Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het julle die tenks volgemaak?
Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117524] Di, 03 Junie 2008 15:08 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Het julle petrol gegooi?
(En opgemerk dat) petrol kos nou byna soveel
as 'n boks lekker Later Harvest?
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117528 is 'n antwoord op boodskap #117524] Wo, 04 Junie 2008 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Hehe. Ja petrol is al 'n ruk duurder as bier, nou kos dit meer as wyn ook!

Brandewyn volgende?

"Dave" skryf in boodskap news:7gna44p52flnicjht099ligi4k0cpbhf4q@4ax.com...
>
>
> Het julle petrol gegooi?
> (En opgemerk dat) petrol kos nou byna soveel
> as 'n boks lekker Later Harvest?
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117530 is 'n antwoord op boodskap #117528] Wo, 04 Junie 2008 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Spider Pig" Hehe. Ja petrol is al 'n ruk duurder as bier, nou kos dit meer as wyn ook![/color]
>
> Brandewyn volgende?
>
>
> "Dave" < wrote in message


>> Het julle petrol gegooi?
>> (En opgemerk dat) petrol kos nou byna soveel
>> as 'n boks lekker Later Harvest?
>
>
>

So nou kan ons met wyn begin volmaak! :-))

Ernstiger: Ek lees onlangs in Daily Dispatch dat daar 'n Proffie by Rhodes
op Grahamstad is wat gebruikte kookolie "rafineer" om as "diesel" te
gebruik - werk R2,00 (reg gelees: twee Rand) per liter uit. Hulle verkoop
net aan plaaslike mense om die plaaslike ekonomie in Grahamstad te
stimuleer.

Blykbaar al 'n ou storie in die VSA. Net die ouens wat in die VSA die
kontrakte het om die gebruikte kookolie te hersirkuleer as "diesel" kom
deesdae dikwels voor leë opgaartenks te staan - die skelms is daar ook aan
die werk!!!

Nou wonder ek maar waarom SA duisende liter kookolie in die drein afgooi?

Om nie eens te praat van die opgepotte olie wat die ANC-regering by die
apartheidsregime geëerf het - ten duurste op die swartmark aangekoop en in
die ou mynskagte geberg! - en toe goedgunstiglik teen die heersende markprys
verkoop omdat SA kwansuis die geld meer as die olie nodig gehad het. Hoe
goed sou daardie swartgoud nie nou te pas gekom het nie?
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117531 is 'n antwoord op boodskap #117530] Wo, 04 Junie 2008 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Nou wonder ek maar waarom  SA duisende liter kookolie in die drein afgooi?

Seker omdat die ANC se mense so dom is,
en hulle neuse so plat is, insluitende Roelf
Meyer en Kortbroek s'n.

Penkop van die Derde Republiek.
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117534 is 'n antwoord op boodskap #117530] Wo, 04 Junie 2008 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf:

> Blykbaar al 'n ou storie in die VSA. Net die ouens wat in die VSA die
> kontrakte het om die gebruikte kookolie te hersirkuleer as "diesel" kom
> deesdae dikwels voor leë opgaartenks te staan - die skelms is daar ook aan
> die werk!!!

Ou Willie Nelson, ons "honky-tonk outlaw" country sanger, het nogal sy
eie biodiesel maatskapy gestig, BioWillie. :)
Hy reis die land deur met sy bus wat hy met kookolie volmaak.
So stukkie hieroor:
http://jscms.jrn.columbia.edu/cns/2005-11-15/reimer-biodiese l

"People go around and recycle the grease from the restaurants and turn
it into 100 percent vegetable oil," Nelson said. "The original diesel
engine was designed to run on peanut oil, so any diesel engine will
run on vegetable oil. I bought a Mercedes and I put 100 percent
vegetable oil in it, and it runs great."
---

Biodiesel is available at 500 locations in 48 states. It is pumped at
regular filling stations as well as industrial ones, from the Quarters
K Citgo Mini Mart in Arlington, Va., to the New Horizons Supply Co-op
in Fennimore, Wis., to Dan's Alternative Fuelworks in Seattle

---
Nelson is correct when he says that any diesel engine can run on pure
vegetable oil, but that is not recommended by those who manufacture
and distribute biodiesel. While it is made primarily of vegetable oil,
it has to be processed so that the glycerin is removed. Then, it is
very often combined with a small percentage of regular diesel fuel,
which makes for smoother combustion and performance.

