Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jan
Jan [boodskap #118966] Ma, 23 Februarie 2009 12:37 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Jan, gaan weer by my FTP in en kry die 2 songs wat ek daar gelaai het.
avi & mpg. Het jy 'n avi speler?
Re: Jan [boodskap #118968 is 'n antwoord op boodskap #118966] Ma, 23 Februarie 2009 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek kan avi videos speel. sbtw, ek wens ek kan 'n program kry wat avi
omskep in 'n formaat wat ek in my dvd speler kan gebruik!?

Maar ek sukkel om te sien waar op jou FTP ek die 2 liedjies kan sien?
Uploads wys niks nie, en so ook nie downloads nie. Het dit miskien iets te
doen met die feit dat ek firefox gebruik?

"Dave" skryf in boodskap news:8165q4l0a48nlkvg25vp4p762f9j0kqf5j@4ax.com...
>
> Jan, gaan weer by my FTP in en kry die 2 songs wat ek daar gelaai het.
> avi & mpg. Het jy 'n avi speler?
Re: Jan [boodskap #118970 is 'n antwoord op boodskap #118968] Ma, 23 Februarie 2009 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:43:13 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Ja, ek kan avi videos speel. sbtw, ek wens ek kan 'n program kry wat avi
> omskep in 'n formaat wat ek in my dvd speler kan gebruik!?
>
> Maar ek sukkel om te sien waar op jou FTP ek die 2 liedjies kan sien?
> Uploads wys niks nie, en so ook nie downloads nie. Het dit miskien iets te
> doen met die feit dat ek firefox gebruik?
>
> "Dave" wrote in message
> news:8165q4l0a48nlkvg25vp4p762f9j0kqf5j@4ax.com...

>> Jan, gaan weer by my FTP in en kry die 2 songs wat ek daar gelaai het.
>> avi & mpg. Het jy 'n avi speler?
>

Binne in downloads is music (dir).
Ek sal vir jou iets gee waarmee jy die formaat kan verander.
Watch this space..!
Re: Jan [boodskap #118971 is 'n antwoord op boodskap #118966] Ma, 23 Februarie 2009 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so pas jou link op IE probeer, en daar kry ek toe 'n moerse
waarskuwing dat daar 'n tr*jan te bespeur was!

"Dave" skryf in boodskap news:8165q4l0a48nlkvg25vp4p762f9j0kqf5j@4ax.com...
>
> Jan, gaan weer by my FTP in en kry die 2 songs wat ek daar gelaai het.
> avi & mpg. Het jy 'n avi speler?
Re: Jan [boodskap #118972 is 'n antwoord op boodskap #118970] Ma, 23 Februarie 2009 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien net 'EBooks' en 'Programs' op jou ftp site. Geen 'music' of 'dir'
nie.

"Dave" skryf in boodskap news:4v65q41qunpv6abi72d3j276bc9jbrb3e3@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 21:43:13 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Ja, ek kan avi videos speel. sbtw, ek wens ek kan 'n program kry wat avi
>> omskep in 'n formaat wat ek in my dvd speler kan gebruik!?

>> Maar ek sukkel om te sien waar op jou FTP ek die 2 liedjies kan sien?
>> Uploads wys niks nie, en so ook nie downloads nie. Het dit miskien iets te
>> doen met die feit dat ek firefox gebruik?

>> "Dave" wrote in message
>> news:8165q4l0a48nlkvg25vp4p762f9j0kqf5j@4ax.com...
>
>>> Jan, gaan weer by my FTP in en kry die 2 songs wat ek daar gelaai het.
>>> avi & mpg. Het jy 'n avi speler?

>
> Binne in downloads is music (dir).
> Ek sal vir jou iets gee waarmee jy die formaat kan verander.
> Watch this space..!
>
Re: Jan [boodskap #118973 is 'n antwoord op boodskap #118972] Ma, 23 Februarie 2009 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:57:45 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Ek sien net 'EBooks' en 'Programs' op jou ftp site. Geen 'music' of 'dir'
> nie.

Maak dit heel toe, en log weer in. Daar is nòu 'n music dir.
Laai binne programs die volgende af
'OJOsoft AVI Converter'

Die trojanwaarskuwing wat jy gekry het is omdat IE (ek gebruik IE) 'n
formaat sien wat hy nie ken nie, en dan dink dat dit 'n kiem is.
Tog kan snaakse dinge op Internet gebeur, so hou maar jou viruskiller
aktief. Wat ek laai is skoon want alles is ge'NOD32'.
Re: Jan [boodskap #118974 is 'n antwoord op boodskap #118970] Ma, 23 Februarie 2009 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 14:52:58 +0200, Dave wrote:

Ek het gesien dat jy 'n timeout probleem kry.
Sorry, my fout gewees. Ek het 'n ' use Iddle Connection Timeout'
geaktiveer gehad. Dit is nou reggestel.
Re: Jan [boodskap #118975 is 'n antwoord op boodskap #118973] Ma, 23 Februarie 2009 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Daar is net 2 programme om af te laai: 'MP3 to Midi' en 'WinRar', geen 'OJO'
nie.

