Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » IRC Servers / Chat Rooms
IRC Servers / Chat Rooms [boodskap #11596] Sa, 29 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Blizzard  is tans af-lyn  Blizzard
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is opsoek na Suid-Afrikaanse IRC Servers of die Net - adresse van
Suid-Afrikaanse Chat Rooms .
Re: IRC Servers / Chat Rooms [boodskap #11597 is 'n antwoord op boodskap #11596] Sa, 29 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On 29 Nov 97 10:39:15 GMT, "Blizzard" wrote:

> Ek is opsoek na Suid-Afrikaanse IRC Servers of die Net - adresse van
> Suid-Afrikaanse Chat Rooms .
>
>
Hallo daar

Indien jy direk met Suid-Afrikaners wil gesels: daar is 'n
Suid-Afrikaans netwerk naamlik "ZAnet". Netso is daar natuurlik groot
oorsese netwerke soos die Amerikaanse DALnet ens.

Die 2 gewildste programme hiervoor is mIRC en Pirch. (ek verkies mIRC)
Altwee is shareware en kan van vele plekke op die Net afgelaai word.
Die vinnigste download site hiervoor in SA is by
http://www.is.co.za/resources/ (kliek net op "Tucows" en soek vir
"mIRC"), kliek, en dis dit!

Die ZAnet servers vir toegang tot die ZAnet netwerk is:
guru.zanet.org.za (port 6667)
ibi.zanet.org.za (port 6667)
irc.is.co.za (port 6667)

Enige van bogenoemde sal jou met ZAnet konnekteer. Daar is gemiddeld
so 300 Suid Afrikaners daagliks/regstreeks op ZAnet met kanale wat
wissel van #Afrikaans tot #Kaapstad. Dit is baie gewild en meeste
oorsese Suid-Afrikaners skakel ook op ZAnet in om in kontak te bly met
familie en vriende. Ek spandeer gewoonlik 'n paar minute om gou deur
my nuusgroepe te hardloop, maar spandeer dan die res van die tyd op
ZAnet. IRC saamtrekke word ook gereeld gereel regoor die land.

Ek hoop dié van julle kom reg wat hierdie inligting aangevra het...

Groete

Atlas`
Re: IRC Servers / Chat Rooms [boodskap #11603 is 'n antwoord op boodskap #11596] So, 30 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
"Blizzard" schreef:
| Ek is opsoek na Suid-Afrikaanse IRC Servers of die Net - adresse van
| Suid-Afrikaanse Chat Rooms .

Op dinf.vub.ac.be zijn Nederlandstalige/Afrikaanse chatrooms,
zoals #freelist, #antigoon, #seadevil, #onzin

Bas
+----------------------------------------------------------+
Access denied--nah nah na nah nah !
http://freelist.ap.be/ - dinf.vub.ac.be #freelist #onzin
PGP: Prive 0xD1555431 - FreeList 0x83F71569
Onzin-mailinglist => http://onzin.digibel.be
Vorige onderwerp: Kleinmond
Volgende onderwerp: PERSBERICHT: FreeList
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:15:07 MGT 2024