Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is Kersfees 'n Christus-Fees??
Is Kersfees 'n Christus-Fees?? [boodskap #11868] Di, 16 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder maar net; kyk ons na al die Kersbome & die oer oue gebruik van
Vader Kersfees is dit so dat Christus werklik die kern van Kersfees is?

Sommige Christene glo dat Kersfees 'n Heidense fees is & weier om dit te
vier! Wat is jou standpunt daaromtrent? Ek moet erken ek het maar hierdie
Kersfees self 'n Kersboompie aangeskaf / veral terwille van my klein
seuntjie! My standpunt is egter leer hom die regte betekenis van Kersfees &
soos die Engelse altyd se: "Let's put Christ back into Christmas"

Laat weet my wat jy dink & glo???

Groete uit die Baai (Port Elizabeth/ S.A)
Hein van Wyk
E-Pos: he...@hinet.co.za
Re: Is Kersfees 'n Christus-Fees?? [boodskap #11884 is 'n antwoord op boodskap #11868] Sa, 20 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
On 16 Dec 1997 21:05:44 GMT, "Hein van Wyk" wrote:

> Ek wonder maar net; kyk ons na al die Kersbome & die oer oue gebruik van
> Vader Kersfees is dit so dat Christus werklik die kern van Kersfees is?
>
> Sommige Christene glo dat Kersfees 'n Heidense fees is & weier om dit te
> vier! Wat is jou standpunt daaromtrent? Ek moet erken ek het maar hierdie
> Kersfees self 'n Kersboompie aangeskaf / veral terwille van my klein
> seuntjie! My standpunt is egter leer hom die regte betekenis van Kersfees &
> soos die Engelse altyd se: "Let's put Christ back into Christmas"
>
> Laat weet my wat jy dink & glo???

Ik heb enkele artikelen (in het engels) op mijn homepage, getiteld:
'De ware oorsprong van het paasfeest en het kerstfeest'.

Nogmaals, de artikelen zijn alleen in het engels.

Ronald Vogelaar

Longing for truth?
http://www.oocities.org/~rovo

Member of the PRIME christian network
Telnet to PRIME.ORG
Prime home: http://www.prime.org
Vorige onderwerp: Wat van die besitregte van die Khoi en die San?
Volgende onderwerp: Een vuil gat verruil vir 'n ander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:41:12 MGT 2024