Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zim Verkiesing
Zim Verkiesing [boodskap #117622] Vr, 13 Junie 2008 06:54 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie dit is nodig om te wonder wat die uitslag van die komende Zim
verkiesing gaan wees nie, aangesien dit soos 'n paal bo water uitstaan hoe
mal Bob die mense intimideer. Wat ek graag van julle sal wil hoor is wat
dink julle gaan die uitwerking daarvan op SA wees.
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117623 is 'n antwoord op boodskap #117622] Vr, 13 Junie 2008 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1213339635.94009@vasbyt.isdsl.net...
> Ek glo nie dit is nodig om te wonder wat die uitslag van die komende Zim
> verkiesing gaan wees nie, aangesien dit soos 'n paal bo water uitstaan hoe
> mal Bob die mense intimideer. Wat ek graag van julle sal wil hoor is wat
> dink julle gaan die uitwerking daarvan op SA wees.

1) Zim gaan heeltemal in duie stort en die stroom vlugtelinge oor die
Limpopo gaan al dikker word.
2) Suid-Afrika gaan gedwing word om die vlugtelinge as sulks te klassifiseer
en by die VN hulp te vra
3) Of Xenofobiese geweld gaan eenvoudig weer uitbreek en mag oorspoel in sg
wit woonbuurte in
4) Die ineenstorting van die Zim-ekonomie het reeds 'n groter rippel effek
op SA se ekonomie as wat die Mbeki-regering sal toegee. Ek dink net 'n
volslae idioot sal probeer ontken dat ons inflasiekoers niks te doen het met
Zim se inflasiekoers nie; al is dit ook net die groter wordende aankope deur
Zimbabwêers in SA wat 'n effek op ons inflasiekoers het.
5) Wat meer benouend is, is die feit dat die ANC-regering deur sy weiering
om teen Muagabe op te tree, stilswyend sy goedkeuring heg aan wat gebeur.
Mugabe en sy trawante se haat teen wittes versinnebeeld die meeste van die
SADEC-lande en spesifiek Mbeki se haat teen wittes. Mugabe sê en doen wat
Mbeki en ander SADEC-leiers eintlik graag wil sê en doen, maar nie die
"guts" het om te doen nie. Ek dink dat ons onsself sal bluf as ons dink
dat die haat teen wittes nie baie diep en wyd onder die swat bevolking,
veral die leierskorps, loop nie. As swartes nie werk maak van hulle haat
teen wittes nie en leer om die verlede agter hulle te laat nie, is dit nie
'n vraag of ons gezim gaan word nie, maar bloot 'n vraag wanneer.
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117624 is 'n antwoord op boodskap #117623] Vr, 13 Junie 2008 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jun 2008 09:39:23 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Riaan" wrote in message
> news:1213339635.94009@vasbyt.isdsl.net...
>> Ek glo nie dit is nodig om te wonder wat die uitslag van die komende Zim
>> verkiesing gaan wees nie, aangesien dit soos 'n paal bo water uitstaan hoe
>> mal Bob die mense intimideer. Wat ek graag van julle sal wil hoor is wat
>> dink julle gaan die uitwerking daarvan op SA wees.
>
> 1) Zim gaan heeltemal in duie stort en die stroom vlugtelinge oor die
> Limpopo gaan al dikker word.

1.) Zim het reeds in duie gestort en Suid Afrika gaan ook vou.
(en blykbaar gaan ons Sjinese word - Sjinese wat deur groot vensters
kyk en nie deur skrefies loer nie:-)

> 2) Suid-Afrika gaan gedwing word om die vlugtelinge as sulks te klassifiseer
> en by die VN hulp te vra
> 3) Of Xenofobiese geweld gaan eenvoudig weer uitbreek en mag oorspoel in sg
> wit woonbuurte in
> 4) Die ineenstorting van die Zim-ekonomie het reeds 'n groter rippel effek
> op SA se ekonomie as wat die Mbeki-regering sal toegee. Ek dink net 'n
> volslae idioot sal probeer ontken dat ons inflasiekoers niks te doen het met
> Zim se inflasiekoers nie; al is dit ook net die groter wordende aankope deur
> Zimbabwêers in SA wat 'n effek op ons inflasiekoers het.
> 5) Wat meer benouend is, is die feit dat die ANC-regering deur sy weiering
> om teen Muagabe op te tree, stilswyend sy goedkeuring heg aan wat gebeur.
> Mugabe en sy trawante se haat teen wittes versinnebeeld die meeste van die
> SADEC-lande en spesifiek Mbeki se haat teen wittes. Mugabe sê en doen wat
> Mbeki en ander SADEC-leiers eintlik graag wil sê en doen, maar nie die
> "guts" het om te doen nie. Ek dink dat ons onsself sal bluf as ons dink
> dat die haat teen wittes nie baie diep en wyd onder die swat bevolking,
> veral die leierskorps, loop nie. As swartes nie werk maak van hulle haat
> teen wittes nie en leer om die verlede agter hulle te laat nie, is dit nie
> 'n vraag of ons gezim gaan word nie, maar bloot 'n vraag wanneer.

