeer as agterlik, verkramp, bekrompe, ekstreem
en benepe. Ben Maree is ‘n ander misleier wat steeds aan-
hou met sy anti-Paulus prediking en van sy sotlike boekies
verskyn steeds in sekere regse boekwinkels sodat morone
daardeur mislei kan word.

NIA het van die CIA se disinformasie materiaal gebruik ge-
maak, naamlik dié van Linda Newkirk, Sheri Shriner en Nan-
cy Lieder et al. Al drie hierdie wywe is CIA agente, satans-
gespuis. _Hulle het toe hierdie ‘nuwe leer’ in Suid-Afrika in-
gevoer - nl dat Paulus nie in die Bybel hoort nie, en dat sy
geskrifte derhalwe uit die Bybel verwyder behoort te word.
Om mense (hulle breindood gemeentelede) oor te haal het
hulle o.a. van die dom redenasies van Sheri Shriner gebruik
gemaak.

Hulle het “Anti-Paulus” gemeentes (groepe) gestig, soos o.a.
“Dogter van Sion” ; en hulle agente het in amper elke Israel-
gemeente ingekruip en hierdie sg ‘nuwe leer’ begin verkondig.
Soos te verwagte het nie almal hieraan gebyt nie en gevolglik
het amper die hele Israel Identiteit Beweging hieroor (..nl oor
Paulus) geskeur. En natuurlik was hierdie feite (..hoe Paulus
verwerp word) aangaande die “Israel-visie” in die Media gerap-
porteer om sodoende die hele Israel Identiteit te diskrediteer.

Hierdie (anti-Paulus) misleiers en agente moet nie dink hulle
naampies is nie opgeskryf nie. Wanneer die dag aanbreek sal
hierdie verraderlike spul vuilgoed hulle verdiende loon ontvang.

4) Die besnydenis, offers, baarde dra, ens...

Soos ek voorheen genoem het, voer die agente van die Rege-
ring aspris sekere (idiotiese) idees, beelde, ‘labels’ (en fisiese
voorkomste) in waarmee hulle outomaties die hele Israel Iden-
titeit beweging belas, grond toe trek, stereotipeer en diskredi-
teer. Daarom sal hulle (aspris) hul uiterlike beeld as die mees
idioties, verkramp en bekrompe uitbeeld, naamlik om te ver-
kondig dat die besnydenis (die Ou Verbond / Ou Testament),
offers, ens, steeds van krag is ; en dat die mans bv lang bos-
baarde moet dra en sekere (verkrampte) kleredrag moet dra,
ens, ens.

Al hierdie ekstremistiese ‘voorskrifte’ word opsetlik aanbeveel
(en op ‘n belaglike wyse uit die Bybel geregverdig) met die uit-
sluitlike doel dat hierdie groepe (uiterlik en innerlik) as die mees
ekstreem-idioties, verkramp, bekrompe en benepe moet voorkom,
waarna hierdie groepe se belaglike voorkoms (..en ideologie) dan
gerieflik aan die Media gerapporteer word -- soos dit byvoorbeeld
gedoen was toe “Dogter van Sion” se agent (nl Dirk van Vuuren)
met sy spul dik, domgat, verkrampte en bebaarde ou (informant)
omies kaalvoet en in hulle faktap bruin khaki klere, by die Bloed-
rivier Laer gaan plak het om die een of ander boere “statement”
te maak...

Toe word Huisgenoot (soos te verwagte) uitgenooi om fotos van
hierdie siek, verkrampte en sotlike spul te neem, en ‘n onderhoud
word met die spul faktap bebaarde ou-toppies gevoer - waar hulle
met hulle ‘Boek van Herinnering’ (hul ‘bybel’ waar Paulus uitgelaat
is) op hulle skoot sit en tuur vir die kamera. _Dit was lagwekkend.
En toe verskyn die hele berig in Huisgenoot waar daar toe (soos
te verwagte) van die sg “Israel-visie” gepraat word. - En só word
die hele Israel Identiteit as ‘n kollektief gerieflik gebrandmerk,
gestereotipeer en ge- ‘label’ as die sg “Israel-visie”.

5) Buite-Bybelse geskrifte

Om verdere verdeeltheid te veroorsaak word sg “nuwe profete”
en buite-bybelse boeke ingevoer.Hierdie geskrifte of persone (of
sg profesieë) is nie stigtelik tov die Israel Identiteit (en eenheid)
nie, en derhalwe beskou ek dit nie as fundamentele of noodsaak-
like (prioriteit) geskrifte / getuienis / persone nie, maar slegs as
aanvullend of hoogstens interessant. _Sulke tipes geskrifte sluit
in : Bertha Dudde, Jacob Lorber, Judith de Beer, Linda Newkirk,
Siener van Rensburg, Johanna Brandt, Oera Linde, ens. En die-
gene wat hierdie geskrifte navolg of bevorder (en konstant aan-
haal) word deur my as idioties, verderflik en uiters VERDAG be-
skou. Die Bybel is en bly die prioriteit, en is dus ook voldoende.

