Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Almal die gaaaaat gevat?
Almal die gaaaaat gevat? [boodskap #118175] Ma, 28 Julie 2008 08:21 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
'T lyk my almal het die gaaat gevat.

Selfs die Antie het moed opgegee.
Re: Almal die gaaaaat gevat? [boodskap #118176 is 'n antwoord op boodskap #118175] Ma, 28 Julie 2008 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jul 28, 10:21 am, Torreke wrote:
> 'T lyk my almal het die gaaat gevat.
>
> Selfs die Antie het moed opgegee.

Hallo Torreke..:-) Lekker om jou stem te hoor.
Ja, ek kyk so terug na die afgelope paar dae se argiewe, en miskien
het die vandalis afgetree.
Onwaarskynlik egter, want as sy ingestel is om instinktief af te
breek, is dit onwaarskynlik dat sy skielik 'n gedaanteverwisseling sal
ondergaan.

Ek was lanklaas hier, sit nou die Rapport en lees (sien toevallig in
die Sake Rapport dat daar 'n foto van ons woonstelblok in is) en
terwyl ek al die verwikkelinge in die land sit en bespeur, dink ek so
met 'n ietwat wrang smaail, dat danksy die boikotter van die
nuusgroep, bespreek ons nie eens meer dit wat in die land gebeur met
mekaar nie. Kry nie meer mekaar se opinies daaroor nie en deel nie
meer menings nie.

Ek vertrou haar nie, en soek na 'n ander nuusgroep waar ons saam kan
kuier. As ek een opspoor (onnodige drama om een te maak) moet ons 'n
manier vind om mekaar te laat weet. Erens op my hardeskyf het ek Ferdi
se adres, ek dink ek het joune ook erens, maar ek het nie Riaan s'n
nie. Ons sal egter iets uitwerk en 'n ander nuusgroep (nie languages
nie) kry.

Dave
Re: Almal die gaaaaat gevat? [boodskap #118177 is 'n antwoord op boodskap #118176] Ma, 28 Julie 2008 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 28, 2:51 pm, Dee wrote:
> On Jul 28, 10:21 am, Torreke wrote:
>
>> 'T lyk my almal het die gaaat gevat.
>
>> Selfs die Antie het moed opgegee.
>
> Hallo Torreke..:-) Lekker om jou stem te hoor.
> Ja, ek kyk so terug na die afgelope paar dae se argiewe, en miskien
> het die vandalis afgetree.
> Onwaarskynlik egter, want as sy ingestel is om instinktief af te
> breek, is dit onwaarskynlik dat sy skielik 'n gedaanteverwisseling sal
> ondergaan.
>
> Ek was lanklaas hier, sit nou die Rapport en lees (sien toevallig in
> die Sake Rapport dat daar 'n foto van ons woonstelblok in is) en
> terwyl ek al die verwikkelinge in die land sit en bespeur, dink ek so
> met 'n ietwat wrang smaail, dat danksy die boikotter van die
> nuusgroep, bespreek ons nie eens meer dit wat in die land gebeur met
> mekaar nie. Kry nie meer mekaar se opinies daaroor nie en deel nie
> meer menings nie.
>
> Ek vertrou haar nie, en soek na 'n ander nuusgroep waar ons saam kan
> kuier. As ek een opspoor (onnodige drama om een te maak) moet ons 'n
> manier vind om mekaar te laat weet. Erens op my hardeskyf het ek Ferdi
> se adres, ek dink ek het joune ook erens, maar ek het nie Riaan s'n
> nie. Ons sal egter iets uitwerk en 'n ander nuusgroep (nie languages
> nie) kry.
>
> Dave


Ewe goed om jou stem te hoor.

Ek het so van tyd tot tyd ingeloer, maar het gewoon genoeg gehad van
die gekyf en al in die rondte argumente - so al in die rondte om...

Ja -nee, ek twyfel of die Antie sal uitbly. Sodra sy sien hier's weer
lewe, sal sy terugkom om weer moeilikheid te saai.

Ek sal ook uitkyk vir 'n ander nuusgroep waar mens in vrede kan
gesels. Miskien moet mens maar 'n blog skep; weet net nie lekker hoe
die goed werk nie. Weet jy?