Wat my grootste komkommernis is, is die verlies aan waarde van die
Rand wat nou reeds minder werd is as 'n agste van 'n Dollar. Op my
desktop lê die icon van http://www.saaustralia.org/ en as julle nie
site ken nie, sal julle heel aangenaam verras wees daarmee.
Ek spandeer heelwat tyd daar.

Betreffende die waarde van die Rand, klink die styging in
eiendomswaardes so goed, en elke huiseienaar het byna oornag 'n
miljoener geword. Durban se strand word opgekikker en waardes styg
ens. MAAAAAR...(!) intussend word die Rand minder en minder werd, en
as jy dit wat jy het deel deur die 6 of hoeveel ookal 'n $QZ nou werd
is, en jy gaan kyk dan op internet wat kos eiendom daar, dan lê jy
wakker in die nag.
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117625 is 'n antwoord op boodskap #117624] Vr, 13 Junie 2008 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" [/color]
> Wat my grootste komkommernis is, is die verlies aan waarde van die
> Rand wat nou reeds minder werd is as 'n agste van 'n Dollar. Op my
> desktop lê die icon van http://www.saaustralia.org/ en as julle nie
> site ken nie, sal julle heel aangenaam verras wees daarmee.
> Ek spandeer heelwat tyd daar.
>
> Betreffende die waarde van die Rand, klink die styging in
> eiendomswaardes so goed, en elke huiseienaar het byna oornag 'n
> miljoener geword. Durban se strand word opgekikker en waardes styg
> ens. MAAAAAR...(!) intussend word die Rand minder en minder werd, en
> as jy dit wat jy het deel deur die 6 of hoeveel ookal 'n $QZ nou werd
> is, en jy gaan kyk dan op internet wat kos eiendom daar, dan lê jy
> wakker in die nag.
>

Dis 'n "catch-22" situasie. Hoe langer mens wag, hoe waardeloser word jou
geld. Aan die ander kant, as jy loop dra jy daartoe by en die wittes wat
agterbly gaan die gelag betaal.

My vrou sê ons moenie oor die verkeerde redes gaan nie - alles wat verkeerd
is hier! - en ek stem saam met haar.

Maar dis maar moeilik om positief te bly en nie wakker te lê nie.
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117626 is 'n antwoord op boodskap #117625] Vr, 13 Junie 2008 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jun 2008 11:21:08 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"

>> Wat my grootste komkommernis is, is die verlies aan waarde van die
>> Rand wat nou reeds minder werd is as 'n agste van 'n Dollar. Op my
>> desktop lê die icon van http://www.saaustralia.org/ en as julle nie
>> site ken nie, sal julle heel aangenaam verras wees daarmee.
>> Ek spandeer heelwat tyd daar.

>> Betreffende die waarde van die Rand, klink die styging in
>> eiendomswaardes so goed, en elke huiseienaar het byna oornag 'n
>> miljoener geword. Durban se strand word opgekikker en waardes styg
>> ens. MAAAAAR...(!) intussend word die Rand minder en minder werd, en
>> as jy dit wat jy het deel deur die 6 of hoeveel ookal 'n $QZ nou werd
>> is, en jy gaan kyk dan op internet wat kos eiendom daar, dan lê jy
>> wakker in die nag.

>
> Dis 'n "catch-22" situasie. Hoe langer mens wag, hoe waardeloser word jou
> geld. Aan die ander kant, as jy loop dra jy daartoe by en die wittes wat
> agterbly gaan die gelag betaal.
>
> My vrou sê ons moenie oor die verkeerde redes gaan nie - alles wat verkeerd
> is hier! - en ek stem saam met haar.
>
> Maar dis maar moeilik om positief te bly en nie wakker te lê nie.

