Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rooigrondtronk
Rooigrondtronk [boodskap #118943] Sa, 21 Februarie 2009 16:49 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Rooigrondtronk
Eugène Terre'Blanche

Drie uur smidags, 'n bietjie voor afhoktyd
staan ons in twee rye, en word soos skape getel
daarna agter traliehek en staaldeur toegesluit
en droom ek alleen tot die môre in my sel

Soos soggens, die middag ook pap
maar dan styf met 'n lepel vaal geel sop
dit met hom tot ons môre weer in rye uitstap
met leë maag en vol weemoed krop

Dit is melktyd op die plaas
netnou huppel die kalwers vry oor die veld
maar hier, die skor gemor van bandiete en blikborde wat raas
as hulle sing van slappap en flou poeiermelk

Halt, nie 'n tree verder gaan
die drade, elektries gelaai
laat jou stom stilstaan
en jy moet omdraai

Omdraai, na wat -
'n sel met diefweer vensters
'n Potplant, jou duurste skat
en jou hart op die vuil vloer, flenters!!

Hulle het aan die rowe gekrap
wat tyd probeer heel
maar agter seldeure, toegeklap
kan wat gebreek het, nooit weer heel
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118952 is 'n antwoord op boodskap #118943] Ma, 23 Februarie 2009 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave, het jy al Eugene gehoor sing... liedjies wat hy tydens sy
gevangenisskap geskryf en getoonset het?

Hoendervleis goed.... as die verlange hier in Perth erg word, dan luister ek
graag daarna. En verlang dan sommer nog meer!

Jan van Perth.

"Dave" skryf in boodskap news:n0c0q49ln1ce0iem5vhhkg3uk7u46u0tsd@4ax.com...
>
>
>
> Rooigrondtronk
> Eugène Terre'Blanche
>
> Drie uur smidags, 'n bietjie voor afhoktyd
> staan ons in twee rye, en word soos skape getel
> daarna agter traliehek en staaldeur toegesluit
> en droom ek alleen tot die môre in my sel
>
> Soos soggens, die middag ook pap
> maar dan styf met 'n lepel vaal geel sop
> dit met hom tot ons môre weer in rye uitstap
> met leë maag en vol weemoed krop
>
> Dit is melktyd op die plaas
> netnou huppel die kalwers vry oor die veld
> maar hier, die skor gemor van bandiete en blikborde wat raas
> as hulle sing van slappap en flou poeiermelk
>
> Halt, nie 'n tree verder gaan
> die drade, elektries gelaai
> laat jou stom stilstaan
> en jy moet omdraai
>
> Omdraai, na wat -
> 'n sel met diefweer vensters
> 'n Potplant, jou duurste skat
> en jou hart op die vuil vloer, flenters!!
>
> Hulle het aan die rowe gekrap
> wat tyd probeer heel
> maar agter seldeure, toegeklap
> kan wat gebreek het, nooit weer heel
>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118953 is 'n antwoord op boodskap #118952] Ma, 23 Februarie 2009 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 18:07:51 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dave, het jy al Eugene gehoor sing... liedjies wat hy tydens sy
> gevangenisskap geskryf en getoonset het?
>
> Hoendervleis goed.... as die verlange hier in Perth erg word, dan luister ek
> graag daarna. En verlang dan sommer nog meer!
>
> Jan van Perth.

Nee Jan, nie eens geweet dat hy sangtalent het nie.
Wel het ek by drie verskillende geleenthede met hom gesels
tydens die dae wat sy politieke loopbaan op hoogtepunt was,
en gevind dat hy 'n heel skaflike ou is, wanneer hy
nie op die verhoog dramatiseer nie.
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118954 is 'n antwoord op boodskap #118953] Ma, 23 Februarie 2009 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die woord 'talent' is nogal 'n arbitrêre stelling: ek voel wel dat hy moerse
sang talent het -amper iets soos Rod McKuen of Leonard Cohen - so amper
meer van 'n gepraat/sing as net sing. Maar dit is na my mening duidelik
talent! Ek het hier 'n CD met sy liedjies in wav. formaat. As jy vir my kan
vertel hoeom dit by jou te kry, of selfs om 'n snit of twee aan te stuur na
jou toe, laat weet, en ek doen dit met groot pleasier! Maybe kan ek ek een
liedjie direk na jou privaatadres stuur, laat weet en ek doen dit. Ander
opsie: Om bandwydte te spaar, kan ek dit oorplaas in MP3 vormaat en dan
aanstuur.