My hotmail adres wat hier geplaas word, is 'n regte adres. Ek gebruik
dit om nie my identiteit of gewone adres te verraai en my bloot te
stel aan spammers en ander goggas nie. Jy kan my daarheen laat weet.
En mens sou ook die ander wie jy daar wil he op die manier kon nooi.
Re: Almal die gaaaaat gevat? [boodskap #118178 is 'n antwoord op boodskap #118177] Ma, 28 Julie 2008 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jul 28, 5:10 pm, Torreke wrote:
> On Jul 28, 2:51 pm, Dee wrote:
>
>
>
>> On Jul 28, 10:21 am, Torreke wrote:
>
>>> 'T lyk my almal het die gaaat gevat.
>
>>> Selfs die Antie het moed opgegee.
>
>> Hallo Torreke..:-) Lekker om jou stem te hoor.
>> Ja, ek kyk so terug na die afgelope paar dae se argiewe, en miskien
>> het die vandalis afgetree.
>> Onwaarskynlik egter, want as sy ingestel is om instinktief af te
>> breek, is dit onwaarskynlik dat sy skielik 'n gedaanteverwisseling sal
>> ondergaan.
>
>> Ek was lanklaas hier, sit nou die Rapport en lees (sien toevallig in
>> die Sake Rapport dat daar 'n foto van ons woonstelblok in is) en
>> terwyl ek al die verwikkelinge in die land sit en bespeur, dink ek so
>> met 'n ietwat wrang smaail, dat danksy die boikotter van die
>> nuusgroep, bespreek ons nie eens meer dit wat in die land gebeur met
>> mekaar nie. Kry nie meer mekaar se opinies daaroor nie en deel nie
>> meer menings nie.
>
>> Ek vertrou haar nie, en soek na 'n ander nuusgroep waar ons saam kan
>> kuier. As ek een opspoor (onnodige drama om een te maak) moet ons 'n
>> manier vind om mekaar te laat weet. Erens op my hardeskyf het ek Ferdi
>> se adres, ek dink ek het joune ook erens, maar ek het nie Riaan s'n
>> nie. Ons sal egter iets uitwerk en 'n ander nuusgroep (nie languages
>> nie) kry.
>
>> Dave
>
> Ewe goed om jou stem te hoor.
>
> Ek het so van tyd tot tyd ingeloer, maar het gewoon genoeg gehad van
> die gekyf en al in die rondte argumente - so al in die rondte om...
>
> Ja -nee, ek twyfel of die Antie sal uitbly. Sodra sy sien hier's weer
> lewe, sal sy terugkom om weer moeilikheid te saai.
>
> Ek sal ook uitkyk vir 'n ander nuusgroep waar mens in vrede kan
> gesels. Miskien moet mens maar 'n blog skep; weet net nie lekker hoe
> die goed werk nie. Weet jy?
>
> My hotmail adres wat hier geplaas word, is 'n regte adres. Ek gebruik
> dit om nie my identiteit of gewone adres te verraai en my bloot te
> stel aan spammers en ander goggas nie. Jy kan my daarheen laat weet.
> En mens sou ook die ander wie jy daar wil he op die manier kon nooi.

Om 'n blog te skep, behoort heel eenvoudig te wees. Ek was sowat 'n
dekade gelede heel ingestel op HTML, en erens float nog webwerwe rond
waarvan ek al die adresse vergeet het. Blogs sal baie eenvoudiger wees
as daardie tyd se HTML wat nogal heel primitief was vergeleke met die
moderne(r) sisteme.

Hou dop, ek kom terug met 'n antwoord.

Wonder wat het van Suidwester geword.

Een ou wat ek nie daar sal wil hê nie, is Mon.
Ek kan nie onthou waarmee nie, maar eendag het ek hom gehelp met een
of ander ding of iets in dier voege, en hy het my epos adres in die
hande gekry.
Daarna is ek gespam deur die simpelste name, manlik en vroulik, en
daar is gebruik gemaak van 'n anonymous server. Tog het ek bewyse
opgespoor dat dit van dieselfde bron af is, en net na hy die adres wat
ek so wegsteek, in die hande gekry het. Dit het my filters gekos om
van hom ontslae te raak.
Ek het in elkgeval van hom onslae geraak, wat beteken dat hy het geld
gemors deur spam na my te pos.