Waarom sou jy sê dat landsverlaters daartoe bydra?
As ons bly geld ons invloed hoegenaamd nie, so ons het geen bydrae tot
òf die vooruitgang òf afdraande pad van die land nie.
Onbevoegdheid is nie veroorsaak deur landverlaters nie maar presies
andersom.

Dis komies as jy dit wat jou vrou en jy sê bymekaarvoeg:-)

Een tyd het jy gesê dat Aus nie jou idee is van 'n emigrasie
bestemming nie, en ek het heelhartig met jou saamgestem.
My mening het begin verander na ek weervoorspellings en temperature
oor die wêreld begin dophou het. En die gemeenskaplike gees tussen die
uitgewekens soos gesien op die URL wat ek verskaf het.
Miskien eerder Suid Amerika as Noord Amerika maar ek het heel anders
as voorheen oor Aus begin dink. Die klimaat is so eie aan wat ons
gewoond is.

Maar, huidiglik is dit alles spekulerings want ek het twee dogters wat
albei getroud is en dus uit die huis is. Vir Riaan byvoorbeeld sal dit
makliker wees want, ek weet nie of hulle kinders het, maar selfs dan
is die kinders nog klein.

Alles wat ek hier sê is dìt wat ek van praat wanneer ek praat van
wakkerlê:-)
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117635 is 'n antwoord op boodskap #117626] Vr, 13 Junie 2008 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bevrees Torreke is reg, en jy ook Dave. Maar
ek dink dinge gaan nóg erger (bloediger) word hier,
en ek dink die blankes weet dit diep binne.

Ek dink Zim stap nou op 'n volslae burgeroorlog af,
en Suid-Afrika staan ook in die ry. Dis onvermydelik.
Diegene wat oorsee wil gaan (emigreer) sal dit spoe-
dig moet doen. Diegene wat wil bly sal solank gees-
telik en fisies moet voorberei op wat kom, - naamlik
BAIE harde tye. ...Ek sal gladnie verbaas wees as
selfs die helfte van die blankes in SA in die komen-
de konflik uitgeroei gaan word nie. Hou Psalm 23
maar in gedagte...

Jim
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117637 is 'n antwoord op boodskap #117635] Sa, 14 Junie 2008 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jun 2008 14:25:14 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Ek is bevrees Torreke is reg, en jy ook Dave. Maar
> ek dink dinge gaan nóg erger (bloediger) word hier,
> en ek dink die blankes weet dit diep binne.
>

Enige realis wat Afrika se geskiedenis ken, weet dat jy die waarheid
praat, Jim. Ek het enkele weke gelede aansoek gedoen om hernuwing van
my vuurwapenlisensies (rewolwer en pistool) en verwag eers antwoord
daarop oor 'n jaar.

> Ek dink Zim stap nou op 'n volslae burgeroorlog af,
> en Suid-Afrika staan ook in die ry.

Dit wat ek in die koerante lees en op TV sien laat my wonder of daar
'n burgeroorlog gaan wees. Vir my blyk dit dat Zanu-PF se 'n ystervuis
het oor die bevolking van Zim, dat dit steeds net die huidige gang sal
laat voortgaan. Want die baklei is uit die mense geboelie.

Dìt vrees ek, is ook die geval met SA. Grootbekke het keer op keer
gesê dat die witman gaan opstaan en terugbaklei ens. en dit is net so
holrug gery as die boere wat op elke vergadering en na elke plaasmoord
dreig om 'die reg in eie hande te neem'. Lankal wonder ek of die
sprekers nie besef hoe sat is daai ou deuntjie al gery nie.

Nee, die witman in die land het geen veglus meer nie. Te veel van
hulle het ook gedaal na bouwer en jottie se vlak. Daar het 'n tipe
van breinspoeling ook plaasgevind aan die hand van 1994.

Wat sê jy van niehaus wat, selfs na diet wat met hom gebeur het,
steeds niehaus gebly het. En na hulle gewettig is, by hulle aangesluit
het, ingetrou het, en vir hulle gewerk het? Al het hy hulle ervaar?
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2340497,00. html
En..! Wie blameer hy? Nie die swart skuim nie maar 'n witman.
'n Witman wat hom gevoeg het by die by wie hy werklik wou wees!
Daardie witman kry nou al die skuld. Die witman wat die apartheid
tussen niehaus en diegene van wie hy nie wou afgesonder wees nie,
verwyder het. Is dit nie simpel nie.

