Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Swart Simon...
Vir Swart Simon... [boodskap #118686] Sa, 07 Februarie 2009 10:11
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote

>
> Dink ek moet 'n nuwe draad oor hierdie begin. Hang vir my ten nouste saam
> met die vraag "Wat is wetenskap?".
>
> Swart Simon het eers geduck en gedive en toe (soos voorheen) weggehardloop
> om nie 'n definisie van "wetenskap" te gee nie.
>
> En, vir in geval hy dalk lees...
> Ja, Simon Swart, dis presies wat ek van jou dink...
> Jy's nie tot 'n volwasse gesprek in staat nie.
> Jy spring van agter af teen my op, soos my foksterriërbrak...
> - en dan hardloop hy weg voordat ek hom 'n taai klap op sy snoet kan gee.
> (die eerste en laaste van dié soort hond wat ek ooit sal aanhou.
> ek is seker as hy iemand byt, sal hy ook van agter af aanval en byt.)

Toe het jy wel die gesprek gevolg...
En, soos ek hier beweer het, weer van agter opgespring.

Ek sien jy het hierdie een probeer ontduik.
Nou sit ek hom reg voor jou oë neer,
en sê vir jou: Jy wil nie 'n definisie van "wetenskap" gee nie,
want as jy dit doen gaan jy so in jou eie poefies stik dat jy dit nie weer
van jou gesig kan afkry nie...
Vorige onderwerp: Riaan is Terug
Volgende onderwerp: Liewe Brenda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:36:57 MGT 2024