Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113447 is 'n antwoord op boodskap #113444] Wo, 07 Maart 2007 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie"

>
> Onsin. Wat met Afrikaans gebeur het niks
> te doen met 'n handvol Kanadese wat vir
> veertig jaar lank al hier in Kanada woon
> nie.
>
> Penkop van die Vierde Republiek
>

Tyd dat jy hierdie woorde van jou onthou en toepas.
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113454 is 'n antwoord op boodskap #113443] Do, 08 Maart 2007 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1173281261.197786.160050@c51g2000cwc.googlegroups.com.. .

> Ek kan jou verseker dat my man se
> Afrikaans beter is as joune. Ook sy
> spelling van Afrikaans.

Ek betwyfel dit ten sterkste. Veral gesien in die lig dat hy vir hoe lank
nou ookal weier om Afrikaans te praat en te skryf.

> Ook sy liefde vir Afrikaans. Nou onlangs, toe 'n
> vorige kollega van hom vir ons uit
> SA kom kuier het, was sy enigste
> wens toe daar aan hom gevra is wat
> die persoon vir hom moet saambring,
> dat hy 'n HAT woordeboek wou hê.

Dieselfde liefde wat hom maak weier om die taal te praat, skryf en dit vir
sy kinders te leer. Man jy klug jouself. Die enigste rede hoekom hy 'n HAT
soek is seker om die briewe wat vriende van julle stuur te vertaal want hy
het vergeet wat die woorde se betekenis is.

Het jy al ooit die binnekant van 'n
HAT gesien, Riaan?

Ja ... Maar baie minder as jou man. Ek hoef nie soos hy die HAT te gebruik
vir algemene kommunikasie nie

> Gee jy om vir die Afrikaanse taal? Is jy trots daarop?
> Somtyds lyk dit nie so nie.

Hoekom omdat my dogter in 'n Engelse kleuterskool is ?. Die enigste rede
daarvoor is om haar voor te berei vir die eenvoudige feit dat 99% van alle
besigheid in Engels deesdae geskied. Sy is net 4 jaar oud, maar beslis meer
Afrikaans as wat jy en jou man ooit sal wees.
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113458 is 'n antwoord op boodskap #113454] Do, 08 Maart 2007 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> "Hessie" > news:1173281261.197786.160050@c51g2000cwc.googlegroups.com.. .

> Het jy al ooit die binnekant van 'n
> HAT gesien, Riaan?
>

>
>> Gee jy om vir die Afrikaanse taal? Is jy trots daarop?

Onthou Riaan, jy hoef GEEN vrae van haar te beantwoord nie.
Sy het nie die ordentlikheid gehad om Torreke se vrae te beantwoord
nie - sò, ignoreer haar vrae soos sy syne bloot onbeantwoord gelaat
het.
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113460 is 'n antwoord op boodskap #113458] Do, 08 Maart 2007 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:5mjvu21b58mepisnub1paslpouqgk4a8hr@4ax.com...

> Onthou Riaan, jy hoef GEEN vrae van haar te beantwoord nie.
> Sy het nie die ordentlikheid gehad om Torreke se vrae te beantwoord
> nie - sê, ignoreer haar vrae soos sy syne bloot onbeantwoord gelaat
> het.

Jy het 'n goeie punt daar beet, ek wag ook nog vir haar om vir my te vertel
hoekom hulle na 'n eerste wereld land toe gevlug het, en nie na een van die
ander Afrika lande toe nie.
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113463 is 'n antwoord op boodskap #113444] Do, 08 Maart 2007 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1173281646.230023.132400@h3g2000cwc.googlegroups.com...

> Onsin. Wat met Afrikaans gebeur het niks
> te doen met 'n handvol Kanadese wat vir
> veertig jaar lank al hier in Kanada woon
> nie.

Maal dit met elke liewe persoon wat soos julle pad gevat het oorsee
Gloudina. Sorry ek weet wiskunde is nie jou vak nie, maar glo my dit is meer
as net 'n handvol.

