Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » rowers en moordenaars
rowers en moordenaars [boodskap #118497] So, 07 Desember 2008 06:27 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Kyk nou na die berig 'Man vir pet en selfoon gedood'.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2438193,00. html

'n 'huisrower' het die 81 jarige man in sy huis doodgemaak.
Nog nòòit het ek in die 'Beeld' gelees van 'moordenaars' wat mense in
hul huise vermoor nie, maar slegs van 'rowers' en 'inbrekers' wat die
moorde pleeg. Die keer was dit 'n 17jarige 'huisrower'.

Wanneer 'n wit moordenaar swartes vermoor word 'n groot foto van sy oë
geplaas en vet letters skreeu die woorde uit 'Die oë van 'n
moordenaar'. (Dieselfde moordenaar word ook nerens 'meneer' genoem nie
want hy het nie 'n meneer kleur nie.)

Ek het aan Beeld 'n brief geskryf met dieselfde strekking as dié, maar
ek dink die briewe-redakteur het lankal 'n filter op my e-posadres
gestel. Dit laat my besef watter monopolie iemand in sy beroep
kan uitoefen. Lees hierdie keer die briewe. Mense wat skryf oor
swak behandeling van wit op swart, se e-pos kry 'n vlaggie vir aandag.
Briewe soos myne word gefilter.
Monopolie het ek gesê.
Re: rowers en moordenaars [boodskap #118498 is 'n antwoord op boodskap #118497] So, 07 Desember 2008 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Dec, 07:27, Dave wrote:
> Kyk nou na die berig 'Man vir pet en selfoon gedood'.http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_243 8193,00.html
>
> 'n 'huisrower' het die 81 jarige man in sy huis doodgemaak.
> Nog nòòit het ek in die 'Beeld' gelees van 'moordenaars' wat mense in
> hul huise vermoor nie, maar slegs van 'rowers' en 'inbrekers' wat die
> moorde pleeg. Die keer was dit 'n 17jarige 'huisrower'.
>
> Wanneer 'n wit moordenaar swartes vermoor word 'n groot foto van sy oë
> geplaas en vet letters skreeu die woorde uit 'Die oë van 'n
> moordenaar'. (Dieselfde moordenaar word ook nerens 'meneer' genoem nie
> want hy het nie 'n meneer kleur nie.)
>
> Ek het aan Beeld 'n brief geskryf met dieselfde strekking as dié, maar
> ek dink die briewe-redakteur het lankal 'n filter op my e-posadres
> gestel. Dit laat my besef watter monopolie iemand in sy beroep
> kan uitoefen. Lees hierdie keer die briewe. Mense wat skryf oor
> swak behandeling van wit op swart, se e-pos kry 'n vlaggie vir aandag.
> Briewe soos myne word gefilter.
> Monopolie het ek gesê.

Kan dit so moeilik wees....
Die intensie was om in te breek en te steel soos wat hy en sy trawante
self later erken het. Daarom kan die koerant na hom as 'n "huisbreker"
verwys sonder om hulself aan laster bloot te stel. Indien hy dan
later aan moord skuldig gevind word, kan die koerant ook na hom verwys
as moordenaar.
Die Skierlik skieter is alreeds skuldig bevind aan moord en is dus 'n
moordenaar.
Re: rowers en moordenaars [boodskap #118499 is 'n antwoord op boodskap #118498] So, 07 Desember 2008 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2008 04:53:59 -0800 (PST), Jottie
wrote:

> On 7 Dec, 07:27, Dave wrote:
>> Kyk nou na die berig 'Man vir pet en selfoon gedood'.http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_243 8193,00.html

>> 'n 'huisrower' het die 81 jarige man in sy huis doodgemaak.
>> Nog nòòit het ek in die 'Beeld' gelees van 'moordenaars' wat mense in
>> hul huise vermoor nie, maar slegs van 'rowers' en 'inbrekers' wat die
>> moorde pleeg. Die keer was dit 'n 17jarige 'huisrower'.

>> Wanneer 'n wit moordenaar swartes vermoor word 'n groot foto van sy oë
>> geplaas en vet letters skreeu die woorde uit 'Die oë van 'n
>> moordenaar'. (Dieselfde moordenaar word ook nerens 'meneer' genoem nie
>> want hy het nie 'n meneer kleur nie.)

>> Ek het aan Beeld 'n brief geskryf met dieselfde strekking as dié, maar
>> ek dink die briewe-redakteur het lankal 'n filter op my e-posadres
>> gestel. Dit laat my besef watter monopolie iemand in sy beroep
>> kan uitoefen. Lees hierdie keer die briewe. Mense wat skryf oor
>> swak behandeling van wit op swart, se e-pos kry 'n vlaggie vir aandag.
>> Briewe soos myne word gefilter.
>> Monopolie het ek gesê.
>
> Kan dit so moeilik wees....
> Die intensie was om in te breek en te steel soos wat hy en sy trawante
> self later erken het. Daarom kan die koerant na hom as 'n "huisbreker"
> verwys sonder om hulself aan laster bloot te stel. Indien hy dan
> later aan moord skuldig gevind word, kan die koerant ook na hom verwys
> as moordenaar.
> Die Skierlik skieter is alreeds skuldig bevind aan moord en is dus 'n
> moordenaar.

