Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geen reaksie oor niehaus?
geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118788] Sa, 14 Februarie 2009 17:08 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118799 is 'n antwoord op boodskap #118788] Sa, 14 Februarie 2009 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Feb 2009 19:08:13 +0200, Dave wrote:

> Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
> deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
> Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?

Carl het nie die struggle ge-join om met 'n Volkswagen te ry nie...
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118800 is 'n antwoord op boodskap #118799] Sa, 14 Februarie 2009 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Feb 2009 22:25:07 +0200, Ferdi wrote:

> On Sat, 14 Feb 2009 19:08:13 +0200, Dave wrote:
>
> > deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
>> Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?
>
> Carl het nie die struggle ge-join om met 'n Volkswagen te ry nie...

is waar, hy't 'n Porche gery,
en kan nou sê dat hy werklik op sy voete gehelp is.
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118879 is 'n antwoord op boodskap #118788] Di, 17 Februarie 2009 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:odudp4tk50obtovff5643pmr48ji63ci63@4ax.com...

> Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
> deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
> Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?

Dit gee ook nuwe betekenis aan sy storie dat hy in die tronk verkrag is. Ek
het dit van die begin af nie geglo nie, en wonder nou of dit nie een siek
fantasie by hom was nie.

Maar so val die ANC leiers een vir een. Hou die koerante dop, daar is nog
baie om te kom.
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118880 is 'n antwoord op boodskap #118879] Di, 17 Februarie 2009 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Feb 2009 08:20:15 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:odudp4tk50obtovff5643pmr48ji63ci63@4ax.com...
>
>> Snaaks, veral in ag genome dat hier (*blykbaar) meer lesers as
>> deelnemrs is, dat niehaus se nuuste eskapades geen reaksie uitlok nie.
>> Of het ons 'n publiek geword wat nie meer geskok/verras kan word nie?
>
>
> Dit gee ook nuwe betekenis aan sy storie dat hy in die tronk verkrag is. Ek
> het dit van die begin af nie geglo nie, en wonder nou of dit nie een siek
> fantasie by hom was nie.
>
> Maar so val die ANC leiers een vir een. Hou die koerante dop, daar is nog
> baie om te kom.
>

en watter lekker lag ontlok dit
toe ek onthou van Gloudina se, net so siek fantasie, toe sy oor hom en
sy siek stories gehuil het op dié forum. Toe sy laaang trane gehuil
het omdat die Boere so gemeen was om hom tussen sy (en haar) broeders
in 'n sel te druk, 'want hulle kon hom mos in 'n ander sel toegesluit
het' of so iets. Ha ha wie laaste lag, lag lag lag die lekkerste.
En ek dink ons gaan vorentoe meer dinge hê om oor te lag.
(Is dit deur sulks waar die uitdrukking vandaan kom 'lag met 'n
traan'?)
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118920 is 'n antwoord op boodskap #118788] Do, 19 Februarie 2009 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ha,ha!!

Carl het uiteindelik toe die kaart gespeel!

Hy het gister gese dis alles apartheid se skuld!
Re: geen reaksie oor niehaus? [boodskap #118921 is 'n antwoord op boodskap #118920] Do, 19 Februarie 2009 10:18 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Feb 2009 11:41:53 +0200, Ferdi wrote:

>
> Ha,ha!!
>
> Carl het uiteindelik toe die kaart gespeel!
>
> Hy het gister gese dis alles apartheid se skuld!

Yep, ek het dit gesien.
Maar hy het stil gebly oor Telkom.
Dit is seker ook maar apartheid se skuld.
En die pype wat ek môre in 'n woonstel se kombuis en badkamer moet
vervang. Dink jy ek kan die rekening aan apartheid stuur?
Vorige onderwerp: Sien ou Walter is weer snotty
Volgende onderwerp: Vryheid-park
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:35:40 MGT 2024