Jan van Perth.

"Dave" skryf in boodskap news:g4r4q412o054inav4tp0dqct7pj3o8u85a@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 18:07:51 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Dave, het jy al Eugene gehoor sing... liedjies wat hy tydens sy
>> gevangenisskap geskryf en getoonset het?

>> Hoendervleis goed.... as die verlange hier in Perth erg word, dan luister
>> ek
>> graag daarna. En verlang dan sommer nog meer!

>> Jan van Perth.
>
>
> Nee Jan, nie eens geweet dat hy sangtalent het nie.
> Wel het ek by drie verskillende geleenthede met hom gesels
> tydens die dae wat sy politieke loopbaan op hoogtepunt was,
> en gevind dat hy 'n heel skaflike ou is, wanneer hy
> nie op die verhoog dramatiseer nie.
>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118955 is 'n antwoord op boodskap #118953] Ma, 23 Februarie 2009 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:g4r4q412o054inav4tp0dqct7pj3o8u85a@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 18:07:51 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:

> Nee Jan, nie eens geweet dat hy sangtalent het nie.
> Wel het ek by drie verskillende geleenthede met hom gesels
> tydens die dae wat sy politieke loopbaan op hoogtepunt was,
> en gevind dat hy 'n heel skaflike ou is, wanneer hy
> nie op die verhoog dramatiseer nie.

Sy suster is met 'n Italianer getroud en sy het 2 seuns by die man. Die
jongste Carlo, was my vriend op laerskool. Ek het baie by hulle gekuier en
het maar altyd gedink dit is 'n "army ou".

Moet se, hy was altyd baie vriendelik met ons
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118956 is 'n antwoord op boodskap #118955] Ma, 23 Februarie 2009 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Riaan, verwys jy na die Italianer of na Eugene as jy noem < Moet se, hy was
altyd baie vriendelik met ons
>

"Riaan" skryf in boodskap news:1235388059.647022@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Dave" wrote in message
> news:g4r4q412o054inav4tp0dqct7pj3o8u85a@4ax.com...
>> On Mon, 23 Feb 2009 18:07:51 +0900, "Daniel le Roux"
>> wrote:
>
>> Nee Jan, nie eens geweet dat hy sangtalent het nie.
>> Wel het ek by drie verskillende geleenthede met hom gesels
>> tydens die dae wat sy politieke loopbaan op hoogtepunt was,
>> en gevind dat hy 'n heel skaflike ou is, wanneer hy
>> nie op die verhoog dramatiseer nie.
>
>
> Sy suster is met 'n Italianer getroud en sy het 2 seuns by die man. Die
> jongste Carlo, was my vriend op laerskool. Ek het baie by hulle gekuier en
> het maar altyd gedink dit is 'n "army ou".
>
> Moet se, hy was altyd baie vriendelik met ons
>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118957 is 'n antwoord op boodskap #118954] Ma, 23 Februarie 2009 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ander moontlikheid: stuur vir my jou posadres, en dan pos ek vir jou 'n
copy.

"Daniel le Roux" wrote in message
news:49a28819$0$19153$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Die woord 'talent' is nogal 'n arbitrêre stelling: ek voel wel dat hy
> moerse sang talent het -amper iets soos Rod McKuen of Leonard Cohen - so
> amper meer van 'n gepraat/sing as net sing. Maar dit is na my mening
> duidelik talent! Ek het hier 'n CD met sy liedjies in wav. formaat. As jy
> vir my kan vertel hoeom dit by jou te kry, of selfs om 'n snit of twee aan
> te stuur na jou toe, laat weet, en ek doen dit met groot pleasier! Maybe
> kan ek ek een liedjie direk na jou privaatadres stuur, laat weet en ek
> doen dit. Ander opsie: Om bandwydte te spaar, kan ek dit oorplaas in MP3
> vormaat en dan aanstuur.
>
> Jan van Perth.
>
> "Dave" wrote in message
> news:g4r4q412o054inav4tp0dqct7pj3o8u85a@4ax.com...
>> On Mon, 23 Feb 2009 18:07:51 +0900, "Daniel le Roux"
>> wrote:

>>> Dave, het jy al Eugene gehoor sing... liedjies wat hy tydens sy
>>> gevangenisskap geskryf en getoonset het?
>
>>> Hoendervleis goed.... as die verlange hier in Perth erg word, dan luister
>>> ek
>>> graag daarna. En verlang dan sommer nog meer!
>
>>> Jan van Perth.