Is dit werklik sò moeilik vir jou om te verstaan?
Gaan lees stadig en maak seker van die spelling.
Dan sal jy lees dat 'n 'huisrower' hom doodgemaak het, en verbasend
genoeg, nie 'na bewering' nie. Verstaan jy dan nie hierdie dinge nie?
Dit is tog nie moeilik nie. Dit word as 'n voldonge feit gestel.
Okay, staaaadiger - hier kom dit weer - die berigskrywer sê dat hy
beslis 100% skuldig is, maar 'n 'huisrower' is.

Ek kon byvoeg, en het dit oorweeg maar daarteen besluit; die koerante
gebruik gewoonlik die verskoning dat kleur nie genoem word nie wanneer
'n rassesituasie nie betrokke is nie. Ek het daaraan gedink dat daar
gesê sal word dat die oorspronklike intensie roof was maar nie moord
nie.

Dit sal egter dieselfde tipe kak wees wat as wat jy nou hier kwytraak.
Die enigste rede waarom hy nie 'n wapen by hom gehad het nie is omdat
hy om een of ander rede nie sy hande daarop kon lê voor hy ingebreek
het nie. Hy het ingebreek om moord te pleeg want hy kon vlug sonder om
dit te doen.

Jou idiotiese stelling word (verder) in totaal weerlê deur my stelling
waar ek gesê het dat ek nog nòòit gelees het in die Beeld dat hulle
die moordenaars genoem word wat hulle is nie. Of het jy nog nie gelees
hoe hulle mense vermoor na hulle gesteel het en kon wegkom sonder
geweld nie. Of het jy nog nie gelees hoe mense wreed vermoor word na
slegs 'n selfoon of iets in dier voege geneem is nie? Het jy dan nie
gelees dat dit in die betrokke geval ook van toepassing is nie? Of
dink jy dat hy moord gepleeg het om homself te beskerm? En wys jy
*(uitgedaag) vir my waar die moordenaars nà hulle skuldig bevind is as
moordenaars gebrandmerk word. Weerlê my stelling dat hulle steeds
rowers of inbrekers (en hierdie klink nogal asof dit bedoel is om
sagter te klink, 'huisrowers') genoem word. En as jy nie verstaan
waarom ek dit sê nie, gaan lees jou eie skrywe stadig weer. Wenk - jy
het van skuldigbevinding gepraat - en 'n gêp gelaat met jou stelling
dat die koerant dan 'na hulle *KAN verwys as moordenaars. 'KAN' '
beteken 'nie gedwonge'.
Re: rowers en moordenaars [boodskap #118500 is 'n antwoord op boodskap #118497] So, 07 Desember 2008 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Dec 7, 8:27 am, Dave wrote:
> Kyk nou na die berig 'Man vir pet en selfoon gedood'.http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_243 8193,00.html
>
> 'n 'huisrower' het die 81 jarige man in sy huis doodgemaak.
> Nog nòòit het ek in die 'Beeld' gelees van 'moordenaars' wat mense in
> hul huise vermoor nie, maar slegs van 'rowers' en 'inbrekers' wat die
> moorde pleeg. Die keer was dit 'n 17jarige 'huisrower'.

Ek stem saam met jou Dave, daar behoort berig te word dat
'n lafhartige moordenaar nog so astrant was om 'n selfoon en
pet ook te neem.
Re: rowers en moordenaars [boodskap #118501 is 'n antwoord op boodskap #118500] So, 07 Desember 2008 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2008 10:35:39 -0800 (PST), Etienne Marais
wrote:

> On Dec 7, 8:27 am, Dave wrote:
>> Kyk nou na die berig 'Man vir pet en selfoon gedood'.http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_243 8193,00.html

>> 'n 'huisrower' het die 81 jarige man in sy huis doodgemaak.
>> Nog nòòit het ek in die 'Beeld' gelees van 'moordenaars' wat mense in
>> hul huise vermoor nie, maar slegs van 'rowers' en 'inbrekers' wat die
>> moorde pleeg. Die keer was dit 'n 17jarige 'huisrower'.
>
> Ek stem saam met jou Dave, daar behoort berig te word dat
> 'n lafhartige moordenaar nog so astrant was om 'n selfoon en
> pet ook te neem.

Is dìt wat die Verklarende Woordeboek as 'oordrewe' beskryf, Etiene?
Re: rowers en moordenaars [boodskap #118502 is 'n antwoord op boodskap #118501] So, 07 Desember 2008 19:10 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Dec 2008 21:05:44 +0200, Dave wrote:

> On Sun, 7 Dec 2008 10:35:39 -0800 (PST), Etienne Marais
> wrote:
>
>> On Dec 7, 8:27 am, Dave wrote:
>>> Kyk nou na die berig 'Man vir pet en selfoon gedood'.http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_243 8193,00.html
>
>>> 'n 'huisrower' het die 81 jarige man in sy huis doodgemaak.
>>> Nog nòòit het ek in die 'Beeld' gelees van 'moordenaars' wat mense in
>>> hul huise vermoor nie, maar slegs van 'rowers' en 'inbrekers' wat die
>>> moorde pleeg. Die keer was dit 'n 17jarige 'huisrower'.

>> Ek stem saam met jou Dave, daar behoort berig te word dat
>> 'n lafhartige moordenaar nog so astrant was om 'n selfoon en
>> pet ook te neem.
>
> Is dìt wat die Verklarende Woordeboek as 'oordrewe' beskryf, Etiene?

askies Etienne... enn.. dit was oorlat ek 2 dinnge gelyk gedoen het
Vorige onderwerp: Re: Eight injured in blue-light shooting accident
Volgende onderwerp: Polisie jaag in paartjie vas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:28:10 MGT 2024