Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'struggle' gewen - wat nou?
'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119142] Wo, 13 Mei 2009 19:39 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Onderwyser doodgeskiet
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515753,00.h tml

Sterf toe hy sy gesin beskerm
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515497,00.h tml

Vrou keelaf by voordeur gekry
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515401,00.h tml

Sy reël glo beurs vir verdagte
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515417,00.h tml

Ja, antie Dina en oom Isak (Vrystaat) :-(
Voel julle nou tevrede met wat julle bereik het?
Ek dink jy en die oom spoeg in die aan so lyn pruimtwak in die kaggel
en mompel dan tevredenheid aan mekaar oor 'n 'struggle' wat gewen is.
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119143 is 'n antwoord op boodskap #119142] Do, 14 Mei 2009 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On May 13, 9:39 pm, Dave wrote:
> Onderwyser doodgeskiethttp://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2 515753,00.html
>
> Sterf toe hy sy gesin beskermhttp://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_25154 97,00.html
>
> Vrou keelaf by voordeur gekry
> http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515401,00.h tml
>
> Sy reël glo beurs vir verdagtehttp://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515 417,00.html
>
> Ja, antie Dina en oom Isak (Vrystaat) :-(
> Voel julle nou tevrede met wat julle bereik het?
> Ek dink jy en die oom spoeg in die aan so lyn pruimtwak in die kaggel
> en mompel dan tevredenheid aan mekaar oor 'n 'struggle' wat gewen is.

Jou armgeestigheid word oortref deur jou verwronge sin vir logika en
banale "denk"proses.

"Fac ut vivas" -- Kry 'n lewe. Usenet is nie daar vir jou persoonlike
en vervelige vendetta nie.
Sies.
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119145 is 'n antwoord op boodskap #119143] Do, 14 Mei 2009 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> On Wed, 13 May 2009 22:05:11 -0700 (PDT), Nou....@gmail.com wrote:

ag jou klein idioot. Jou wens dat ek my aan 'n verwronge skuim soos jy
sal steur, kan jy maar wegspoel. Kyk of iemand anders met jou wil
gesels. Die feit dat jy een van my bewonderaars is behoort jou te
geleer het dat my smaak beter is as om my met jou klas op te hou.
Jy is benede my. Goodbye.
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119148 is 'n antwoord op boodskap #119143] Do, 14 Mei 2009 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou.Pr skryf

> Jou armgeestigheid word oortref deur jou verwronge sin vir logika en
> banale "denk"proses.
>
> "Fac ut vivas" -- Kry 'n lewe. Usenet is nie daar vir jou persoonlike
> en vervelige vendetta nie.
> Sies.

Ag wat, laat die man tog maar in sy slym
ploeter. Hy pos ten minste deesdae in
Afrikaans en nie in sy geradbraakte Engels
wat hy so lief het nie.

Gloudina
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119149 is 'n antwoord op boodskap #119148] Vr, 15 Mei 2009 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 May 2009 16:03:42 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Nou.Pr skryf
>
>> Jou armgeestigheid word oortref deur jou verwronge sin vir logika en
>> banale "denk"proses.

>> "Fac ut vivas" -- Kry 'n lewe. Usenet is nie daar vir jou persoonlike
>> en vervelige vendetta nie.
>> Sies.
>
> Ag wat, laat die man tog maar in sy slym
> ploeter. Hy pos ten minste deesdae in
> Afrikaans en nie in sy geradbraakte Engels
> wat hy so lief het nie.
>
> Gloudina
>
>
Hester..! Wat het dit wat die idioot kwyrgeraak het met j�u re doen?
En, ek kan nie onthou dat ek hom al in Engels gesien pos het nie.
Waarom steek jy jou lang neus nou hier in iets wat niks met jou te
doen het nie? Is jy die antie wat 7uur in die oggend al by die heining
om die buurvrou se aandag veg? En haar uit die werk hou tot 11 uur?
Hierdie is nou 'n perfekte voorbeeld. Toe ek die klein idioot van sy
pa se rekenaar af wegboender, tjip jy in. Is hy familie?
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119150 is 'n antwoord op boodskap #119149] Sa, 16 Mei 2009 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Magtag Dave, is jy nou skielik die skeidsregter hier? Ek het nog altyd
gedink dat vryheid van spraak hier geregtig is. Waarom mag Hessie nie haar
neus hier insteek nie? Neem maar daardie prozac, dit sal help vir die angs!

