Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KERSBOODSKAP
KERSBOODSKAP [boodskap #11888] So, 21 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Frikkie  is tans af-lyn  Frikkie
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
MY KERSFEES EN NUWEJAAR BOODSKAP AAN AL ONS VOLKSGENOTE.

Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en jou hele gesin en
al ons Volksgenote ,'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar
toe te wens.
Vir ons Boere was dit seker een van die donkerste jare in ons
Volksgeskiedenis. Ons was nog nooit so verneder, gejag en forseer om voor
ons vyande te bieg nie. Gedurende die jaar was van ons mense uit hulle
poste
ontslaan, en sommige was gedwing om op vroe pensioen te gaan. Alles was
gedoen met minagting vir dit wat ons is en dit wat ons voor staan. Die
tronkvoëls, die barbare was in poste en posisies geplaas om ons te kom
oorheers, te treiter en ons tot oorgawe te dwing. Dit is nie iets wat hulle
verdien het nie, maar dit was gedoen onder toesig van die hensoppers tussen
ons. Die vyande in ons midde moet meer gevrees word as die vyand van buite.
Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die die vyand in ons
binnekringe se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die
Volk. Ja, hy is die een wat gevrees word.Hy is die een wat uitgeroei moet
word!
Ons gaan nou 'n Nuwejaar binne en oor 'n paar jaar, 'n nuwe millenium. Laat
ons nie moedeloos word nie, maar laat ons nou meer vasbeslote wees as ooit
om ons land te herwin.
Ek glo ons Volk was hier op die Suiderpunt van Afrika geplant met 'n doel.
Laat ons werk om daardie doel te bewerkstellig. Ons was hier geplant om te
werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier geplant
deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam te
verewig.
Ons mag dit nooit vergeet nie! Laat elkeen van ons die nuwe jaar ingaan met
Gebed en Geloof, en vir Hom vra om vir ons elkeen die nodige krag te gee om
ons stryd voort te sit. Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie
werk.Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.
Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoë, hoe klein ookal.

Beste Boere Groete,
Frikkie Potgieter

journ...@mail.com
Re: KERSBOODSKAP [boodskap #11898 is 'n antwoord op boodskap #11888] Ma, 22 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie" writes:

> Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die die vyand in ons
> binnekringe se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die
> Volk. Ja, hy is die een wat gevrees word.Hy is die een wat uitgeroei moet
> word!

Dis nou die tragedie. Afrikaner (nogal onder
die dekmantel daarvan dat hy 'n Christen is,
VERKLAAR OORLOG op sy mede-Afrikaner.

. Ons was hier geplant om te
> werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier geplant
> deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam te
> verewig.

Lyk my jy is hier geplant om oorlog te verklaar
op jou mede-Afrikaner. Sies.

Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie
> werk.Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.
> Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoe, hoe klein ookal.
>
> Beste Boere Groete,
> Frikkie Potgieter
>
> journ...@mail.com
Re: KERSBOODSKAP [boodskap #11907 is 'n antwoord op boodskap #11888] Di, 23 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Edwin  is tans af-lyn  Edwin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Frikkie wrote in article
...
> MY KERSKEES EN NUWEJAAR BOODSKAP AAN AL ONS VOLKSGENOTE.
>
> Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en jou hele gesin en
> al ons Volksgenote ,'n Geseende Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar
> toe te wens.
> Vir ons Boere was dit seker een van die donkerste jare in ons
> Volksgeskiedenis. Ons was nog nooit so verneder, gejag en forseer om voor
> ons vyande te bieg nie. Gedurende die jaar was van ons mense uit hulle
> poste
> ontslaan, en sommige was gedwing om op vroe pensioen te gaan.

Miskien moet mense wat "Kersboodskappe" plaas darem weet waaroor die
Kersboodskap gaan.

Terwyl dit nie die handelinge van die huidige regering regverdig nie,
betwyfel ek dit sterk of die "verneder, gejag en forseer om voor ons vyande
te bieg" en "uit hulle poste ontslaan, en sommige was gedwing om op vroe
pensioen te gaan" 1997 een van die "een van die donkerste jare in ons
Volksgeskiedenis" maak.

Amper 'n honderd jaar gelede het die vrouens en kinders seker 'n "royal
time" gehad, in die depressie jaar was mense so "bevoorreg" om sonder
pensioen vroeg afgedank te word...



> Ons gaan nou 'n Nuwejaar binne en oor 'n paar jaar, 'n nuwe millenium. Laat
> ons nie moedeloos word nie, maar laat ons nou meer vasbeslote wees as ooit
> om ons land te herwin.
> Ek glo ons Volk was hier op die Suiderpunt van Afrika geplant met 'n doel.
> Laat ons werk om daardie doel te bewerkstellig. Ons was hier geplant om te
> werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier geplant
> deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam te
> verewig.

En na 300 jaar het ons vir baie probeer leer dat blanke bevoorregting,
swart vernedering, "ongelukke" uit hoër verdiepings van poliestasies, alles
deel is van die Lig en SY Naam te heilig, in "donker Afrika".

Dit is tog darem interessant dat Afrika tans as een van die mees
Christelike kontinente beskou word, en dat daar mense is wat glo dat die
Afrikaner besig is om te verheidens.

