Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Torreke
Vir Torreke [boodskap #113480] Vr, 09 Maart 2007 05:55 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Torreke

My projek wat my so besig gehou het is afgehandel, en ek het hopelik nou
genoeg tyd om jou vrae te beantwoort. Ek kan egter nie meer onthou wat dit
was nie so as jy dit weer kan plaas sal ek dit waardeer.

Ek het ook 'n paar vrae om aan jou te rig en sal hopelik dit Maandag hier
vir jou kan plaas.

Groete

Riaan
Re: Vir Torreke [boodskap #113517 is 'n antwoord op boodskap #113480] Di, 13 Maart 2007 07:28 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan
Ek's op die oomblik in 'n drukgang.

Gesels met jou wanneer dit ligter gaan.

Groete

Torreke

"Riaan" skryf in boodskap news:1173419657.627435@vasbyt.isdsl.net...
> Hallo Torreke
>
> My projek wat my so besig gehou het is afgehandel, en ek het hopelik nou
> genoeg tyd om jou vrae te beantwoort. Ek kan egter nie meer onthou wat dit
> was nie so as jy dit weer kan plaas sal ek dit waardeer.
>
> Ek het ook 'n paar vrae om aan jou te rig en sal hopelik dit Maandag hier
> vir jou kan plaas.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: SEB is 'n 'stinkende rioolsloot' - Pik
Volgende onderwerp: Hernuwings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:41:45 MGT 2024