Jan van Perth.

"Dave" skryf in boodskap news:fa5r059cmg111b23nlr461gdvfecnf2rhn@4ax.com...
> On Thu, 14 May 2009 16:03:42 -0700 (PDT), Hessie
> wrote:
>
>> Nou.Pr skryf

>>> Jou armgeestigheid word oortref deur jou verwronge sin vir logika en
>>> banale "denk"proses.
>
>>> "Fac ut vivas" -- Kry 'n lewe. Usenet is nie daar vir jou persoonlike
>>> en vervelige vendetta nie.
>>> Sies.

>> Ag wat, laat die man tog maar in sy slym
>> ploeter. Hy pos ten minste deesdae in
>> Afrikaans en nie in sy geradbraakte Engels
>> wat hy so lief het nie.

>> Gloudina


> Hester..! Wat het dit wat die idioot kwyrgeraak het met j�u re doen?
> En, ek kan nie onthou dat ek hom al in Engels gesien pos het nie.
> Waarom steek jy jou lang neus nou hier in iets wat niks met jou te
> doen het nie? Is jy die antie wat 7uur in die oggend al by die heining
> om die buurvrou se aandag veg? En haar uit die werk hou tot 11 uur?
> Hierdie is nou 'n perfekte voorbeeld. Toe ek die klein idioot van sy
> pa se rekenaar af wegboender, tjip jy in. Is hy familie?
>
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119151 is 'n antwoord op boodskap #119150] Sa, 16 Mei 2009 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 May 2009 19:44:40 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Magtag Dave, is jy nou skielik die skeidsregter hier? Ek het nog altyd
> gedink dat vryheid van spraak hier geregtig is. Waarom mag Hessie nie haar
> neus hier insteek nie? Neem maar daardie prozac, dit sal help vir die angs!
>
> Jan van Perth.

Kalm Jan Dani�l, bly kalm...
Sy veg al uit die middel negentigs vir aandag
en hierdie is slegs die voorgeskrewe manier
om haar op haar plek te hou.
As mens dit nie doen nie ruk sy hande uit.
Almal wat deur die jare geduld met haar beoefen het
en haar tot haar sinne probeer bring het, weet dit.
Nie dat haar kop somtyds uithak nie, dit is buitendien
altyd uitgehak. Maar mense met ervaring weet dat
sy gehanteer kan word deur streng met haar te wees.
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119153 is 'n antwoord op boodskap #119148] Wo, 20 Mei 2009 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On May 15, 1:03 am, Hessie wrote:
>  Nou.Pr skryf
>
>> Jou armgeestigheid word oortref deur jou verwronge sin vir logika en
>> banale "denk"proses.
>
>> "Fac ut vivas" -- Kry 'n lewe. Usenet is nie daar vir jou persoonlike
>> en vervelige vendetta nie.
>> Sies.
>
>           Ag wat, laat die man tog maar in sy slym
>           ploeter. Hy pos ten minste deesdae  in
>           Afrikaans en nie in sy geradbraakte Engels
>           wat hy so lief het nie.
>
>           Gloudina

Mens moet seker bly wees -- hy stel ons ten minste bloot aan 'n totaal
nuwe demensie!
(gie gie gie)
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119154 is 'n antwoord op boodskap #119153] Wo, 20 Mei 2009 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 May 2009 06:35:13 -0700 (PDT), Nou....@gmail.com wrote:

>
> Mens moet seker bly wees -- hy stel ons ten minste bloot aan 'n totaal
> nuwe demensie!
> (gie gie gie)

ag, as demensie minder voor 'n PC wil sit en kak praat
sal demensie hopelik leer om te spel ...
(gie gie gie)
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119155 is 'n antwoord op boodskap #119154] Do, 21 Mei 2009 17:16 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On May 20, 6:33 pm, Dave wrote:
> On Wed, 20 May 2009 06:35:13 -0700 (PDT), Nou....@gmail.com wrote:
>
>> Mens moet seker bly wees -- hy stel ons ten minste bloot aan 'n totaal
>> nuwe demensie!
>> (gie gie gie)
>
> ag, as demensie minder voor 'n PC wil sit en kak praat
> sal demensie hopelik leer om te spel ...
> (gie gie gie)

Ek dink dis so halfpad tussen alkoholiese en seniele demensie. Of hoe?
Vorige onderwerp: hallo..
Volgende onderwerp: Charles Malan, die Teosofis...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:29:45 MGT 2024