The refining and mixing OFTEN makeS biodiesel more costly than regular
diesel--as much as 20 cents more a gallon. But experts warn against
trying to save money by grabbing a bottle of Wesson out of your
kitchen cupboard and dumping it into your gas tank.

"If you use homemade biodiesel, or worse, straight vegetable oil, you
pretty much guarantee yourself engine damage," Higgins said. "It plugs
up your injectors and can prevent the engine from working altogether."
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117535 is 'n antwoord op boodskap #117534] Wo, 04 Junie 2008 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" < wrote

>> Blykbaar al 'n ou storie in die VSA. Net die ouens wat in die VSA die
>> kontrakte het om die gebruikte kookolie te hersirkuleer as "diesel" kom
>> deesdae dikwels voor leë opgaartenks te staan - die skelms is daar ook aan
>> die werk!!!
>
> Ou Willie Nelson, ons "honky-tonk outlaw" country sanger, het nogal sy
> eie biodiesel maatskapy gestig, BioWillie. :)
> Hy reis die land deur met sy bus wat hy met kookolie volmaak.
> So stukkie hieroor:
> http://jscms.jrn.columbia.edu/cns/2005-11-15/reimer-biodiese l
>
> "People go around and recycle the grease from the restaurants and turn
> it into 100 percent vegetable oil," Nelson said. "The original diesel
> engine was designed to run on peanut oil, so any diesel engine will
> run on vegetable oil. I bought a Mercedes and I put 100 percent
> vegetable oil in it, and it runs great."
> ---
>
> Biodiesel is available at 500 locations in 48 states. It is pumped at
> regular filling stations as well as industrial ones, from the Quarters
> K Citgo Mini Mart in Arlington, Va., to the New Horizons Supply Co-op
> in Fennimore, Wis., to Dan's Alternative Fuelworks in Seattle
>
> ---
> Nelson is correct when he says that any diesel engine can run on pure
> vegetable oil, but that is not recommended by those who manufacture
> and distribute biodiesel. While it is made primarily of vegetable oil,
> it has to be processed so that the glycerin is removed. Then, it is
> very often combined with a small percentage of regular diesel fuel,
> which makes for smoother combustion and performance.
>
> The refining and mixing OFTEN makeS biodiesel more costly than regular
> diesel--as much as 20 cents more a gallon. But experts warn against
> trying to save money by grabbing a bottle of Wesson out of your
> kitchen cupboard and dumping it into your gas tank.
>
> "If you use homemade biodiesel, or worse, straight vegetable oil, you
> pretty much guarantee yourself engine damage," Higgins said. "It plugs
> up your injectors and can prevent the engine from working altogether."
>

Dankie vir die inligting. Bly om te sien jy't uit jou winterskuiling te
voorskyn gekom. Hier het die winter nou met mening toegeslaan, maar in
Oos-Londen is "met mening" steeds mild en matig.
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117550 is 'n antwoord op boodskap #117530] Do, 05 Junie 2008 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:bYednRWy1sMB_9vVnZ2dnUVZ8hidnZ2d@saix.net...
>
> Ernstiger: Ek lees onlangs in Daily Dispatch dat daar 'n Proffie by
> Rhodes op Grahamstad is wat gebruikte kookolie "rafineer" om as "diesel"
> te gebruik - werk R2,00 (reg gelees: twee Rand) per liter uit. Hulle
> verkoop net aan plaaslike mense om die plaaslike ekonomie in Grahamstad te
> stimuleer.
>
> Blykbaar al 'n ou storie in die VSA. Net die ouens wat in die VSA die
> kontrakte het om die gebruikte kookolie te hersirkuleer as "diesel" kom
> deesdae dikwels voor leë opgaartenks te staan - die skelms is daar ook aan
> die werk!!!
>
> Nou wonder ek maar waarom SA duisende liter kookolie in die drein afgooi?
>
> Om nie eens te praat van die opgepotte olie wat die ANC-regering by die
> apartheidsregime geërf het - ten duurste op die swartmark aangekoop en in
> die ou mynskagte geberg! - en toe goedgunstiglik teen die heersende
> markprys verkoop omdat SA kwansuis die geld meer as die olie nodig gehad
> het. Hoe goed sou daardie swartgoud nie nou te pas gekom het nie?

