Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 'n Kleinvers vir Ma" deur ANNE-MARIE CONRADIE
" 'n Kleinvers vir Ma" deur ANNE-MARIE CONRADIE [boodskap #11445] Do, 20 November 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
'N KLEINVERS VIR MA
Anne-Marie Conradie

Ma, saam met moedersmelk
het ons Totius, Leipoldt en Visser verteer;
kwartelklein woorde ontsnap uit koutjies
spalk arendsvlerke oor die aarde uit
moedersmelkwoorde lê donsig in vreemde lande
tussen blaaie van bundels vol verse
in doolhowe van boekrakke in biblioteke
tussen Cervantes en Guido Gezelle
lê my tenger vere by digkuns van poëte.
Vorige onderwerp: "Die Swarte Osse" deur A.G. VISSER
Volgende onderwerp: "Voor die Val" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:36:42 MGT 2024