>> Nee Jan, nie eens geweet dat hy sangtalent het nie.
>> Wel het ek by drie verskillende geleenthede met hom gesels
>> tydens die dae wat sy politieke loopbaan op hoogtepunt was,
>> en gevind dat hy 'n heel skaflike ou is, wanneer hy
>> nie op die verhoog dramatiseer nie.

>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118958 is 'n antwoord op boodskap #118954] Ma, 23 Februarie 2009 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 20:27:18 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Die woord 'talent' is nogal 'n arbitrêre stelling: ek voel wel dat hy moerse
> sang talent het -amper iets soos Rod McKuen of Leonard Cohen - so amper
> meer van 'n gepraat/sing as net sing. Maar dit is na my mening duidelik
> talent! Ek het hier 'n CD met sy liedjies in wav. formaat. As jy vir my kan
> vertel hoeom dit by jou te kry, of selfs om 'n snit of twee aan te stuur na
> jou toe, laat weet, en ek doen dit met groot pleasier! Maybe kan ek ek een
> liedjie direk na jou privaatadres stuur, laat weet en ek doen dit. Ander
> opsie: Om bandwydte te spaar, kan ek dit oorplaas in MP3 vormaat en dan
> aanstuur.
>
> Jan van Perth.
>

ftp://41.213.113.170/
Jan, toets dié link, met Jan & Perth.
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118959 is 'n antwoord op boodskap #118958] Ma, 23 Februarie 2009 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave, ek het na 'Uploads' toe gegaan, maar het toe 'n doodloopstraat
ervaar - waarheen gaan ek van daardie punte af? Dit het my nie die
geleentheid gebied om iets verder te doen nie.

So by the way, ek het die boodskap hierbo aanvanklik gepos as 'Reply', en
nie as 'Reply toe group', maar het 'n error boodskap gekry!

"Dave" skryf in boodskap news:qo35q41iuknrn1rqsv7pgs08ibj6m1l7jn@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 20:27:18 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Die woord 'talent' is nogal 'n arbitrêre stelling: ek voel wel dat hy
>> moerse
>> sang talent het -amper iets soos Rod McKuen of Leonard Cohen - so amper
>> meer van 'n gepraat/sing as net sing. Maar dit is na my mening duidelik
>> talent! Ek het hier 'n CD met sy liedjies in wav. formaat. As jy vir my kan
>> vertel hoeom dit by jou te kry, of selfs om 'n snit of twee aan te stuur na
>> jou toe, laat weet, en ek doen dit met groot pleasier! Maybe kan ek ek een
>> liedjie direk na jou privaatadres stuur, laat weet en ek doen dit. Ander
>> opsie: Om bandwydte te spaar, kan ek dit oorplaas in MP3 vormaat en dan
>> aanstuur.

>> Jan van Perth.

>
> ftp://41.213.113.170/
> Jan, toets dié link, met Jan & Perth.
>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118960 is 'n antwoord op boodskap #118957] Ma, 23 Februarie 2009 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 20:56:02 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Ander moontlikheid: stuur vir my jou posadres, en dan pos ek vir jou 'n
> copy.
>

Ek sien jy het die FTP bereik Jan.
As jy drama het met die upload,
pos dit vir my na davedup at iburst.koza
(met koza as .co.za)
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118961 is 'n antwoord op boodskap #118960] Ma, 23 Februarie 2009 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hoe goed is jou bandwyte? Kan ek die hele cd oorplaas, of slegs 'n snit op
'n slag. in MP3 formaat?

"Dave" skryf in boodskap news:nl45q4pq6cijdc1qh2g3eoltjg5l0k4ijk@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 20:56:02 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Ander moontlikheid: stuur vir my jou posadres, en dan pos ek vir jou 'n
>> copy.