------Mens moet net baie versigtig wees met hierdie kookolie-diesel. Die
ouer diesels is OK, maar as jy 'n moderne diesel het, gaan jou waarborg
verval en die piezo-elektroniese nozzles kos 'n hele paar Rand en as hulle
beneuk raak van 'n skootjie 'nie so skoon diesel nie' dan gaan dit jou so
ongeveer R24 000 kos om reg te maak. Nou moet 'n ou uitwerk of die
besparing die moontlike skade regverdig? Ek dink nie so nie.
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117555 is 'n antwoord op boodskap #117550] Do, 05 Junie 2008 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Nou wonder ek maar waarom SA duisende liter kookolie in die drein
>> afgooi?

>> Om nie eens te praat van die opgepotte olie wat die ANC-regering by die
>> apartheidsregime geëerf het - ten duurste op die swartmark aangekoop en
>> in die ou mynskagte geberg! - en toe goedgunstiglik teen die heersende
>> markprys verkoop omdat SA kwansuis die geld meer as die olie nodig gehad
>> het. Hoe goed sou daardie swartgoud nie nou te pas gekom het nie?
>
> ------Mens moet net baie versigtig wees met hierdie kookolie-diesel. Die
> ouer diesels is OK, maar as jy 'n moderne diesel het, gaan jou waarborg
> verval en die piezo-elektroniese nozzles kos 'n hele paar Rand en as hulle
> beneuk raak van 'n skootjie 'nie so skoon diesel nie' dan gaan dit jou so
> ongeveer R24 000 kos om reg te maak. Nou moet 'n ou uitwerk of die
> besparing die moontlike skade regverdig? Ek dink nie so nie.

Ek stem saam. Ek sal dit nie waag om dit in my Hilux te gooi nie; ek is
uitdruklik gewaarsku oor wat die gevolge van vuil diesel kan wees. In SA is
daar volgens die plaaslike Toyota handelaar se Werkswinkelvoorman net een
plek - in Bloemfontein! - wat die dieselpomp kan herstel! - en hy het
dieselfde bedrag genoem.

Ek dink nie dat mens die kookolie sommer netso kan ingooi nie - ook nie eens
nadat dit skoongemaak is nie! - maar 'n behoorlike rafineringsproses soos
wat hulle blykbaar by Rhodes Univ doen, kan dit bruikbaar maak. Volgens die
webbladsy wat Katryn geplaas het, word daar in die VSA 'n persentasie gewone
diesel bygevoeg, en kos dit nie werklik goedkoper as gewone diesel nie.

Ek aanvaar jy weet hoe die Sasol proses werk, maar vir dié wat dalk nie weet
nie... Basies werk dit soos volg: Die steenkool word opgebreek in sy
chemiese komponente en dan word die komponente weer verbind om ru-olie -
ekwivalent aan natuurlike ru-olie! - te skep - wat op sy beurt soos die
natuurlike ru-olie geraffineer word.
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117562 is 'n antwoord op boodskap #117555] Do, 05 Junie 2008 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:7dudnegLf5qEPdrVnZ2dnUVZ8svinZ2d@saix.net...
>
> Ek stem saam. Ek sal dit nie waag om dit in my Hilux te gooi nie; ek is
> uitdruklik gewaarsku oor wat die gevolge van vuil diesel kan wees. In SA
> is daar volgens die plaaslike Toyota handelaar se Werkswinkelvoorman net
> een plek - in Bloemfontein! - wat die dieselpomp kan herstel! - en hy het
> dieselfde bedrag genoem.
----Weet nie van die een ou in Bloem nie, laas nog het ons met 'n ou in
Ceturion gedeel. Dis egter nie die pomp wat droogmaak nie, dis die
nozzles. Vandag se diesels spuit mos nie net een skoot diesel in nie, dis
multiple injection. Bv. Drie skote voor TDC en twee skote na TDC. Die
laaste twee is net om emissies skoon te maak en daarom rook bv. die nuwe
Toyota diesels eintlik omtrent glad nie.
Ek het op my 3.0D4-D gekry dat hy wys dat daar water in die diesel is en
toe's dit die filter wat vuil is. Toyota reken hy hou 100 000km en my
bakkie was op 40 000. Ek het hulle opdrag gegee om elke 20 000km die
dieselfilter ongeag van wat gebeur, te vervang met diens...ek betaal. Kos
so R140 vir die filter, maar die kak wat dit keer is veel meer werd.
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117563 is 'n antwoord op boodskap #117562] Do, 05 Junie 2008 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" ----Weet nie van die een ou in Bloem nie, laas nog het ons met 'n ou in[/color]
> Ceturion gedeel. Dis egter nie die pomp wat droogmaak nie, dis die
> nozzles. Vandag se diesels spuit mos nie net een skoot diesel in nie,
> dis multiple injection. Bv. Drie skote voor TDC en twee skote na TDC.
> Die laaste twee is net om emissies skoon te maak en daarom rook bv. die
> nuwe Toyota diesels eintlik omtrent glad nie.