> Dit het alles te doen met jou slegte
> behandeling van die taal op hierdie nuusgroep,

Jy sal voorbeelde moet gee Antie. En moenie vir my se dit is omdat ek nou en
dan vloek nie, want dan sal jy vir Ferdi en baie ander ook moet pak gee. En
net dalk sal ek in die argiewe gaan soek vir jou bydraes oor die digbundel
"Die dye trek die dye aan". Kan jy nog die digbundel onthou, ek is seker
daarvan jy gebruik die digbundel soos wat 'n tiener seun die Playboy gebruik

> en ( aha) met die feit dat jou kind nou so by
> my kool in 'n Engelse kleurterskool sit.

No shit ... Haar huistaal is Afrikaans. Dit help die kind om vroeg al 'n
tweede taal aan te leer. En nee sy sal na 'n Afrikaanse laerskool toe gaan
want al die Engelse skole

> Dit het te doen met 'n klomp mense wat
> hulself "Boere" noem, maar wat die taal
> opmors en verkies om liewers in Engels
> hulle Aryan nation filosofie te versprei.

Dit word in Engels gedoen sodat die hele wereld dit ook kan lees en
verstaan. Iets wat baie duidelik te hoergraad vir jou is om te verstaan

> Penkop van die Vierde Republiek

Cross dresser ?
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113464 is 'n antwoord op boodskap #113460] Do, 08 Maart 2007 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1173346907.271864@vasbyt.isdsl.net...
> Jy het 'n goeie punt daar beet, ek wag ook nog vir haar om vir my te
> vertel hoekom hulle na 'n eerste wereld land toe gevlug het, en nie na een
> van die ander Afrika lande toe nie.
----He-he!! Ek kan nie wag om die antie se antwoord op dié ene te sien
nie! Jy's wragtag reg, hulle kon mos net boontoe in Afrika geskuif het
daar na waar die hart is?
>
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113466 is 'n antwoord op boodskap #113460] Do, 08 Maart 2007 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Mar 2007 11:43:25 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:5mjvu21b58mepisnub1paslpouqgk4a8hr@4ax.com...
>
>> Onthou Riaan, jy hoef GEEN vrae van haar te beantwoord nie.
>> Sy het nie die ordentlikheid gehad om Torreke se vrae te beantwoord
>> nie - sò, ignoreer haar vrae soos sy syne bloot onbeantwoord gelaat
>> het.
>
> Jy het 'n goeie punt daar beet, ek wag ook nog vir haar om vir my te vertel
> hoekom hulle na 'n eerste wereld land toe gevlug het, en nie na een van die
> ander Afrika lande toe nie.
>

of hoe sy en haar man die polisie in Soweto gehoor praat het
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113559 is 'n antwoord op boodskap #113238] Vr, 16 Maart 2007 00:04 Na vorige boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Tant Hessie is reg. Ek is 'n Hollandertjie, maar dis 'n Afrikaans nuwsgroep.
Engelse mense het dit altyd gedoen, hulle meng in dinge wat hul nie angaan
nie.
Kyk maar mooi na die geskiedeniis van Suid Afrika.

Die Engelse mense sing: 'Land of hope and glory.....

La my mie lag nie.

"Vuur" schreef in bericht
news:1172504761.594239.238530@v33g2000cwv.googlegroups.com.. .
> On Feb 26, 4:49 pm, "Hessie" wrote:
>> "Vuur" skryf
>>
>>> Ok it happened again, I met another South African , former policeman
>>> and I asked him what's going on in the Police force.
>>
>> As jy nie ophou om in Engels te skryf
>> nie, gaan ek jou verkla. Jy is erger as
>> Laudahn op hierdie nuusgroep. Het jy
>> nie 'n dayjob nie?
>>
>> Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens
>
> verklae my maar , my werk is up to date en voor, my baas is gelukig
> maar ek seker ek sal jou nog treiter om elke hoek en draai.
>
> Jy maak my nog steeds siek , ek wil nog steeds braak as ek aan jou
> dink
>
Vorige onderwerp: 'n Sosiale immuniteitstelsel
Volgende onderwerp: Die muur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:20:10 MGT 2024