>
> Ek sien jy het die FTP bereik Jan.
> As jy drama het met die upload,
> pos dit vir my na davedup at iburst.koza
> (met koza as .co.za)
>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118962 is 'n antwoord op boodskap #118959] Ma, 23 Februarie 2009 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:14:13 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dave, ek het na 'Uploads' toe gegaan, maar het toe 'n doodloopstraat
> ervaar - waarheen gaan ek van daardie punte af? Dit het my nie die
> geleentheid gebied om iets verder te doen nie.
>
> So by the way, ek het die boodskap hierbo aanvanklik gepos as 'Reply', en
> nie as 'Reply toe group', maar het 'n error boodskap gekry!
>

Jy behoort dit sommer na uploads te kan drag & drop, Jan.
Andersins, my epos adres is 'davedup at iburst.koza' (koza = .co.za)
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118963 is 'n antwoord op boodskap #118962] Ma, 23 Februarie 2009 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
OK, gee my bietjie tyd om dit te verander na MP3 formaat, en dan stuur ek 'n
snit of twee.

"Dave" skryf in boodskap news:js45q41vroiscee6ljl3dp942pjbib4477@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 21:14:13 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Dave, ek het na 'Uploads' toe gegaan, maar het toe 'n doodloopstraat
>> ervaar - waarheen gaan ek van daardie punte af? Dit het my nie die
>> geleentheid gebied om iets verder te doen nie.

>> So by the way, ek het die boodskap hierbo aanvanklik gepos as 'Reply', en
>> nie as 'Reply toe group', maar het 'n error boodskap gekry!

>
> Jy behoort dit sommer na uploads te kan drag & drop, Jan.
> Andersins, my epos adres is 'davedup at iburst.koza' (koza = .co.za)
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118964 is 'n antwoord op boodskap #118963] Ma, 23 Februarie 2009 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:20:19 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> OK, gee my bietjie tyd om dit te verander na MP3 formaat, en dan stuur ek 'n
> snit of twee.
>

perfek.. thanx..
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118965 is 'n antwoord op boodskap #118961] Ma, 23 Februarie 2009 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:17:56 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Hoe goed is jou bandwyte? Kan ek die hele cd oorplaas, of slegs 'n snit op
> 'n slag. in MP3 formaat?
>

ek het breëband, maar ek stel voor plaas slegs 2 of 3 waarvan jyself
hou oor
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118967 is 'n antwoord op boodskap #118964] Ma, 23 Februarie 2009 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek het wel vir jou 'n snit aangestuur, maar twyfel of dit gaan werk!! Het
dit nie na MP3 verander nie. Toe probeer om die wav file te verander na MP3
met die program wat ek gebruik om MP3 na wav te vernader
(dbpowerampconverter), maar toe seg hulle dat ek 'n liksensie moet koop om
dit te kan doen - blykbaar is MP3 na wav verniet, maar nie die omgekeerde
nie!

Sal so 'n bietjie speel om te kyk wat ek kan doen om dit na MP3 te
verander....

Watch this space!

"Dave" skryf in boodskap news:ki55q4t2cc259a8rjqectd3kida8ro2qjd@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 21:20:19 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> OK, gee my bietjie tyd om dit te verander na MP3 formaat, en dan stuur ek
>> 'n
>> snit of twee.

>
> perfek.. thanx..
>
Re: Rooigrondtronk [boodskap #118969 is 'n antwoord op boodskap #118967] Ma, 23 Februarie 2009 12:51 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:37:36 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Ek het wel vir jou 'n snit aangestuur, maar twyfel of dit gaan werk!! Het
> dit nie na MP3 verander nie. Toe probeer om die wav file te verander na MP3
> met die program wat ek gebruik om MP3 na wav te vernader
> (dbpowerampconverter), maar toe seg hulle dat ek 'n liksensie moet koop om
> dit te kan doen - blykbaar is MP3 na wav verniet, maar nie die omgekeerde
> nie!
>
> Sal so 'n bietjie speel om te kyk wat ek kan doen om dit na MP3 te
> verander....
>
> Watch this space!
>

Nee, dit werk nie. Ek moet erens hê wat nodig is, maar 'n cda moet ook
net so goed sppel. En dié speel ander musiek wat reeds op my masjien
is:-) Sal jou nou laat weet wat ek regkry.
Vorige onderwerp: Bok gearresteer op aanklag van roof - bok.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Jan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:26:17 MGT 2024