> Ons mag dit nooit vergeet nie! Laat elkeen van ons die nuwe jaar ingaan met
> Gebed en Geloof, en vir Hom vra om vir ons elkeen die nodige krag te gee om
> ons stryd voort te sit. Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie
> werk.Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.
> Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoe, hoe klein ookal.

>

Ons moet glo en bid dat mense verlos sal word van hulle eie mags- en
oorheersingsbegeertes, en die Here se boodskap sal verstaan. Dié boodskap
van verslossing wat dinge insluit soos om ander hoër te ag as jouself, om
die minste te wees, om sy verlossingsevangelie prakties te leef en oor te
dra.

Hy sê dat nie almal wat vir Hom Here noem die ewige lewe sal be-erwe nie -
om die waarheid te sê, Hy sal sê dat hy sommige van die nie ken nie.

Ek glo ons sal die stryd oorwin, die stryd teen die sonde, die stryd om
vyandskap met versoening te vervang.

Mag die Kersboodskap nog steeds bly die versoening wat God tussen Hom en
die mens bewerkstellig deur Jesus.

Geseënde Kersfees

Edwin
Re: KERSBOODSKAP [boodskap #11921 is 'n antwoord op boodskap #11888] Wo, 24 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Edwin" writes: >

>
> En na 300 jaar het ons vir baie probeer leer dat blanke bevoorregting,
> swart vernedering, "ongelukke" uit hoër verdiepings van poliestasies, alles
> deel is van die Lig en SY Naam te heilig, in "donker Afrika".

>
> Dit is tog darem interessant dat Afrika tans as een van die mees
> Christelike kontinente beskou word, en dat daar mense is wat glo dat die
> Afrikaner besig is om te verheidens.

>
> Hy sê dat nie almal wat vir Hom Here noem die ewige lewe sal be-erwe nie -
> om die waarheid te sê, Hy sal sê dat hy sommige van die nie ken nie.

> Edwin

Dankie Edwin. Ek het 'n paar jaar gelede
gelees dat die sametrekking van swart christene
in Noord-Transvaal gedurende die Paastyd
die grootste byeenkoms in die wereld was.

Gloudina
Re: KERSBOODSKAP [boodskap #11922 is 'n antwoord op boodskap #11888] Wo, 24 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
In article , ri...@tjb.com says...
>
> I love you

Wow, Rizzo, you are so original. Perhaps you should
have your "Christmas Greeting" copyrighted, and then
you can sell it to Hallmark for a fortune.

Hjalmar
________
Re: KERSBOODSKAP [boodskap #11923 is 'n antwoord op boodskap #11888] Wo, 24 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lord Rizzo  is tans af-lyn  Lord Rizzo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
I love you

@igs.net wrote in article ...
> "Frikkie" writes:
>
>> Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die die vyand in ons
>> binnekringe se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die hart van die
>> Volk. Ja, hy is die een wat gevrees word.Hy is die een wat uitgeroei moet
>> word!
>
> Dis nou die tragedie. Afrikaner (nogal onder
> die dekmantel daarvan dat hy 'n Christen is,
> VERKLAAR OORLOG op sy mede-Afrikaner.
>
>
> . Ons was hier geplant om te
>> werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook hier geplant
>> deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en Sy naam te
>> verewig.
>
> Lyk my jy is hier geplant om oorlog te verklaar
> op jou mede-Afrikaner. Sies.
>
> Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie
>> werk.Met Hom aan ons kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.
>> Elkeen moet sy bydrae lewer tot die beste van sy vermoe, hoe klein ookal.
>>
>> Beste Boere Groete,
>> Frikkie Potgieter
>>
>> journ...@mail.com
>
Re: KERSBOODSKAP [boodskap #19676 is 'n antwoord op boodskap #11888] Di, 29 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Die vyande in ons midde moet meer gevrees word as die vyand van
> buite. Die vyand van buite dra sy wapens openlik, maar die vyand in
> ons binnekringe se geruisel en sy voetstappe hoor jy reg binne die
> hart van die Volk. Ja, hy is die een wat gevrees word.Hy is die een
> wat uitgeroei moet word!

So dit is Frikkie se nuwejaarsbesluit:
om uit te roei, om uit te roei. Frikkie,
wanneer begin jy om te besef dat ware
Afrikaners uiteindelik die boodskap van
Christus begin toe te pas en dat dit so
hulle voortbestaan sal verseker?

> Ek glo ons Volk was hier op die Suiderpunt van Afrika geplant met 'n
> doel.
> Laat ons werk om daardie doel te bewerkstellig. Ons was hier geplant
> om te werk om SY naam te Heilig hier in donker Afrika. Ons was ook
> hier geplant deur HOM om Lig aan hierdie donker kontinent te bring en
> Sy naam te verewig.
> Ons mag dit nooit vergeet nie! Laat elkeen van ons die nuwe jaar
> ingaan met Gebed en Geloof, en vir Hom vra om vir ons elkeen die
> nodige krag te gee om ons stryd voort te sit.
> Ons moet Glo..Glo..Glo..Bid, bly Bid en ook baie werk.Met Hom aan ons
> kant, en met harde werk, sal ons hierdie stryd wen.
Vorige onderwerp: FEES BOODSKAPPE PER SMS
Volgende onderwerp: Re: opsiek na metgesel - verkieslik dame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 08:13:06 MGT 2024