Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina & Hjalmar
Re: Gloudina & Hjalmar [boodskap #11804] Do, 11 Desember 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stephanus Schoeman wrote in message
...

> Hoekom redeneer julle twee nie op die Kanada nuusgroep oor julle nuwe land
> nie?
>
> Dis erg genoeg dat die ander ons hier duld so laat ons hulle nou nie
> verveel met stories oor ons nuwe lande nie.

Nee, magtig, Riana!

Dis alles behalwe vervelend - dis erg insiggewend, in verskeie opsigte.

Ek meen. Gloudina het nou al vir ons vertel dat Kanada 'n plek is waar
Neo-Nazis gekweek word (nie dat dit nuus is nie, maar so uit die perd se
bek).

Buitendien. Anna M Louw het so 'n ruk gelede verklaar dat sy, onder die
huidge regering, nie meer 'n vaderland het nie. Onder andere impliseer dit
dat Afrikaners wat soos sy voel, nou wêreldburgers is en eweveel belang by
Kanada het as by Suid-Afrika.

Nee wat! Laat ons nie te parogiaal wees oor hierdie sake nie :-)
Vorige onderwerp: Re: Papgeslaan 'n tronke?
Volgende onderwerp: Gloudina & Hjalmar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:44:34 MGT 2024