Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Obama
Obama [boodskap #119085] Sa, 28 Maart 2009 10:56 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Obama stap by 'n kroeg in met 'n pappagaai op sy skouer.
Die kroegman vra "waar het jy dit gekry?"
Die pappagaai antwoord "In Kenia. Dit wemel van hulle daar."
Re: Obama [boodskap #119089 is 'n antwoord op boodskap #119085] So, 29 Maart 2009 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 28, 12:56 pm, Dave wrote:
> Obama stap by 'n kroeg in met 'n pappagaai op sy skouer.
> Die kroegman vra "waar het jy dit gekry?"
> Die pappagaai antwoord "In Kenia. Dit wemel van hulle daar."

Dave my maat - "ek is hier en ma is hier, ons twee lê op baas se
baadtjie." Goed om te sien julle manne veg steeds die goeie stryd.
Groetes - Jonas.
Re: Obama [boodskap #119093 is 'n antwoord op boodskap #119089] So, 29 Maart 2009 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Mar 2009 05:04:15 -0700 (PDT), Jonas wrote:

> On Mar 28, 12:56 pm, Dave wrote:
>> Obama stap by 'n kroeg in met 'n pappagaai op sy skouer.
>> Die kroegman vra "waar het jy dit gekry?"
>> Die pappagaai antwoord "In Kenia. Dit wemel van hulle daar."
>
> Dave my maat - "ek is hier en ma is hier, ons twee lê op baas se
> baadtjie." Goed om te sien julle manne veg steeds die goeie stryd.
> Groetes - Jonas.

Wat 'n toeval, Jonas. Ek het vanmôre aan iets gedink wat ek, reg of
verkeerd, aan jou toegedig het. En ek sou iets daaroor vanmôre kwyt
geraak het, met die hoop dat jy dit sou raaksien en kom hallo sê.

Dit was toe ek die artikel oor indringer voëls gelees het (Minah &
Hadeda) wat ek onthou het dat iemand iets negatief gesê het oor die
geroep van 'n Hadeda. En miskien was dit jy. Of miskien was dit jy wat
my ondersteun het toe ek die Hadedas verdedig het. Nietemin, ek sou
iets daaroor kwytgeraak het vanmôre met verwysing na jou.
Want ek sien toe dat meer mense dit lastig vind. Ek hou daarvan.

Jonas, hoe gaan dit? Waarom hoor ons nie van jou nie, ens..?

Thirsty's is gelyk gemaak met die grond.
Re: Obama [boodskap #119098 is 'n antwoord op boodskap #119093] So, 29 Maart 2009 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 29, 3:04 pm, Dave wrote:
> On Sun, 29 Mar 2009 05:04:15 -0700 (PDT), Jonas
> wrote:
>
>> On Mar 28, 12:56 pm, Dave wrote:
>>> Obama stap by 'n kroeg in met 'n pappagaai op sy skouer.
>>> Die kroegman vra "waar het jy dit gekry?"
>>> Die pappagaai antwoord "In Kenia. Dit wemel van hulle daar."
>
>> Dave my maat - "ek is hier en ma is hier, ons twee lê op baas se
>> baadtjie." Goed om te sien julle manne veg steeds die goeie stryd.
>> Groetes - Jonas.
>
> Wat 'n toeval, Jonas. Ek het vanmôre aan iets gedink wat ek, reg of
> verkeerd, aan jou toegedig het. En ek sou iets daaroor vanmôre kwyt
> geraak het, met die hoop dat jy dit sou raaksien en kom hallo sê.
>
> Dit was toe ek die artikel oor indringer voëls gelees het (Minah &
> Hadeda) wat ek onthou het dat iemand iets negatief gesê het oor die
> geroep van 'n Hadeda. En miskien was dit jy. Of miskien was dit jy wat
> my ondersteun het toe ek die Hadedas verdedig het. Nietemin, ek sou
> iets daaroor kwytgeraak het vanmôre met verwysing na jou.
> Want ek sien toe dat meer mense dit lastig vind. Ek hou daarvan.
>
> Jonas, hoe gaan dit? Waarom hoor ons nie van jou nie, ens..?
>
> Thirsty's is gelyk gemaak met die grond.

Hi Dave,

Nee ek dryf maar rond, 'n bietjie vasgevang met ander dinge.
Wat die hadedas betref - ek verpes die goed. In pretoria het hulle so
+/- 10 jaar gelede die stad, of moet ek sê stede, begin invaar. En
soos die indiese spreeu (mynahs) verdring hulle die "inheemse" spesies
- beide is baie aggressief. Ek verwilder die goed met 'n windbuks -
maak hulle net skrik - want sover ek verstaan is hulle 'n beskermde
soort - ek kan nie daarop gif eet nie ...
Ja - dis tragies van Thirstys - ek het iemand ontdek wat 'n lid is van
die skiboot "launch" klub daar dibny die noordelike hawehoof. Goedkoop
en lekker kos - geen winsbejag nie. Maar die klub word ook bedreig
deur die ontwikkelinge wat daar plaasvind, so ek weet nie hoe lank hy
nog gaan bestaan nie. Ek kom gewoonlik so in November na Durban toe.