"Dave" skryf in boodskap news:lm75q4p819furs8cbjqvlb62cn3t29m0gu@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 21:57:45 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Ek sien net 'EBooks' en 'Programs' op jou ftp site. Geen 'music' of 'dir'
>> nie.
>
>
> Maak dit heel toe, en log weer in. Daar is nóu 'n music dir.
> Laai binne programs die volgende af
> 'OJOsoft AVI Converter'
>
> Die trojanwaarskuwing wat jy gekry het is omdat IE (ek gebruik IE) 'n
> formaat sien wat hy nie ken nie, en dan dink dat dit 'n kiem is.
> Tog kan snaakse dinge op Internet gebeur, so hou maar jou viruskiller
> aktief. Wat ek laai is skoon want alles is ge'NOD32'.
>
Re: Jan [boodskap #118976 is 'n antwoord op boodskap #118974] Ma, 23 Februarie 2009 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Wat my wel baie fasineer, is die feit dat ek letterlik ge-drag-en-drop het
vanaf die cd (RealPlayer), en dat dit by jou aangekom het in 'n ander
formaat? En ek weet vir 'n feit dat die cd in wav formaat is, aangesien ek
daarna geluister het oor my hoëtroustel om te besluit watter snit om te
stuur.

Maybe moet ek vir jou die cd pos.... laat weet wat jou adres is, dan doen ek
dit!

"Dave" skryf in boodskap news:1e85q413jr34mbuftijqflc0i2o8b1r88h@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 14:52:58 +0200, Dave wrote:
>
>
> Ek het gesien dat jy 'n timeout probleem kry.
> Sorry, my fout gewees. Ek het 'n ' use Iddle Connection Timeout'
> geaktiveer gehad. Dit is nou reggestel.
Re: Jan [boodskap #118977 is 'n antwoord op boodskap #118975] Ma, 23 Februarie 2009 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 22:20:05 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Daar is net 2 programme om af te laai: 'MP3 to Midi' en 'WinRar', geen 'OJO'
> nie.
>

Vreemd. Ek gaan in dan sien ek dit daar. En die MUSIC dir?
Het jy uitgelog en weer ingegaan?
Gee my 'n gap, ek gaan die FTP toe en oopmaak
en jou heelwaarskynlik 'n ander adres gee, want
my IP verander onophoudelik en is dus nie staties nie.
Re: Jan [boodskap #118978 is 'n antwoord op boodskap #118974] Ma, 23 Februarie 2009 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Daar sien ek dit nou! Die donkie en Hey Jude!

"Dave" skryf in boodskap news:1e85q413jr34mbuftijqflc0i2o8b1r88h@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 14:52:58 +0200, Dave wrote:
>
>
> Ek het gesien dat jy 'n timeout probleem kry.
> Sorry, my fout gewees. Ek het 'n ' use Iddle Connection Timeout'
> geaktiveer gehad. Dit is nou reggestel.
Re: Jan [boodskap #118979 is 'n antwoord op boodskap #118974] Ma, 23 Februarie 2009 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nou slaaptyd hier by my.... sal more weer kyk hoe ons gevorder het.

Goenaait!

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:1e85q413jr34mbuftijqflc0i2o8b1r88h@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 14:52:58 +0200, Dave wrote:
>
>
> Ek het gesien dat jy 'n timeout probleem kry.
> Sorry, my fout gewees. Ek het 'n ' use Iddle Connection Timeout'
> geaktiveer gehad. Dit is nou reggestel.
Re: Jan [boodskap #118980 is 'n antwoord op boodskap #118979] Ma, 23 Februarie 2009 14:04 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 22:53:47 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dit is nou slaaptyd hier by my.... sal more weer kyk hoe ons gevorder het.
>
> Goenaait!
>
> Jan van Perth

Kan nie glo dat jy 4uur in die middag gaan slaap nie!
O ja, dis al byna môre daar by jou en nog steeds (vroeg) vandag
hier:-) Jy sal môre nie op die selfde adres inkom nie - dinamiese IP

Rustige nag
Vorige onderwerp: Rooigrondtronk
Volgende onderwerp: Beeld Brief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:29:58 MGT 2024