Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » ‘Dronk’ dokter teen 213 km/h betrap_'Drunk' doc walks free
‘Dronk’ dokter teen 213 km/h betrap_'Drunk' doc walks free [boodskap #117604] Ma, 09 Junie 2008 17:05
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
*Waar is julle eenvoudige skarmunkels wat kla
omdat ek Engelse pos plaas??? Waar is julle??

‘Dronk' dokter teen 213 km/h betrap
Jun 08 2008 09:48:42:430PM - (SA)

'n Dokter van Waterkloof, Pretoria, is die naweek in Midrand in
hegtenis geneem nadat hy na bewering 213 km/h onder die invloed van
drank bestuur het.

Die 61-jarige dokter, wat in sy silwer Mercedes-Benz gevang is, was
glo só dronk dat hy nie behoorlik op sy voete kon staan nie, het
hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgese
metropolisie, gesê.

Die dokter was een van sewe mense wat vroeg Saterdagoggend in Midrand
gearresteer is weens roekelose en nalatige bestuur.

Nog 'n 61-jarige man is aangekeer toe hy, ook met sy silwer
Mercedes-Benz, teen 233 km/h gery het.

Die lokval was naby die Olifantsfonteinweg-afrit van die N1-snelweg
tussen Johannesburg en Pretoria

'n 31-jarige vrou van Centurion het teen 200 km/h deur die spoedlokval
gejaag. “Sy het van 'n partytjie gekom en het twee vroulike passasiers
gehad,” het Minnaar gesê.

Dié drie en vier ander is op borgtog van R2 500 elk vrygelaat en
verskyn vandag in die Midrandse landdroshof. – Aldi Schoeman

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2337023,00. html

'Drunk' doc walks free
9 June 2008, 17:09
Related Articles

* Drunk doctor on speed rap

By Lebogang Seale

A doctor arrested for speeding and drunk driving walked free without
even setting foot in court - thanks to a bungle by the courts.

The doctor from Waterkloof in Pretoria, was arrested on the N1 Freeway
on Sunday after clocking 213km/h - 93 km/h above the limit.

At the time of his arrest, police said he was so drunk that he could
barely stand when asked to get out of his black Mercedes-Benz.

He also allegedly resisted arrest, telling the police that he was a
doctor and that they could not arrest him, according to Joburg metro
police spokesperson superintendent Wayne Minnaar.

Read the full story in the print edition of The Star.
http://www.dailynews.co.za/?fSectionId=&fArticleId=nw200 80609170838219C172960
Vorige onderwerp: In SA moet selfs jou kar 'n tronk wees
Volgende onderwerp: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:31:11 MGT 2024