6) Tale spraak

Om verdere verdeeltheid aan te wakker was daar ‘n “issue” van
tale spraak (brabbeltaal) gemaak in sekere Israelgemeentes. Die
hele aspek van tale spraak was aspris buite konteks en buite pro-
porsie uit verband geruk sodat dit sekere mense weggedryf het.
Openbare tale spraak (in die gemeente) is nie meer relevant nie
en wanneer iemand dan in ‘n vreemde taal spreek moet daar ‘n
(stigtelike en Skriftelike) doel voor wees en moet dit uitgelê kan
word.

7) Opsweping en uitlokking

Sekere “leiers” van sekere Israel(visie) groepe is lief daarvoor om
gedurig na die Azaniese Regering te verwys as of dit NIE deur die
God van Israel aangestel is nie ; en as of dit NIE volgens die Wil
van God is (geskied) nie. _Dan word daar bv vir die lede van die
Boeremag (wat in die tronk sit – wat boonop ‘n spul Witboekers
/ Sataniste is) gebid, so as of dit nie God se Wil is dat hulle daar
beland het nie. _Al hierdie optredes is subtiele vorme van uitlok-
king en opsweping, en dit dra by tot stereotipering, diskreditasie
en verdeeltheid.


Persone wat die Bybelse Israelwaarheid (IW) navolg, glo
en aanvaar die volgende :

1) Ons glo dat die God van die Bybel, nl die God van Israel, die
Skepper, die Allerhoogste en die Almagtige is wat die lot van vol-
ke bepaal en wat Regerings aan stel ; en alleen die God van Israel
ontwortel Regerings. Geen mens is by magte om Regerings en/of
aardse Koninkryke te ontwortel nie.

2) Ons glo (nes dit as voorbeeld in die Bybel opgeteken staan) dat
die God van Israel hierdie bose, Kommunistiese en Azaniese Rege-
ring aangestel (in plek gestel) het as STRAF teenoor die goddelose,
linkse, liberale en humanistiese BLANKES (Adamiete) van Azanië.

3) Die rede waarom die God van Israel hierdie bogenoemde STRAF
oor die (liberale) blankes aangestel het, is omdat die meerderheid
blankes hierdie bose (goddelose, liberale, humanistiese, teosofiese)
pad (geloof) gekies het (twee maal "JA" gestem het)... naamlik die
pad van inter-rassige gelykheid, vryheid, broederskap, verbroedering,
versoening, multi-kulturalisme, vermenging en integrasie – op beide
geestelike sowel as fisiese gebiede (vlakke). _Die blankes het dus
die Evangelie met Teosofie besmet !

4) Ons WEET dat NIEMAND (geen mens) hierdie God-aangestelde
STRAF (nl die Azaniese Regering) gaan ontwortel nie ; en diegene,
naamlik daardie ekstreem(skyn)regse poepolle (NIA agente, infor-
mante en provocateurs) met hulle dikgatte, domgatte, dronkgatte,
krampgatte, kaal voete, rugby shorts, kouse en sandale, khaki -en
camo klere, safari pakke, kamme in die kouse, vierkleur onderbroe-
ke, domgat spelling en ongeletterde woordeskat - moet hier lees en
MOOI ONTHOU... dat ons VLOKKOL met jou “Israel-visie” –agtige,
bomme plant -kakstories te make wil hê ! _Met ander woorde : Jy
moet Volk-off ! Ons stel nie belang nie !

5) Ons glo dat, te midde van hierdie STRAF (naamlik die Azaniese
Regering), dat die God van Israel ons (die getroue, Bybelgelowige
Israeliete, nl IW-gelowiges) behoed, bewaar, versorg, beskerm, lei,
en seën, hier in die goddelose Azanië. Want die God van Israel is
ons Herder, ons Rots en ons Verlosser ; en ons vertrou op Hom.
Hallelujah ! Ons is dus NIE deel van die sisteem nie, alhoewel ons
in hierdie goddelose en vervloekte bobbejaanland woon - tussen ‘n
spul verraderlike wit, liberale, humanistiese, goddelose gespuis –
wie daagliks genadeloos omkom aan die pote van hulle geliefde
boggom-naastes - à la 'Poetic Justice' !

6) Soos beloof word in Psalm 23, sal ons IW-gelowiges niks vrees
nie. Ons besef dus goed dat moeilike tye móét kom. _Ons sal dus
geduldig wag totdat die tye wat die God van Israel bepaal het (..en
waaroor die Profete geprofeteer het) vervul word.

Hallelujah !


JW12

.
Vorige onderwerp: Michael Jackson
Volgende onderwerp: paginamagina – Breyten Breytenbach
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:13:30 MGT 2024