> Dis onvermydelik.
> Diegene wat oorsee wil gaan (emigreer) sal dit spoe-
> dig moet doen. Diegene wat wil bly sal solank gees-
> telik en fisies moet voorberei op wat kom, - naamlik
> BAIE harde tye. ...Ek sal gladnie verbaas wees as
> selfs die helfte van die blankes in SA in die komen-
> de konflik uitgeroei gaan word nie. Hou Psalm 23
> maar in gedagte...
>
> Jim

Dankie. Psalm 23 is vertroostend.
Dit is dan wanneer ons ook onthou dat God ons diskressie gegee het.
En wonder hoe om te reageer. Dit is dan wanneer ons moet leer om te
mediteer.
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117638 is 'n antwoord op boodskap #117637] Sa, 14 Junie 2008 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

>> Wat sê jy van  niehaus wat, selfs na diet wat met hom gebeur het,
> steeds niehaus gebly het. En na hulle gewettig is, by hulle aangesluit
> het, ingetrou het, en vir hulle gewerk het? Al het hy hulle ervaar?
> En..! Wie blameer hy? Nie die swart skuim nie maar 'n witman.
> 'n Witman wat hom gevoeg het by die by wie hy werklik wou wees!
> Daardie witman kry nou al die skuld. Die witman wat die apartheid
> tussen niehaus en diegene van wie hy nie wou afgesonder wees nie,
> verwyder het.

Ek neem aan Niehaus was gedurende die
apartheidsjare in die tronk. Gedurende daardie
jare dink ek nie sou hulle gemengde tronke
gehad het nie. Is dit nie logies om te dink dat
die manne wat hom gesodomiseer het, wit
was nie?

Gloudina
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117646 is 'n antwoord op boodskap #117626] Wo, 18 Junie 2008 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
> Waarom sou jy sê dat landsverlaters daartoe bydra?

Die landsverlaters neem geld met hulle saam wat 'n negatiewe invloed het op
vertroue in die SA Ekonomie en uiteindelik die waarde van die geldeenheid.

> As ons bly geld ons invloed hoegenaamd nie, so ons het geen bydrae tot
> òf die vooruitgang òf afdraande pad van die land nie.
> Onbevoegdheid is nie veroorsaak deur landverlaters nie maar presies
> andersom.

Ek dink nie dis waar om te sê ons het geen invloed nie. Al lyk dit meesal
nie so nie, het die opponerende kragte van die opposisie, ingesluit wittes
se standpunte, 'n remmende uitwerking. As ons weg is, is daardie teenwig
weg en sal die ANC maak net wat hy wil.

> Dis komies as jy dit wat jou vrou en jy sê bymekaarvoeg:-)
>
> Een tyd het jy gesê dat Aus nie jou idee is van 'n emigrasie
> bestemming nie, en ek het heelhartig met jou saamgestem.
> My mening het begin verander na ek weervoorspellings en temperature
> oor die wêreld begin dophou het. En die gemeenskaplike gees tussen die
> uitgewekens soos gesien op die URL wat ek verskaf het.
> Miskien eerder Suid Amerika as Noord Amerika maar ek het heel anders
> as voorheen oor Aus begin dink. Die klimaat is so eie aan wat ons
> gewoond is.

Ek het vertel van die seminaar wat ons bygewoon het oor emigrasie na Kanada,
OZ of NZ. Dit feit dat Afrikaans reeds erkenning in Oz geniet, was die
begin om my met ander oë na Oz te laat kyk. Dat die klimaat baie dieselfde
is, het ek geweet, maar dit geld ook van plekke soos Texas.

Ons het onlangs reisigersgidse oor sowelo die VSA as Oz aangeskaf. As jy
deur die Oz gids blaai, besef jy vinnig waarom SA-ners os aangetrokke to dié
land is - dit lyk en voel soos SA. Die ekonomie word blykbaar grootliks
gedra deur boerdery (skaap en beesboerdery, wyn) en mynbou (goud, diamante,
koper, aluminium, steenkool, olie en gas).