Oor die Blog, hou vas. Moet nie weggaan nie. Sal jou laat weet, binne
'n dag of twee.
Re: Almal die gaaaaat gevat? [boodskap #118179 is 'n antwoord op boodskap #118178] Ma, 28 Julie 2008 18:02 Na vorige boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jul 28, 6:37 pm, Dee wrote:
> On Jul 28, 5:10 pm, Torreke wrote:
>
>
>
>> On Jul 28, 2:51 pm, Dee wrote:
>
>>> On Jul 28, 10:21 am, Torreke wrote:
>
>>>> 'T lyk my almal het die gaaat gevat.
>
>>>> Selfs die Antie het moed opgegee.
>
>>> Hallo Torreke..:-) Lekker om jou stem te hoor.
>>> Ja, ek kyk so terug na die afgelope paar dae se argiewe, en miskien
>>> het die vandalis afgetree.
>>> Onwaarskynlik egter, want as sy ingestel is om instinktief af te
>>> breek, is dit onwaarskynlik dat sy skielik 'n gedaanteverwisseling sal
>>> ondergaan.
>
>>> Ek was lanklaas hier, sit nou die Rapport en lees (sien toevallig in
>>> die Sake Rapport dat daar 'n foto van ons woonstelblok in is) en
>>> terwyl ek al die verwikkelinge in die land sit en bespeur, dink ek so
>>> met 'n ietwat wrang smaail, dat danksy die boikotter van die
>>> nuusgroep, bespreek ons nie eens meer dit wat in die land gebeur met
>>> mekaar nie. Kry nie meer mekaar se opinies daaroor nie en deel nie
>>> meer menings nie.
>
>>> Ek vertrou haar nie, en soek na 'n ander nuusgroep waar ons saam kan
>>> kuier. As ek een opspoor (onnodige drama om een te maak) moet ons 'n
>>> manier vind om mekaar te laat weet. Erens op my hardeskyf het ek Ferdi
>>> se adres, ek dink ek het joune ook erens, maar ek het nie Riaan s'n
>>> nie. Ons sal egter iets uitwerk en 'n ander nuusgroep (nie languages
>>> nie) kry.
>
>>> Dave
>
>> Ewe goed om jou stem te hoor.
>
>> Ek het so van tyd tot tyd ingeloer, maar het gewoon genoeg gehad van
>> die gekyf en al in die rondte argumente - so al in die rondte om...
>
>> Ja -nee, ek twyfel of die Antie sal uitbly. Sodra sy sien hier's weer
>> lewe, sal sy terugkom om weer moeilikheid te saai.
>
>> Ek sal ook uitkyk vir 'n ander nuusgroep waar mens in vrede kan
>> gesels. Miskien moet mens maar 'n blog skep; weet net nie lekker hoe
>> die goed werk nie. Weet jy?
>
>> My hotmail adres wat hier geplaas word, is 'n regte adres. Ek gebruik
>> dit om nie my identiteit of gewone adres te verraai en my bloot te
>> stel aan spammers en ander goggas nie. Jy kan my daarheen laat weet.
>> En mens sou ook die ander wie jy daar wil he op die manier kon nooi.
>
> Om 'n blog te skep, behoort heel eenvoudig te wees. Ek was sowat 'n
> dekade gelede heel ingestel op HTML, en erens float nog webwerwe rond
> waarvan ek al die adresse vergeet het. Blogs sal baie eenvoudiger wees
> as daardie tyd se HTML wat nogal heel primitief was vergeleke met die
> moderne(r) sisteme.
>
> Hou dop, ek kom terug met 'n antwoord.
>
> Wonder wat het van Suidwester geword.
>
> Een ou wat ek nie daar sal wil hê nie, is Mon.
> Ek kan nie onthou waarmee nie, maar eendag het ek hom gehelp met een
> of ander ding of iets in dier voege, en hy het my epos adres in die
> hande gekry.
> Daarna is ek gespam deur die simpelste name, manlik en vroulik, en
> daar is gebruik gemaak van 'n anonymous server. Tog het ek bewyse
> opgespoor dat dit van dieselfde bron af is, en net na hy die adres wat
> ek so wegsteek, in die hande gekry het. Dit het my filters gekos om
> van hom ontslae te raak.
> Ek het in elkgeval van hom onslae geraak, wat beteken dat hy het geld
> gemors deur spam na my te pos.
>
> Oor die Blog, hou vas. Moet nie weggaan nie. Sal jou laat weet, binne
> 'n dag of twee.


Dit was toe makliker as wat ek gedink het.
Reeds 'n blog geskep. Sal julle laat weet waar.
Wil dit net effe afrond.

Dave
Vorige onderwerp: Om van NAAR te raak
Volgende onderwerp: Die Klug van Grondhervorming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:09:37 MGT 2024