Goed om te gesels - Jonas.
Re: Obama [boodskap #119101 is 'n antwoord op boodskap #119098] So, 29 Maart 2009 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Nee ek dryf maar rond, 'n bietjie vasgevang met ander dinge.
> Wat die hadedas betref - ek verpes die goed. In pretoria het hulle so
> +/- 10 jaar gelede die stad, of moet ek sê stede, begin invaar. En
> soos die indiese spreeu (mynahs) verdring hulle die "inheemse" spesies
> - beide is baie aggressief. Ek verwilder die goed met 'n windbuks -
> maak hulle net skrik - want sover ek verstaan is hulle 'n beskermde
> soort - ek kan nie daarop gif eet nie ...
> Ja - dis tragies van Thirstys - ek het iemand ontdek wat 'n lid is van
> die skiboot "launch" klub daar dibny die noordelike hawehoof. Goedkoop
> en lekker kos - geen winsbejag nie. Maar die klub word ook bedreig
> deur die ontwikkelinge wat daar plaasvind, so ek weet nie hoe lank hy
> nog gaan bestaan nie. Ek kom gewoonlik so in November na Durban toe.
>
> Goed om te gesels - Jonas.

`Waarom sou die indringing van die Hadeda (oftewel Ibis) jou pla,
Jonas? Ek het nog nooit afgelei dat jy 'n voëlkyker of
bewaringsbewuste of selfs op enige manier betrokke by fauna en flora
is nie? Dit is snaaks hoe smaak verskil. Op 'n manier voel ek oor die
Indiese Spreeu (Mynah) soos jy oor die Hadeda voel. Want die mynah is
is die agresiewe een. Hoegenaamd nie die hadeda nie. En ek is nogal
baie beskermend teenoor die hadeda. Sommige plekke hier (interessant,
nie sommige hàdedas nie, maar sommige plékke hier) kan jy hadedas met
die hand voer. Erens het ek 'n website met 'n foto waar ons by 'n
restuarant eet en 'n hadeda op die tafel reg langs ons gaan sit en ek
het 'n foto geneem terwyl my vrou dit met die hand voer. Ek het dit
nou probeer opspoor maar ek kan nie die URL onthou nie. By die tuine
kan jy ook enige tyd die hadedas met die hand voer. En ek lief hulle
roep wanneer hulle vlieg.

By ons vorige huis het ek 'n nes vir kransduiwe gebou en gesien hoe
mynahs die veel groter duiwe daaruit dryf en dit oorneem. En wanneer
hulle op die gras wei en 'n tortelduif stap verby word na die torrie
gepik. En wat is meer vreedsaam as 'n tortelduif..

Die skiboot 'launch' klub waarvan jy praat sal heel waarskynlik dié by
vegie's wees. Hier is 'n foto van vegie's wat ek uit my sitkamer
geneem het.
http://dave.photos.gb.net/p38512911.html

Daar waar jy die helikopter sien staan is nou 'n restaurant.
Dit is uShaka Pier. Vegie's is die een net anderkant dit wat
so kronkelend bo die water uitsteek. Wanneer dit hoogwater is,
is die pier heel onder water. Ek roei daar verby waneer ek
op my kajak is.

Nou alles daardie prag word mensgemaak verander.
Heel kunsmatig verbou en die natuur word permanent
verander en verbuig. Tussen Vegie's en North Pier, wat die naaste pier
anderkant vegie's is, word 'n small craft harbour gebou.
Die pier anderkant vegies's is South Pier. Tussen North en South Pier
kom die skepe in na die hawe. North Pier is reeds nà ek dié foto
geneem het, afgebreek en 'n honderd meter nader herbou. Dit is
om ruimte te maak vir die nuwe geslag skepe wat veel groter gebou
word.

Kyk hier wat gaan van die lieflike plek word
http://www.travelwires.com/wp/wp-content/uploads/2009/02/nm- dbn-pointdev21.jpg

Sò, die skiboot klub 'digby die noodelike hawehoof' waarvan jy praat
sal nog vir slegs enkele maande daar wees. Ek wou aansluit en het
juis daarom nie 'n lid geword nie.

Alles gaan net om geld.
http://www.pwr.co.za/
Re: Obama [boodskap #119103 is 'n antwoord op boodskap #119098] So, 29 Maart 2009 21:31 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Mar 2009 13:00:05 -0700 (PDT), Jonas wrote:

> . Ek kom gewoonlik so in November na Durban toe.
>
> Goed om te gesels - Jonas.

O ja, en om hierby aan te sluit, my vrou en ek gaan November
op 'n vaart na die Portugese Eilande met die Symphonia.
Vorige onderwerp: Koos Kombuis se twak
Volgende onderwerp: Die ander Dalai Lama storie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 15:12:29 MGT 2024