Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Sien julle my pos?
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115749] Ma, 14 Januarie 2008 10:23 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2008 11:32:07 +0200, "Torreke" wrote:

> Hi,
>
> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?
>
> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.
>
> Torreke

Sien dit
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115750 is 'n antwoord op boodskap #115749] Ma, 14 Januarie 2008 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Jan, 10:32, "Torreke" wrote:
Ek sien dit ook nou. In Desember het ek ook nie jou poste gesien nie.
Ek vermoed dat daar 'n probleem met die sindikasie tussen nuusgroep
servers was en dat poste van telkomsa.net eenvoudig nie by Google se
servers uitgekom het nie maar wel by ander nuusgroep servers. Die
ouens wat op jou pos reageer het op ander nuusgroep servers se poste
is dan natuurlik wel na Google se servers aangestuur en dus kon mense
soos ek en Hessie sien dat dit 'n reaksie op jou oorspronklike pos was
alhoewel ons nogsteeds nie jou oorspronklike pos kon sien nie.
In die verlede het ek ook opgemerk dat die oorspronklike pos wel na 'n
paar dae verskyn maar omdat die pos datum ouers is as die laaste
boodskap wat ek gelees het word dit nie meer as 'n nuwe boodskap
aangedui nie...
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115752 is 'n antwoord op boodskap #115749] Ma, 14 Januarie 2008 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien ook.

Jan van Perth

"Torreke" skryf in boodskap news:HZOdnZ09_oK6sRbanZ2dnUVZ8sCknZ2d@saix.net...
> Hi,
>
> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?
>
> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.
>
> Torreke
>
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115753 is 'n antwoord op boodskap #115749] Ma, 14 Januarie 2008 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie.  Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?

Ek sien hierdie een, Torreke. Vir die eerste
keer in 'n lang tyd sien ek iets direk van jou.
Wat doen jy nou wat jy vir die afgelope tyd
nie gedoen het nie?

Gloudina
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115755 is 'n antwoord op boodskap #115749] Ma, 14 Januarie 2008 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2008 11:32:07 +0200, "Torreke" wrote:

> Hi,
>
> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?
>
> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.
>
> Torreke
>
>

Geen probleem om jou pos te sien nie, Torreke.
En die rede waarom jou poste nie deur almal gesien word nie kan net
swak kommunikasie vanaf jou server wees. Ek meen, van wanneer af is
Telkom bekend vir dienslewering:-(((
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115756 is 'n antwoord op boodskap #115749] Ma, 14 Januarie 2008 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2008 19:21:30 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" > Geen probleem om jou pos te sien nie, Torreke.
>> En die rede waarom jou poste nie deur almal gesien word nie kan net
>> swak kommunikasie vanaf jou server wees. Ek meen, van wanneer af is
>> Telkom bekend vir dienslewering:-(((
>
> Dankie! Lees jy direk op Google?
>
> Ek verkies om op my Mail program af te laai en rustig soos epos te lees en
> te beantwoord. Kan jy 'n ander server voorstel wat ek kan gebruik? Ek
> gebruik lankal nie meer Telkom vir my epos nie, maar Vodamail.

Nee, ek gebruik Agent as nuusleser en UUNET as server.
Ek hou nie daarvan om Googlr te gebruik om op nuusgroepe in te gaan
nie, en skip dus eerder 'n nuusgroep wat nie op my server beskikbaar
is nie (alt.languages bv.)

Wie is jou ISP? Miskien moet jy iBurst oorweeg.
Maar waarom sien ek Oos Londen nie hier nie?
http://www.iburst.co.za/default.aspx?link=iburst_coverage
Het julle dan nie rekenaars daar nie?
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115760 is 'n antwoord op boodskap #115749] Di, 15 Januarie 2008 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:fYSdnQgQ6diQBxbanZ2dnUVZ8h-dnZ2d@saix.net...
>
> "Torreke"
>> Hi,

>> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
>> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.

>> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?

>> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
>> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
>> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.

>> Torreke

>
> Dankie aan almal wat gereageer het en my beantwoord het.
-----Laat ek tog ook maar my straaltjie bygooi. Ek dink dis jou server se
newsserver wat nie lekker werk nie. Ons het byvoorbeeld dieselfde probleem
gehad met mweb. Hulle het van hul SA newsserver gebruik gemaak en van tyd
tot tyd, dan wil die storie nie werk nie. Dan kry ons die boodskap 'cannot
connect to server'. Mweb in Windhoek het die probleem reggestel van tyd
tot tyd deur hulle bandwydte wat hulle aan hierdie server allokeer, groter
te maak. Dan werk dit. Uiteindelik het Mweb Windhoek hulle eie
plaaslike newsserver gekry en ons het selde probleme.
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115777 is 'n antwoord op boodskap #115753] Di, 15 Januarie 2008 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" <skryf
> Ek sien hierdie een, Torreke. Vir die eerste
> keer in 'n lang tyd sien ek iets direk van jou.
> Wat doen jy nou wat jy vir die afgelope tyd
> nie gedoen het nie?

Wetie! Ek dink Dave slaan die spyker op die kop! - Dis die Telkom server.
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115780 is 'n antwoord op boodskap #115755] Di, 15 Januarie 2008 17:21 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <skryf
> Geen probleem om jou pos te sien nie, Torreke.
> En die rede waarom jou poste nie deur almal gesien word nie kan net
> swak kommunikasie vanaf jou server wees. Ek meen, van wanneer af is
> Telkom bekend vir dienslewering:-(((

Dankie! Lees jy direk op Google?

Ek verkies om op my Mail program af te laai en rustig soos epos te lees en
te beantwoord. Kan jy 'n ander server voorstel wat ek kan gebruik? Ek
gebruik lankal nie meer Telkom vir my epos nie, maar Vodamail.
Vorige onderwerp: Sien julle my pos?
Volgende onderwerp: Music videos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:47:24 MGT 2024