Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Lokale politiek
Lokale politiek [boodskap #114255] Ma, 30 Julie 2007 13:25
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
In vandag se Rapport sê Dirk Van Eck dat, ná  twee moordenaars ses
mense vermoor het, waaronder byna sy hele gesin, Nelson Mandela
aan een van hulle 'n medalje vir sy 'dapperheid in die vryheidstryd'
oorhandig het.

Baie interessant waarmee hy (Van Eck) besig is.
Aan diegene wat nie die Rapport gekoop het nie:
Van Eck eis van Mbeki en kie dat die saak teen Vlok en Geldenhuys laat
vaar word, of hy dagvaar die ANC-leiers wat opdrag daarvoor gegee het.
Die ANC het destyds verantwoordelikheid vir die moorde bevestig.
Dit kan natuurlik 'n ketting reaksie meebring.
Vorige onderwerp: TB-pasiënte huis toe oor te min beddens
Volgende onderwerp: Nog nuus uit SA!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:44:17 MGT 2024