Hulle elektrisiteit werk op spanning van 240V, anders as die VSA wat 110V
gebruik. Ek praat onder korreksie - Jan van Perth sal my kan reghelp,
indien nodig - maar dit wil voorkom of mens jou elektriese apparate kan
saamneem en dit sal daar werk wat nie in die VSA die geval sal wees nie,
behalwe as jy transformators gebruik.

Maar van groot belang is die volgende vergelyking. Oz is byna so groot soos
kontinentale VSA, maar het 'n bevolking van net oor die 20m, terwyl dioe VSA
'n bevolking van 300m plus het. In OZ is daar ruimte rondom jou! - meeste
Australiërs besit 'n huis! - op erwe wat feitlik deurgaans 1 hektaar groot
is! - stede word in OZ eerder oor 'n wyer oppervlak gebou as boontoe met
toringgeboue - terwyl die VSA se bevolkingsdigtheid my persoonlik baie
moontlik clausterfobia sal gee. In Oz is die grootste plaas - "station" -
groter as die Amerikaanse state Oregon en Connecticut saam!!! Meeste plase
is grote as die gemiddele Europese staat!!!

Die lug is helder en blou. Besoedeling bestaan feitlik nie. Vergelyk dit
met SA en/of Europese lande en die Amerikas. Geen vergelyking nie.

Aan die negatiewe kant: Dis 'n droë land, duidelik baie droeër as SA met
pro rata die grootste gebied wat woestyn is van al die kontinente. Die gat
in die Osoonlaag is direk bokant Oz en Oz het die hoofste voorkom van
velkanker in die wêreld.

Opsommend: Ja, ons kyk met ander oë na Oz en op hierdie oomblik lyk dit meer
waarskynlik dat ons daarheen as na die VSA sal gaan. Maar ons is van plan
om vir visums in albei lande aansoek te doen. Die land wat 1e vir ons
verblyfreg en werk gee, is waarskynlik die land waarheen ons sal gaan.

>
> Maar, huidiglik is dit alles spekulerings want ek het twee dogters wat
> albei getroud is en dus uit die huis is. Vir Riaan byvoorbeeld sal dit
> makliker wees want, ek weet nie of hulle kinders het, maar selfs dan
> is die kinders nog klein.
>
> Alles wat ek hier sê is dìt wat ek van praat wanneer ek praat van
> wakkerlê:-)
>
Re: Zim Verkiesing [boodskap #117655 is 'n antwoord op boodskap #117646] Wo, 18 Junie 2008 12:25 Na vorige boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Torreke, jy is reg oor die 240v - bring als wat met krag werk saam!

Die Ozzies is nogal bedonnerd as dit kom by velkanker - die media is
daagliks besig met advertensies, ens. Maar ek moet noem dat ek dit nogal
waardeer vannuit 'n ander perspektief: as jong kind het ek grootgeword op
Umsthlodi se strand. Later jare op Winkelspruit. Nooit gehoor of geweet van
sonbrandmiddels of SP-faktore nie! Ja, ons brand baie hier in Perth, maar ek
het nog nooit blou gesien wat so blou is soos dit wat ek hier bokant my sien
nie. 'Be Prepared' is waaroor dit hier gaan, die lug is skoon en helder, dus
is die kans dat jy gaan seer brand groot... maar kyk dan na bo en waardeer
die blou.

Jan van Perth.

"Torreke" skryf in boodskap news:N9GdnbkMB-BiScXVnZ2dnUVZ8gidnZ2d@saix.net...
>
>
> Hulle elektrisiteit werk op spanning van 240V, anders as die VSA wat 110V
> gebruik. Ek praat onder korreksie - Jan van Perth sal my kan reghelp,
> indien nodig - maar dit wil voorkom of mens jou elektriese apparate kan
> saamneem en dit sal daar werk wat nie in die VSA die geval sal wees nie,
> behalwe as jy transformators gebruik.

>
> Aan die negatiewe kant: Dis 'n droë land, duidelik baie droeër as SA met
> pro rata die grootste gebied wat woestyn is van al die kontinente. Die
> gat in die Osoonlaag is direk bokant Oz en Oz het die hoofste voorkom van
> velkanker in die wêreld.
>
Vorige onderwerp: Boodskap van Stevie Wonder
Volgende onderwerp: Kyk wat doen die apartheidsvarke nou!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:37:10 MGT 2024