Dankie vir nog 'n stukkie inligting oor moderne diesels waarvan ek nie
geweet het nie, nl. oor die veelvuldige inspuitings. Baie interessant!!!

> Ek het op my 3.0D4-D gekry dat hy wys dat daar water in die diesel is
> en toe's dit die filter wat vuil is. Toyota reken hy hou 100 000km en my
> bakkie was op 40 000. Ek het hulle opdrag gegee om elke 20 000km die
> dieselfilter ongeag van wat gebeur, te vervang met diens...ek betaal.
> Kos so R140 vir die filter, maar die kak wat dit keer is veel meer werd.

Sal daardie een onthou. My D4-D is nou pas by 63000 verby - ek het nog nie
moeilikheid gehad nie! - maar moet ook bysê dat ek baie kieskeurig is oor
waar ek diesel ingooi. Gelukkig loop hy gemaklik 600+km op 'n tenk en dus
is daar geen rede om by 'n vulstasie in te gooi as dit enigsins "scrappy"
voorkom nie. Van Oos-Londen tot in die Kaap, hou ek gewoonlik net een keer
stil vir brandstof - Beaufort-Wes as ek die binnelandse pad ry - verkieslik
bo die kuspad! - en George as ek die kuspad ry.

Maar teen R140 vir 'n filter kan mens maar die filter met elke diens
vervang, dis min genoeg om die ... (soos jy dit noem :-))) te keer.
Re: Het julle die tenks volgemaak? [boodskap #117564 is 'n antwoord op boodskap #117563] Do, 05 Junie 2008 14:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:J4SdncbTnbQ4S9rVnZ2dnUVZ8tfinZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester" > ----Weet nie van die een ou in Bloem nie, laas nog het ons met 'n ou in
>> Ceturion gedeel. Dis egter nie die pomp wat droogmaak nie, dis die
>> nozzles. Vandag se diesels spuit mos nie net een skoot diesel in nie,
>> dis multiple injection. Bv. Drie skote voor TDC en twee skote na TDC.
>> Die laaste twee is net om emissies skoon te maak en daarom rook bv. die
>> nuwe Toyota diesels eintlik omtrent glad nie.
>
> Dankie vir nog 'n stukkie inligting oor moderne diesels waarvan ek nie
> geweet het nie, nl. oor die veelvuldige inspuitings. Baie interessant!!!
>
>> Ek het op my 3.0D4-D gekry dat hy wys dat daar water in die diesel is
>> en toe's dit die filter wat vuil is. Toyota reken hy hou 100 000km en
>> my bakkie was op 40 000. Ek het hulle opdrag gegee om elke 20 000km die
>> dieselfilter ongeag van wat gebeur, te vervang met diens...ek betaal. Kos
>> so R140 vir die filter, maar die kak wat dit keer is veel meer werd.
>
> Sal daardie een onthou. My D4-D is nou pas by 63000 verby - ek het nog
> nie moeilikheid gehad nie! - maar moet ook bysê dat ek baie kieskeurig is
> oor waar ek diesel ingooi. Gelukkig loop hy gemaklik 600+km op 'n tenk
> en dus is daar geen rede om by 'n vulstasie in te gooi as dit enigsins
> "scrappy" voorkom nie. Van Oos-Londen tot in die Kaap, hou ek gewoonlik
> net een keer stil vir brandstof - Beaufort-Wes as ek die binnelandse pad
> ry - verkieslik bo die kuspad! - en George as ek die kuspad ry.
>
> Maar teen R140 vir 'n filter kan mens maar die filter met elke diens
> vervang, dis min genoeg om die ... (soos jy dit noem :-))) te keer.

------Jy kan ook die filter los koop, maar vra vir die agent se voorman om
vir jou die sequence af te skryf van wat jy moet doen om die liggie op die
dashboard te laat ophou flikker. Glo my, dis nie so einfach nie.
Vorige onderwerp: Op en wakker amptenare en regering!
Volgende onderwerp: Re: *Blackouts back as Eskom caught off-guard by shock cooling*
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:00:42 MGT 2024